Waar in die land is die meeste jakkalse?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

ek kyk so deur die foto's en die stories en lyk dit vir my of die meeste van die lede van die forum uit die skaap werelde uit kom? dit maak natuurlik ook sin dat julle manne so kap onder die vuilgoed. ek moet se, ek is stom oor die hoeveelheid katte en hoe groot hulle is.
hier in die wes transvaal waar ek bly sien ons nie so baie rookatte nie. wat ek ook opgemerk het(dalk het ek dit net nie gesien nie) maar ek sien nie dat julle manne praat van verliese aan beeste nie. hier by ons boer omtrent niemand meer met skape nie, want die jakkalse is net te veel. toe ek op skool was hier het elke boer maar n sterk trop skape gehad. dit is vergete al nie meer die gaval nie, want die jakkalse het eenvoudig te veel geraak, en bloot die boere gedewing om skaap te los. nou vant hulle maar die beeste wanneer die koeie kalf, eet hulle solank aan haar en as die kalf verskyn dan eet hulle hom.hulle is eenvoudig te veel en het later n tipe trop mentaliteid wat saam eet.
my oorlede pa het my vertel dat hier in die sestiger en vroeg sewentigs het die regering n jagstasie hier naby aan ons gehad waar daar so hele paar jongmanne diens gedoen het, en basies elke aand net jakkals gejag het. my pa het nie ver daarvanaf geboer nie en het die manne geken. hulle het bakkies vol jakkalse gevang vergiftig en geskiet. my pa vertel die regering het dit maar later gelos want die poging het nie regtig n verskil gemaak aan die jakkals probleem nie. so baie jakkalse was/is hier. hier naby ons het n groep amerikaners navorsing gedoen op jakalse en ek weet in die negentigs het n proffie navorsing gedoen by die Sandveld resevaat so 60 km van my af. miskien onthou julle dit, hy het sy bevindings op Carte Blance bekend gemaak. om nou eerlik te wees as ons gaan jakals skiet dan roep ons nou nie regtig soos julle manne nie. ons ry maar rond en as ons n jakkie sien dan sit ons die roepper sommer hier by ons op die bakkie aan, en as hy nie wil inkom nie dan los ons hom want daar is nog baie ander.
nou as ek die klomp stories bymekaar sit, dan dink ek hier in die w-tvl is die meeste of van die meeste jakkalse in die land. kry julle manne ook gereeld skade aan beeste? en waar dink julle is ook buitengewoon baie jakkalse?

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
Jagbehep
Kom ek vertel jou waar jy die meeste jakkies op 5hektaar kan kry en dis lekke oefening as jy nie lus het vir soek nie
Tussen Klerksdorp en Ventersdorp is n varkplaas Palmietfontein,ek het so 3km daarvandaan grootgeword op buffelsvallei, elkegeval die varke wat elke dag vrek en daar vrek baie op n dag want daar is n paar duisend op die plaas,word elke dag op 5 hektaar stukkie grond afgegooi en ingeploeg,nou kyk as jy vinnig 20-50 jakkies wil skiet op n aand sonder om meer as 200m op n slag te ry dan is dit die plek,ons het gewoonlik met windhonde gegaan want skiet was darem toe al te vervelig
Het daar gesien hoe n jakkie n windhond op sy mo#r gee,ons kon nie die bullteriers vinnig genoeg van die bakkie afkry nie(hulle raak so opgewonde hul byt jou some
)Daar so baie jakkies die honde bly nie bymekaar nie elkeen soek sy eie een, totale anargie 
Groete johan
Kom ek vertel jou waar jy die meeste jakkies op 5hektaar kan kry en dis lekke oefening as jy nie lus het vir soek nie
Tussen Klerksdorp en Ventersdorp is n varkplaas Palmietfontein,ek het so 3km daarvandaan grootgeword op buffelsvallei, elkegeval die varke wat elke dag vrek en daar vrek baie op n dag want daar is n paar duisend op die plaas,word elke dag op 5 hektaar stukkie grond afgegooi en ingeploeg,nou kyk as jy vinnig 20-50 jakkies wil skiet op n aand sonder om meer as 200m op n slag te ry dan is dit die plek,ons het gewoonlik met windhonde gegaan want skiet was darem toe al te vervelig
Het daar gesien hoe n jakkie n windhond op sy mo#r gee,ons kon nie die bullteriers vinnig genoeg van die bakkie afkry nie(hulle raak so opgewonde hul byt jou some
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
JOHANNIC, ons moet daar gaan kyk vir die vetste en grootste miskien kry ons n rekord
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
Dagse Jagbehep
Ek din k hier by my rond kan ook tel onder een van die plekke met van die meeste jakkies per afegemete area, ons het die lieflikke De Brug weermag gronde as bure en daar mag nie n enkele jakkie gejag word nie, dis rondom die 26 000 ha groot, so jy kan jou indink hoe die F@#&$n al vervuil is hier by ons
Het gister weer draai gery in veld en by lande, het sommer tjoef-tjaf 2 opgepik met die windhonde
Elke keer as daar n bakkie veld toe gaan word daar maar n jack en n windie of 2 ook saamgevat vir just in case
So ja, sal bikki foto's opsit as weer gekry het, ek en stefan gaan bikki vandag misk n draaitjie ry
Ander manne praat van dagroep, ons praat van dagvang!!!!

