Engraved .470 Nitro Express

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by gillie »

Ek sal nou seker afgeslag word vir die volgende...

Kyk, ek het baie waardering vir die vakmanskap wat ingaan op die gravering en die res van die geweer se bou, maar vir my is die gravering net 'n bietjie te veel. Vir my persoonlik is "less is more".

Dog ek gee maar bietjie n alternatiewe opinie, almal kan tog nie van blondines hou nie ... ;D

Sterkte met julle besigheid vorentoe
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by Dries101 »

gillie wrote:Ek sal nou seker afgeslag word vir die volgende...

Ek sal self die geweer in die wit wil sien(is daar dalk n foto of twee daarvan?) want dit sal jou n beter idee gee van hoe die wapen se lyne is-engelse en somige van die duitse dubbels is bekend vir hulle balans en die wat ek al die voorreg gehad het om vas te hou het hanteer soos n welpasende haelgeweer- en dis op die einde van die dag wat belangriker is as mooi versiering.

Daai lyk soos Helene van Wyk se graveer werk?? as ek my oog daar oor gooi. Haar scroll werk is pragtig organies en ek gebruik haar self vir van my messe. En ek stem saam met gillie- less is more.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

gillie wrote:Ek sal nou seker afgeslag word vir die volgende...

Kyk, ek het baie waardering vir die vakmanskap wat ingaan op die gravering en die res van die geweer se bou, maar vir my is die gravering net 'n bietjie te veel. Vir my persoonlik is "less is more".

Dog ek gee maar bietjie n alternatiewe opinie, almal kan tog nie van blondines hou nie ... ;D

Sterkte met julle besigheid vorentoe
Goeie dag gillie

hehe gladnie! Soos jy daarse smaak verskil. Ek moet nogal saamstem met jou, ek is tans besig om n .375 H&H Dubbel te bou wat n stainless aksie gaan he en 24'' swart lope en n Swarovski Z6 teleskoop. Dit gaan my bos geweer word. Ek gaan niks graveering aanbring nie en net Graad 4 walnut plank gebruik.

Iets snaaks gebeur met mans as dit kom by sulke gewere - as hulle jou kontak vra hulle altyd vir n gewone geweer sonder graveering en mooi hout. Ons nooi hulle altyd uit om die gewere te kom skiet om die afmeetings en feiner detail te bespreek van hul wapen. Na die paar skoote in die skietbaan begin daar so klein rat in hul koppe draai en dan begin die vra soo: "wat gaan ligte graveering extra kos?" "As ek n paar Rand extra betaal vir mooier hout sal jy dit doen" - en dan manne is hulle budget in sy mo3r in. :laugh: en vroulief will skei skake praat.

@Dries101

Ek't ongelukkig nie fotos van hierdie wapen to hy gebou was nie - ekt nog daaityd n privaat wildresevaat bestuur en geswot maar ekt n paar video op YOUTUBE gaan oplaai van paar ouens wat met ons dubbels skiet en sal nog n klomp oplaai vanaand.

Intussen kliek op die link hieronder:

https://www.youtube.com/watch?v=Vtur1YH ... e=youtu.be

Dit is n .500 Nitro Express wat ons gebou het en ek waarborg jou dat daai dubbel skop minder as eenige ingevoerde dubbel - jy is welkom om hom self te kom skiet.

Korrek Helene het hierdie geweer gegrafeer en het n ongelooflike goeie werk gedoen maar ons is baie huiwerig om ons grafeerders se naame te publiseer ( op aanvraag vanaf die grafeerders) want hulle kry baie kritiek van ons "Plaaslike Experts". Sy is tans besig om ons 700 Nitro express ook te doen.

Groete

Ralph jr.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

Haan wrote:Ralph ek kan nie wag om te sien hoe gaan daai 300 WSM uit kom nie.
Wat is al jou planne met hom, koeel,loop twis,lengte, ens?
As ek na die dubbel kyk gaan die gehalte van die beste wees.
Dankie vir die deel hou ons op hoogte
Groete
Hein
Goeie Dag Haan

Ek soek maar net n geweer wat so bietjie takties lyk en net windgat is. Ek is nou nie een wat veel gepla is oor twist en al daai dinge nie - ek weet ek kan reguit skiet. Ek gaan n Truvelo Hammer Forged 1/10 Chrome Molly loop gebuik , ek wil eenige iets tussen 150gr en 220gr skiet. My huidige vaalblok .300 WSM het ook n Truvelo 1/10 loop op en hy skiet gemaklik vir my tot 350m, daarna gaan haal ek my .408 Cheytac en blaas als weg tot en met 1.5km.

