Page 2 of 2
Re: betroubare en goeie geweersmit
Posted: Tue May 19, 2015 8:13 am
by Dries101
Watse tak Morkel en Krause gee die probleme??
Re: betroubare en goeie geweersmit
Posted: Tue May 19, 2015 8:38 am
by BRNO (Pierre)
Ek het nog altyd net baie goeie en vinnige diens by Thinus van Wyk gekry. Sy pryse is ook redelik goed. paar ander vriende het ook nou al oor beweeg na hom, en die manne is darm ook redelik in hulle skik.
Re: betroubare en goeie geweersmit
Posted: Tue May 19, 2015 8:39 am
by Geno
Ek gebruik vir Izak Hattingh (Tomcat hier op Jaracal) van Trueworx in Bloem.
Die man toor met 'n roer!
Re: betroubare en goeie geweersmit
Posted: Tue May 19, 2015 11:12 pm
by tau
Morkel & Crouse Stellenbosch het my nog net goeie diens gegee. Terry Harrison vat lank, maar hy vertel jou dit van die begin af.
Re: betroubare en goeie geweersmit
Posted: Mon May 25, 2015 9:04 pm
by Monrique (SJ)
Geoffrey Barraball wat nou vanuit Wildman WC se werkswinkel werk, doen baie goeie werk. Soos Tau ook genoem het Terry Harrison, maar jy gaan wag!