AIM Taktiese Slotkop
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: AIM Taktiese Slotkop
Ek hou hiervan. Ek gaan my Savage mkII .22 se knop meet en kyk of dit hiervoor ook gaan werk.
Jannie Welman
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: AIM Taktiese Slotkop
Sover ek weet gaan die Howa een nie werk vir Savage nie, maar hulle is besig met een vir Savages. My bestelling is reeds in!JTM wrote:Ek hou hiervan. Ek gaan my Savage mkII .22 se knop meet en kyk of dit hiervoor ook gaan werk.
Aim small, miss small
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Dankie Nico,Nico Harris wrote:Die knobs pas op alles wat deiselfde diameter het as n howa, of bietjie kan ook werk.
Ons maak volgende n knob wat op die rem700/savage lrh en sabatti sal pas asook een wat op bolts wat groter as n howa is sal pas soos winchester en sauer model 90.
Groete
Nico
Sal met Geno praat- hy reken hy sal so oor twee weke he..
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Jip Cassie- RSA en Namibie kry 50% afslag......cassie_calvinia wrote:RSA?
Oorsee betaal volprys.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
wa wa wa!Piet Pille wrote:Jip Cassie- RSA en Namibie kry 50% afslag......cassie_calvinia wrote:RSA?
Oorsee betaal volprys.
![]()
HOU HOM DAAI DIKTE
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Manne is die knop kleiner as 18,5mm is en die steeltjie dunner as 8,8mm is sal die model wat ons nou maak pas.
Groete
Nico
Groete
Nico
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: AIM Taktiese Slotkop
Ok het gou geloer en my Savage .22lr se knop is 17mm en steeltjie dunner as 7mm. So hoor dan vir hom ook te werk dan volgens wat julle praat.
Jannie Welman
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Ek het 1 van die knoppe by Nico gesien toe ons in Mei daar gaan jag het. Ek was baie suur toe hy my s136 dat hy nie voorraad gahad het nie anders het ek en Cob elk met 1 of 2 terug gekom. Vir die manne wat nog wonder, dis puik kwaliteit.
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
ek het my AIM taktiese slotkop ook laasweek in die pos gekry,baie dankie Nico!
ek was redelik verbaas oor hoe maklik hy oor die bestaande slotkop pas en vas skroef.Wat my nog meer verbaas het is die feit dat hy so goed vastrek dat dit voel of hy daar vas gegiet is.Die is weklik 'n puik produk en sal my ervaringe ook hier kom deel sodra ek bietjie tyd agter die roer met my nuwe slotkop kon spandeer.Die AIM slotkop voel nie net goed nie,hy lyk ook goed en is baie mooi afgewerk.My 22-250 het skielik n ernistige taktiese "look" wat die koppe sal laat draai!
http://i236.photobucket.com/albums/ff125/jnwright1/4d2f8ceb-7262-4f32-9aa6-d50202e581c1_zpsk9gxsp8o.jpg

Last edited by James Wright on Mon Aug 24, 2015 11:12 am, edited 2 times in total.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3071
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Fotos fotosJames Wright wrote:ek het my AIM taktiese slotkop ook laasweek in die pos gekry,baie dankie Nico!
ek was redelik verbaas oor hoe maklik hy oor die bestaande slotkop pas en vas skroef.Wat my nog meer verbaas het is die feit dat hy so goed vastrek dat dit voel of hy daar vas gegiet is.Die is weklik 'n puik produk en sal my ervaringe ook hier kom deel sodra ek bietjie tyd agter die roer met my nuwe slotkop kon spandeer.Die AIM slotkop voel nie net goed nie,hy lyk ook goed en is baie mooi afgewerk.My 22-250 het skielik n ernistige taktiese "look" wat die koppe sal laat draai!
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
foto opgelaai Apie
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Sal daardie knop op n Tikka T3 bolt handle pas?
Groete
Muishond
Groete
Muishond
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Manne is die knop kleiner as 18,5mm is en die steeltjie dunner as 8,8mm is sal die model wat ons nou maak pas.