Ek hou jou op hoogte.

Groete

Ralph jr.
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by RUPERT »

Mooier as n Ferrari.Hel jy is geseen met talent.
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by Witpietskiet »

Ralph,

Welkom terug en baie geluk met die meester stuk.
Vertel tog bietjie meer van die hout op die 470 want dit is vir my besonders mooi.

Mooi loop
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

Witpietskiet wrote:Ralph,

Welkom terug en baie geluk met die meester stuk.
Vertel tog bietjie meer van die hout op die 470 want dit is vir my besonders mooi.

Mooi loop
Goeie dag.

Die plank is n exhibition grade Claro blank wat in 1996 gesny is en gelos is om droog te word. Ek moet se dat van daai Claro blanks wat ons al meer gewerk het BAIE sterker is as sommige English walnut/ Calfornia variasie. maar daar is niks so mooi soos n Marble cake English walnut blank met mooi swart mineraal lyne nie.

Die afwerking op so plank neem ongeveer 3 weke. n Laag olie word elke dag opgesit en die plank word in 25 grade gestoor om die olie mooi te laat intrek. Indien jy die kolf in die son los trek die poree soms oop en maak die plank se tekstuur en oppervlak grof.

Groete

R jr.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by JPS »

Ralph,

Ek wil ook net se welkom terug. Ek vir een is ook bly dat julle weer deel hier is.

Groete
JP
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by Witpietskiet »

Ralph Badenhorst wrote:
Witpietskiet wrote:Ralph,

Welkom terug en baie geluk met die meester stuk.
Vertel tog bietjie meer van die hout op die 470 want dit is vir my besonders mooi.

Mooi loop
Goeie dag.

Die plank is n exhibition grade Claro blank wat in 1996 gesny is en gelos is om droog te word. Ek moet se dat van daai Claro blanks wat ons al meer gewerk het BAIE sterker is as sommige English walnut/ Calfornia variasie. maar daar is niks so mooi soos n Marble cake English walnut blank met mooi swart mineraal lyne nie.

Die afwerking op so plank neem ongeveer 3 weke. n Laag olie word elke dag opgesit en die plank word in 25 grade gestoor om die olie mooi te laat intrek. Indien jy die kolf in die son los trek die poree soms oop en maak die plank se tekstuur en oppervlak grof.

Groete

R jr.
Baie dankie vir die inligting, mooi hout bly maar net mooi.
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 890
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by KalahariKlong »

Jip, ek wil ook by die manne aansluit.
Baie welkom trug.

Groete
KK
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by Dries101 »

Ralph Badenhorst wrote:
gillie wrote:Ek sal nou seker afgeslag word vir die volgende...

Kyk, ek het baie waardering vir die vakmanskap wat ingaan op die gravering en die res van die geweer se bou, maar vir my is die gravering net 'n bietjie te veel. Vir my persoonlik is "less is more".

Dog ek gee maar bietjie n alternatiewe opinie, almal kan tog nie van blondines hou nie ... ;D

Sterkte met julle besigheid vorentoe
Goeie dag gillie

hehe gladnie! Soos jy daarse smaak verskil. Ek moet nogal saamstem met jou, ek is tans besig om n .375 H&H Dubbel te bou wat n stainless aksie gaan he en 24'' swart lope en n Swarovski Z6 teleskoop. Dit gaan my bos geweer word. Ek gaan niks graveering aanbring nie en net Graad 4 walnut plank gebruik.