You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
Hierdie topic gaan my n @#$$!@#% beroerte of hartaanval gee.
Dit is ook die dat die boere so kreun onder die jakkalse.

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
Fox... Gebruik van daai swart korreltjies in blokkies mieliepap...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
Jong Stefan
daar is so baie dit maak nie eers n duik in hulle nie
Maar nou ja
daar is so baie dit maak nie eers n duik in hulle nie
Maar nou ja
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
Sal ek dit darem geniet om bietjie los te brand op n paar van die vuilgoed en ,maai onder hulle.
Groetnis
SJ
Groetnis
SJ
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
Ek dink die meeste jakkalse is in Johannesburg. Al soveel stelle afgetrap met manne wat jou probeer inloop dat ek nie kan dink mens kan iewers anders n plek kry met meer nie.
Blok.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
Ek dink as daar iemand is wat ook vir ons n mening kan lig ivm die saak is dit greyhound
daar waar hy jag is ook n hele klompie jakkies?
groete
Foxhound
daar waar hy jag is ook n hele klompie jakkies?
groete
Foxhound
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
Op n meer ernstige noot dink ek in ons nasionale parke wemel dit ook. Ek het die naweek vrou en kinders Pilansberg reservaat toe gevat en elke dag so rofweg 8 gesien helder oor dag en hond mak. Genoeg om n man so die horries in te maak om sy roer suutjies uit te haal.
Blok.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
ja, die parke is n intresante onderwerp. so paar maande terug was daar n artikel in een van die maandelikse jagtydskrifte oor jakkalse. die skrywer noem toe daar dat die jakkals populasie digter is op lanbou grond, en omdat dit maklikker is vir die jakkalse om daar kos te kry asook omdat hulle op landbou grond nie natuurlikke vyande het nie. hy se ook n mens sien baie jakkalse in die parke omdat hulle daar nie bang is vir mense nie.
klink reg, maar n mens sien darrem baie jakkies in die parke.
ek het nog nie gesien dat julle manne praat van verliesse aan beeste nie?
klink reg, maar n mens sien darrem baie jakkies in die parke.
ek het nog nie gesien dat julle manne praat van verliesse aan beeste nie?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
Lees maar mooi, kyk ook onder die foto's wat FM oopgemaak het van verminkte diere.Jagbehep! wrote: ek het nog nie gesien dat julle manne praat van verliesse aan beeste nie?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
Hallo almal
Ek sien julle wil weet waar in die wereld is die meeste jakkalse? Wel volgens my is dit nie moontlik om met vee te probeer boer as jy langs 'n wildreservaat gelee is nie...
Ons boer nou in die karoo en hier doen almal maar sy deel, want almal boer met vee. In die Karoo Nasionale Park weet ek dat daar ook werklik vrek baie jakkalse is. Oom Taffie sal daar meer feite hieroor he, maar as ek dit nie mis het nie moes hulle 'n paar jaar terug springbokke aankoop, maar soos meer as 'n duisend, omdat elke liewe springbok deur die jakkalse opgevang is!
Ek ken 'n oom wat ook grens aan die park en hy het boerdery heeltemal opgegee en in toerisme in gegaan! Hy se die jakkalse eet vee, maar gelukkig nie mense nie! haha!

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
praat Vrydag mat n man wat voltyds aangestel is by n groot voerkrale in my omgewing, om op die plase van die voerkraal die jakkals jagter te wees. maw jakkals jag 24-uur n dag is sy posbeskrywing. hulle staan op 180 vir die jaar!!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
Jagbehep
Moenie dat Bool dit hoor nie. Sal weer wil weet hoekom die man die goed doodmaak. Seker nie omdat die jakkalse die voerbakke uitlek nie!

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
mooi man!!majubaketie wrote: In die parlament. Hule almal dra mens klere,moenie geflous wees nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
help my, ek is nog kort op die forum . wat is die Bool besigheid wat ek gereeld sien?tafjak wrote: Jagbehep
Moenie dat Bool dit hoor nie. Sal weer wil weet hoekom die man die goed doodmaak. Seker nie omdat die jakkalse die voerbakke uitlek nie!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
Jagbehep,
Waar in die wes tvl is jy?
Ons is naby vergelee tussen boshoek en paddon. Hier boer ons meestal bees en kry die geval waar die koeie ge-eet word dan die kalf. Die koei oorleef dit baie maar mens sit haar maar uit, die skade op n koei kan mens vergeet om daai ding te verkoop. My buurman het baie meer sulke gevalle. Dan boer ons baie boerbok en so hier en daar is n skaap boer. Ek het nog nie n enkelle lam verloor nie, maar buurman het al 42 die jaar verloor.
Ek is meer bebos as hy en weet nie of dit iets kan wees nie. Ek vang gereeld met ysters en skiet so elke 2de maand. Hy ry so 2 keer n jaar n draai en hoop vir die beste.

Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
Jagbehep
Die "Bool"-ou wat so gereeld op die lippe van probleemdierjagters is nou die man waar jy kan aanklop om te help met jou boerdery! Hy skryf jou sommer voor hoe om te boer en jou probleemdiere te beheer, SOLANK die jakkalse en katte nie doodgemaak word nie. Jy moet hulle verwilder met klokkies en honde(anatoliese honde) en dan moet jy die jakkalse los, hulle sal hulle self glo doodteel.
As jy, net as jy die jakkalse en katte skiet gaan jy 'n verminderde prys op jou lamsvleis by betrokke verspreiders kry. Jy verbeur die verhoogde beloofde prys op jou produk as jy die jakkalse en katte seermaak. So, pasop vir die roker.
Jy mag ook verder net die ongediertes vankant maak nadat hy en sy trawnte die skade kom ondersoek het en dan mag jy aansoek doen om permit vir die vankantmaking van die spesifieke dier(as Bool en sy tjommies so dink). So as jakkals jou lammers vang, mag jy nie kat daar skiet wat besig is om te vreet nie. Daarvoor moet jy nou eers weer die ou laat kom en die skade evalueer en vasstel watter spesie is verantwoordelik vir die skade, dan eers mag jy weer aansoek doen om die kat te skiet.
Man, eintlik is die ou van sy kop af en baie van sy tjommies verkeer in dieselfde toestand as hy.
Voorspoed en skiet die jakkalse!

Ambessa
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
Hallo Jagbehep
Ambessa
...glo my dit is 'n vriendskap waarsonder jy gerus kan klaarkom. Moet veral nie vir ou b s met die hand groet nie. En dan het hy ook 'n materjie wat so lekker deur sy eie mak rooihondjie gebyt is. Shame...Jagbehep! wrote:...help my, ek is nog kort op die forum . wat is die Bool besigheid wat ek gereeld sien?
Ambessa
-
Ambessa
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
Hallo Jagbehep
Ek mag verkeerd wees maar die meeste rooijakkalse in die land is omtrent iewers tussen Beitbrug, Agulhas, Port Nolloth en Ballito. ;)
Ambessa
Ek mag verkeerd wees maar die meeste rooijakkalse in die land is omtrent iewers tussen Beitbrug, Agulhas, Port Nolloth en Ballito. ;)
Ambessa
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
kan dit wees? ken die mense jakkalse. dit laat my dink wat die bybel se : moenie met dwase stry nie. niks goed sal daarvan kom nie.tafjak wrote: Jagbehep
Die "Bool"-ou wat so gereeld op die lippe van probleemdierjagters is nou die man waar jy kan aanklop om te help met jou boerdery! Hy skryf jou sommer voor hoe om te boer en jou probleemdiere te beheer, SOLANK die jakkalse en katte nie doodgemaak word nie. Jy moet hulle verwilder met klokkies en honde(anatoliese honde) en dan moet jy die jakkalse los, hulle sal hulle self glo doodteel.
As jy, net as jy die jakkalse en katte skiet gaan jy 'n verminderde prys op jou lamsvleis by betrokke verspreiders kry. Jy verbeur die verhoogde beloofde prys op jou produk as jy die jakkalse en katte seermaak. So, pasop vir die roker.
Jy mag ook verder net die ongediertes vankant maak nadat hy en sy trawnte die skade kom ondersoek het en dan mag jy aansoek doen om permit vir die vankantmaking van die spesifieke dier(as Bool en sy tjommies so dink). So as jakkals jou lammers vang, mag jy nie kat daar skiet wat besig is om te vreet nie. Daarvoor moet jy nou eers weer die ou laat kom en die skade evalueer en vasstel watter spesie is verantwoordelik vir die skade, dan eers mag jy weer aansoek doen om die kat te skiet.
Man, eintlik is die ou van sy kop af en baie van sy tjommies verkeer in dieselfde toestand as hy.
Voorspoed en skiet die jakkalse!
molopo. ek is in die suidste deel van die wes tvl. christiana. ek het n goeie idee waar jy is ek het so n klient if twee daar.
Last edited by James Wilson on Sun Dec 12, 2010 10:06 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Waar in die land is die meeste jakkalse?
nou daar is die waaarheid!!!Ambessa wrote: Hallo Jagbehep