Groete
Nico
Groete
Nico
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Sal nie werk op Tikka T3 nie, knop is 19 mm.
Groete
Groete
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Ons maak binnekort een wat pas muishond.
Groete.
Groete.
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Baie dankie, ek sal een vat sodra julle vooraad het.
Groete
Groete
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Ek gaan nou stroomop wees en sê dat ek glad nie die praktiese nut van so 'n groot slotkop insien nie.
............behalwe dat die geweer nou tacticooooool lyk?
Groete
Dawie
............behalwe dat die geweer nou tacticooooool lyk?
Groete
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Moenie worry nie! Dus 'n ver skiet ding. As ek eendag 'n rooibok met 'n 303 wil skiet, sal ek weer by jou kom raad vra oor watter geweer belt die beste is, as jy agter 'n kwes bok aanloop.madako wrote:Ek gaan nou stroomop wees en sê dat ek glad nie die praktiese nut van so 'n groot slotkop insien nie.
............behalwe dat die geweer nou tacticooooool lyk?![]()
![]()
![]()
![]()
Groete
Dawie
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: AIM Taktiese Slotkop
Verduidelik asb.Gawie(13mm) wrote:Dus 'n ver skiet ding.
Gaan my .303 ook 800 m Kudu skote kan vat as ek hierdie knop opsit?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: AIM Taktiese Slotkop
Natuurlik! Dis nou as jy so naby as 800m wil jag......LoopSoosStroop wrote:Verduidelik asb.Gawie(13mm) wrote:Dus 'n ver skiet ding.
Gaan my .303 ook 800 m Kudu skote kan vat as ek hierdie knop opsit?
Aim small, miss small
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Oom Madako- ek dink dit het te make met skiet situasies waar jy teen tyd skiet soos bv veldskiete ens. ekself het maar dik vingers en groot hande en om 'n klein gladde slotkop te werk met koue vingers vroeg in die oggend is maar moeilik.... die groter kop met die growwer oppervlak vat dan vinniger en makliker raak.madako wrote:Ek gaan nou stroomop wees en sê dat ek glad nie die praktiese nut van so 'n groot slotkop insien nie.
............behalwe dat die geweer nou tacticooooool lyk?![]()
![]()
![]()
![]()
Groete
Dawie
Ek sal egter nie kan se hoekom dit by LRH help nie .... ek ken nie van sover skiet nie.
(P.S. Ek gaan wag solak by die hijacking draad oor al die kommentaar wat ek nouweer gaan kry rakende "my groot lomp koue hand wat nie die klein gladde slotkoppie gewerk kry nie...
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: AIM Taktiese Slotkop
Ek werk maar op daai golf beginsel: As jy nie kan golf speel nie, lyk ten minste of jy kan golf speel....madako wrote:Ek gaan nou stroomop wees en sê dat ek glad nie die praktiese nut van so 'n groot slotkop insien nie.
............behalwe dat die geweer nou tacticooooool lyk?![]()
![]()
![]()
![]()
Groete
Dawie
Myne is in die pos, dalk lyk dit dan of ek kan ver skiet!
Aim small, miss small
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Manne my swaar Tinus het vooraad van die bolt knobs. Silwer en swart.
Sy nr is 0833621073. Prys by hom is ook R750.
As jy by my op die waglys is en by hom wil bestel laat weet net datek jou afhaal.
Groete
Nico
Sy nr is 0833621073. Prys by hom is ook R750.
As jy by my op die waglys is en by hom wil bestel laat weet net datek jou afhaal.
Groete
Nico
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: AIM Taktiese Slotkop
Wanneer behoort julle te he Nico?Nico Harris wrote:Manne my swaar Tinus het vooraad van die bolt knobs. Silwer en swart.
Sy nr is 0833621073. Prys by hom is ook R750.
As jy by my op die waglys is en by hom wil bestel laat weet net datek jou afhaal.
Groete
Nico
Waar bly Thinus?