Iets snaaks gebeur met mans as dit kom by sulke gewere - as hulle jou kontak vra hulle altyd vir n gewone geweer sonder graveering en mooi hout. Ons nooi hulle altyd uit om die gewere te kom skiet om die afmeetings en feiner detail te bespreek van hul wapen. Na die paar skoote in die skietbaan begin daar so klein rat in hul koppe draai en dan begin die vra soo: "wat gaan ligte graveering extra kos?" "As ek n paar Rand extra betaal vir mooier hout sal jy dit doen" - en dan manne is hulle budget in sy mo3r in. :laugh: en vroulief will skei skake praat.

@Dries101

Ek't ongelukkig nie fotos van hierdie wapen to hy gebou was nie - ekt nog daaityd n privaat wildresevaat bestuur en geswot maar ekt n paar video op YOUTUBE gaan oplaai van paar ouens wat met ons dubbels skiet en sal nog n klomp oplaai vanaand.

Intussen kliek op die link hieronder:

https://www.youtube.com/watch?v=Vtur1YH ... e=youtu.be

Dit is n .500 Nitro Express wat ons gebou het en ek waarborg jou dat daai dubbel skop minder as eenige ingevoerde dubbel - jy is welkom om hom self te kom skiet.

Korrek Helene het hierdie geweer gegrafeer en het n ongelooflike goeie werk gedoen maar ons is baie huiwerig om ons grafeerders se naame te publiseer ( op aanvraag vanaf die grafeerders) want hulle kry baie kritiek van ons "Plaaslike Experts". Sy is tans besig om ons 700 Nitro express ook te doen.

Groete

Ralph jr.
Hi Ralph- dankie vir die informasie- ek mag jou dalk opvat op daai offer. Ek neem aan die terugskop word gedemp deur die gewig van die geweer? Wat weeg so dubbel van julle ongeveer in die 470 klas?
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by william007 »

sjoedis diep mooi
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

Alwyn wrote:Ralph net n vinnige vraag.... watter program gebruik jy vir jou ontwerpe?

As ek weer deer Ermelo gan dan sal ek gou in val ;)
Goeie naand Alwyn

Vreeslik jammer ekt jou vraag gemis.

Ek gebruik MasterCam X7 vir meeste van my werk asook die Post Processing / G-code generation . Ek is stadig maar seker besig om SolidWorks2014 ook onder die knieg te kry. Die leerkurwe is soms moeilik maar elke aand se oefen en speel maak dit net makliker.

Groete

R jr.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

Goeie naand Dries101

Hulle begin vanaf 10.5 pond tot 16pond met n keuse tussen 2 platforms/aksie grootes. Verskil tussen die 2 aksies is dat die kleiner aksie intotaal 4mm kleiner op dimensies is as die grooter aksie. Dit klink nie baie nie maar dit maak n groot verskil wanner jy die wapen rond dra en hanteer. Soos met die 600N.E dubbel wat ons op bestelling het gaan mens vanselfsprekend die grooter platform gebruik a.g.v die lope en dope dimensies.

Sal julle op hoogte hou van n .700 N.E dubbel bestelling wat ons gekry het uit Switzerland :o Klient het gevra dat hy asb solank die serial nommer kan kry want dit neem ongeveer 2jaar om n lisensie goed te keur daarso. Klink my ons is nie die eenigstes wat soms sukkel nie.

Dries ek laai gou vir jou fotos op van n .500 Nitro Express wat ons vandag mee beesig was.

Groete

R jr.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

Soos die vakmanne in die Ferrari fabriek sal se wanneer hulle die sportmotor se monster engine met sy bakwerk vereenig dan "trou/marry" hulle die 2. Wel dit is wat ons vandag gedoen het met hierdie .500 Nitro Express se lope en aksie. Die eienaar van die geweer het vir die grooter platform aksie gegaan en wil dit so swaar as moontlik he (16pond). Hy se daar waar hy jag is daar altyd iemand om sy wapen vir hom te dra, so dit sal nie n probleem wees nie. Ek glo die gewig gaan maak dat hierdie .500 N.E soos n 223 gaan skiet

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/Dana%20500/D4_zpscb69c1fd.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/Dana%20500/D2_zpsc4027741.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/Dana%20500/D1_zpseee0163d.jpg[/image]

Die mono-blok se lock word met die hand in gemasjien en afgewerk om so styf as moontlik te sluit.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/Dana%20500/D3_zps22ee00aa.jpg[/image]

Groete

R jr.
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by henning »

Ralph, ek voel, ek moet ook by die ander manne aansluit en se, welkom terug. Moet tog nie weer dink aan weg raak nie.

