Page 2 of 2
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Posted: Mon Feb 02, 2015 1:50 pm
by Pappabeer
Marc wrote:Pappabeer wrote:Dalk moet ek een van daai Eland monsters aantree die jaar.

Jy weet wat word van rookies wat trek
Daar kom 'n vuurte...
Nou toe maak ek maar een van die outjies vas vir die winter... Lekker baie tyd om te spaar en kopers vir biltong te soek.
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Posted: Mon Feb 02, 2015 5:42 pm
by Marc
Nou maar geluk ! Jy gaan nie spyt wees nie, dis n baie lekker jag en uitstekende vleis, jy gaan maar swaar weggee daaraan
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Posted: Mon Feb 02, 2015 7:23 pm
by jaracal
Die manne wat nog belangstel moet maar vinnig hulle datums uitsorteer.
Daar is min jagtyd oor en is dit net einde Junie (1 week) einde Julie (2 weke) en Augustus laaste 3 naweke wat nog oop is.
Groete
Heinrich
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Posted: Mon Feb 02, 2015 8:50 pm
by Jaco Swart
Oom Hein
Mail my ook met die details asb want ek het op die website my details gemails maar nog niks ontvang
Piet735@gmail.com
Dankie en groete