Page 2 of 2

Re: Blesbok p/kg of bok

Posted: Wed Mar 11, 2015 9:11 pm
by theedge
jaracal wrote:My siening vir biltong skiet is om p/kg te vra anders wil almal die groot bokke uitskiet om waarde vir geld te kry. Nou kan jy 'n sawwe vleisie skiet en jou nie oor 'n mik betaal en verneuk voel nie.
Wens almal het so gedink, hoop die manne lees en leer