gillie wrote:Ek sal nou seker afgeslag word vir die volgende...
Kyk, ek het baie waardering vir die vakmanskap wat ingaan op die gravering en die res van die geweer se bou, maar vir my is die gravering net 'n bietjie te veel. Vir my persoonlik is "less is more".
Dog ek gee maar bietjie n alternatiewe opinie, almal kan tog nie van blondines hou nie ...
Sterkte met julle besigheid vorentoe
Goeie dag gillie
hehe gladnie! Soos jy daarse smaak verskil. Ek moet nogal saamstem met jou, ek is tans besig om n .375 H&H Dubbel te bou wat n stainless aksie gaan he en 24'' swart lope en n Swarovski Z6 teleskoop. Dit gaan my bos geweer word. Ek gaan niks graveering aanbring nie en net Graad 4 walnut plank gebruik.
Iets snaaks gebeur met mans as dit kom by sulke gewere - as hulle jou kontak vra hulle altyd vir n gewone geweer sonder graveering en mooi hout. Ons nooi hulle altyd uit om die gewere te kom skiet om die afmeetings en feiner detail te bespreek van hul wapen. Na die paar skoote in die skietbaan begin daar so klein rat in hul koppe draai en dan begin die vra soo: "wat gaan ligte graveering extra kos?" "As ek n paar Rand extra betaal vir mooier hout sal jy dit doen" - en dan manne is hulle budget in sy mo3r in.

en vroulief will skei skake praat.
@Dries101
Ek't ongelukkig nie fotos van hierdie wapen to hy gebou was nie - ekt nog daaityd n privaat wildresevaat bestuur en geswot maar ekt n paar video op YOUTUBE gaan oplaai van paar ouens wat met ons dubbels skiet en sal nog n klomp oplaai vanaand.
Intussen kliek op die link hieronder:
https://www.youtube.com/watch?v=Vtur1YH ... e=youtu.be
Dit is n .500 Nitro Express wat ons gebou het en ek waarborg jou dat daai dubbel skop minder as eenige ingevoerde dubbel - jy is welkom om hom self te kom skiet.
Korrek Helene het hierdie geweer gegrafeer en het n ongelooflike goeie werk gedoen maar ons is baie huiwerig om ons grafeerders se naame te publiseer ( op aanvraag vanaf die grafeerders) want hulle kry baie kritiek van ons "Plaaslike Experts". Sy is tans besig om ons 700 Nitro express ook te doen.
Groete
Ralph jr.