Page 2 of 2
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Posted: Thu Jun 19, 2014 2:24 pm
by Rudie
grumpy wrote:Wat prys die Spartans? Ek gebruik Impala Bosvelder 220gr en sny in mekaar op 100m.
Koos Barnard gebruik ook dieselfde Impalas en hy is baie gelukkig met hulle.
R510 vir 50 en hulle kom in 200,225 en 250 gr BTHP of HPFB. Ek koop sommer direk by hulle
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Posted: Thu Jun 19, 2014 2:49 pm
by grumpy
Sjoe ok. Ek betaal minder as helfte van dit vir 50 Impalas.
Sal maar by die Impalas bly. 2 SA prudukte en so groot prys verskil. Ek weet dis verskillende materiaal maar nog steeds.
Baie dankie.
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Posted: Thu Jun 19, 2014 4:01 pm
by Wouter Roets
Johan
Die rede vir die dubble prysverskil is oordat hulle dubbel soveel oopmaak as die Impala's.

Maar die prys wat jy betaal vir n PREMUIM koeel.
Groetnis
Wouter
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Posted: Thu Jun 19, 2014 5:15 pm
by JAGTERSREG-JRM
Wouter Roets wrote:Johan
Die rede vir die dubble prysverskil is oordat hulle dubbel soveel oopmaak as die Impala's.

Maar die prys wat jy betaal vir n PREMUIM koeel.
Groetnis
Wouter
Wouter
Val Impala dan nie onder die premium koele nie? Hoe word n premium koeel gedefinieer? Sekerlik as sagte punt en is hulle werklik beter.......speel bietjie duiwels advokaat!!
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Posted: Thu Jun 19, 2014 5:19 pm
by grumpy
Miskien moet Impala ook n gaatjie voor in boor maar hopenlik sal hulle nie die prys verdubbel nie.
Impale is Geelkoper of Brass en die ander een is Rooikoper.
Maak nie saak solank skootplasing reg is.

Re: 375"Ruger 341 vs 355
Posted: Thu Jun 19, 2014 9:42 pm
by Frikkie Coetzee
Net so voorsmakie van hoekom die Spartan R10 n punt is.
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Posted: Thu Jun 19, 2014 9:43 pm
by Frikkie Coetzee
N ander hoek
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Posted: Thu Jun 19, 2014 9:44 pm
by Frikkie Coetzee
Dis die 250 gr Spartan. 100 % gewig retensie. Gemsbok op so 180 m
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Posted: Sat Jun 21, 2014 2:50 pm
by grumpy
Ek gee nie om hoe hy lyk agterna nie, solankhy die job doen as ek me deel gedoen het!!