Dit is regtig n voorreg om jou hier te he en julle werk met ons te deel.

Baie dankie

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

henning wrote:Ralph, ek voel, ek moet ook by die ander manne aansluit en se, welkom terug. Moet tog nie weer dink aan weg raak nie.

Dit is regtig n voorreg om jou hier te he en julle werk met ons te deel.

Baie dankie

Groete
Henning
Hello Henning

Baie dankie

Elke dag na werk staan ek so paar ure af aan my haelgeweer projek. Die geweer was omtrent verniel gewees voor ek hom in die kluis uitgegrou het. Ek't 3 weke terug die aksie en parte ge-Color case harden, die kolf van daai aaklige rooi dye gestrip wat die mooi grein en hout weg gesteek het en is tans besig om my Damascus Lope te verbruin. Hierdie verbruings proses neem my 4 weke om te voltooi en is tans in die laaste week voor die loope met warm byewas opgepoleer word. Die aangehegde fotos is wat ek die laaste 3 weke geneem het en is in geen orde nie.

Geniet dit manne

Groete

Ralph jr.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/barrel%20brown/IMG00706-20140515-1742_zps6de9ac35.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/barrel%20brown/IMG00705-20140515-1712_zpsc0a5e07e.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/barrel%20brown/B5_zpsf12691a3.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/barrel%20brown/B2_zpse4ea38e3.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/barrel%20brown/Wr9_zps5306d2d1.jpg[/image]
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/barrel%20brown/B7_zps8c0dbbfc.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/barrel%20brown/B6_zps7cf1233a.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/barrel%20brown/B4_zpsedefcdda.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/barrel%20brown/B3_zpsa6fff76e.jpg[/image]

Vandag se foto met die vordering van die lope, nou kan mens die mooi patrone in die Damascus lope sien, amper klaar nog net n paar dae om te gaan.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/barrel%20brown/B1_zps45437ebd.jpg[/image]

Die ligte strepe wat mens op die loop sien is Etanol wat ek opgesmeer het net om julle te wys hoe mooi die patroon is. as die Etanolvanaf die lope verdam dan lyk dit weer so soliede bruin kleur soos in die ander fotos. Daarom moet mens warm byewas aansmeer om die patrone te laat uitstaan en die rooi oksied laag te seel.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

Dagse manne

Ekt die naweek begin met die proto-model van my langafstand Modular kolwe. Anngeheg is n fotos van die agterkolf wat halfpad gesny is.

Groete

R
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by DWB »

Ralph, Hoe groot is hierdie CNC masjiene van julle? Gaan julle bv kolwe ook kan CNC?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

More Deon

Die bed se travel is so rofweg 900(X-axis) x 450(Y-axis) x 650(Z-axis). Ek sal kan, maar mens kry nooit die handgemaakde liefde in so kolf nie plus my masjien huidiglik is net opgestel en getool vir metaalwerk 24/7. Al wanneer ek die opstel van so masjien sal verander vir houtwerk is wanneer dit vir my en die masjien winsgewend is. Meeste kliente wat n ander kolf of selfs n custom kolf vir hulle gewere maak soek spesifieke afmeetings en curves en lyne en en en en en... so ek moet elke keer die kolf gaan ontwerp volgens sy voorkeure. Eenige/meeste mense wat cnc werk in SA doen sal jou kwoteer op die ontwerp van so kolf nog voor daar eers n blank in die vice vas geknyp is.

Groete

R jr.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by DWB »

Dankie! Mooi dag!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

Goeie naand manne

Deel so paar fotos van hout wat geland het vir 5 van die volgende dubbels op bestelling.

Groete

Ralph jr.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by Ralph Badenhorst »

laaste 2
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Boskamper
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am

Re: Engraved .470 Nitro Express

Post by Boskamper »

UItstekend, Baie mooi, miskien eendag as ek mooi groot is, so 470 of dalk 500,
intussen kyk en droom ek maar.
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico

Llama 38 spesialtjie

WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
Post Reply