Waar in die land is die meeste jakkalse?

User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?

Post by Biker »

Taffie en Amb  ;D ;D

Wat is ou Bool se adres .Klomp velle wat ek vir hom vir Kriesmies wil stuur
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1016
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?

Post by Dirkvh »

Hierdie is 'n bitter ou thread, maar soos ek rondlees op die forum sou ek se die meeste jakkelse in SA ry saam Geno bakkie...
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?

Post by Geno »

Hahahaha ek wens.
Daai titel gaan aan die bakkie wat se registrasie "SPJAKLS-NC" is...
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?

Post by Riaan Kriel »

James Wilson wrote:hier by ons boer omtrent niemand meer met skape nie, want die jakkalse is net te veel. toe ek op skool was hier het elke boer maar n sterk trop skape gehad. dit is vergete al nie meer die gaval nie, want die jakkalse het eenvoudig te veel geraak, en bloot die boere gedewing om skaap te los.

Ek het tussen Ottosdal en Wolmaransstad grootgeword, is tans in Lichtenburg. Skape orals in die ou Wes-transvaal is nie meer volop nie. Dit is net die manne wat hulle mooi kan toesluit en diep wegbêre wat nog skaap aanhou. Met almal wat ek praat oor die skape, of gebrek aan skape, op die plase kla ook oor die jakkalse wat skape vang. Die verskil is die jakkalse waarvan hulle praat, loop op 2 bene en ry in minibus taxi's rond O0

Edit : en moenie die polisie-bakkies vergeet nie...... >:D
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?

Post by JK »

James Wilson wrote: kry julle manne ook gereeld skade aan beeste? en waar dink julle is ook buitengewoon baie jakkalse?
Ek mag dalk verkeerd wees maar my vermoede is dit gebeur waar die koeie te lank vat om te kalf. By my is net so baie jakkalse, maar verloor selle n kalf deur jakkalse, die een of twee wat ek van weet is waar n vers swaar gekalf het. Ek boer net met nguni's, die koeie kalf vining. Ek het aan die begin kruis koeie gehad met nguni bulle. Daai koeie het so vinnig/maklik gekalf dat as jy jou rug draai en jy kyk terug staan die kalf langs haar. ;D Nguni kalf weeg selde oor 30kg. Hulle se n klein kalf is meer werd as geen kalf!

Die dooie $#% se jakkalse klim by my skaap die laaste week in die kraal by die huis en vreet elke 2e aand n lam. Ons kry net jakkasle spore. Het die kamera gestel. Sal sien Saterdag as ek daar kom of daar iets anders is. Het ook n roeper gekoop die week, so gaan bietjie oorlog maak die naweek, hopelik. Die klein lammerjie slaap nou in die hoederhok. >:D
Post Reply