Page 2 of 2

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Tue Jan 25, 2011 4:03 pm
by PRIVATE RYAN
[img width=450 height=600]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... uFrodo.jpg[/img]

Hier is my 2, Giteau en Frodo.

Ek moes hulle weggee toe ek PTA
toe trek. Hulle werk nie op 'n klein erf
nie. Groot geween.

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Tue Jan 25, 2011 4:08 pm
by PRIVATE RYAN
Image

Giteau

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Tue Jan 25, 2011 8:01 pm
by Biker
Ryan
Jammer oordit . Hulle is mooi.
Sterkte

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Tue May 10, 2011 10:50 am
by Hugo
Hier is my twee stoep k@kkers.

[img width=560 height=368]http://a7.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos- ... 2967_n.jpg[/img]

en

[img width=560 height=343]http://a1.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos- ... 7472_n.jpg[/img]

en [img width=560 height=372]http://a4.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos- ... 9277_n.jpg[/img]

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Fri May 20, 2011 3:33 pm
by Christo Els
Hier is my 3 Kanniedaate

[img width=560 height=420]http://i1137.photobucket.com/albums/n51 ... lla001.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1137.photobucket.com/albums/n51 ... lla009.jpg[/img]

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Sat Jul 09, 2011 12:27 pm
by Vlakvark
Die een oppie net gekry . Geniet hom
http://www.youtube.com/watch?v=nGeKSiCQ ... detailpage

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Sat Jul 09, 2011 8:02 pm
by Foxcreek
Hier is van my en my vennoot se  Jack Russells. Die eerste een is ons stoet reun en het nog nie 'n 'runt" gegooi nie. Hy is op die oomblik voor op die punteleer vir die Terrier van die jaar by die Jack Russell Terrier Club van SA.

Image

Die teef is sekerlik die hond wat die beste aanmekaar gesit is in die klub.
Image

En dan sommer van die gemiddelde teriers.
Image
Image

En dan sommer 'n groep foto.
Image

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Sat Jul 09, 2011 8:11 pm
by Dewie
Hallo Alle Ooms

Julle het almal mooi Woefies
Almal so mooi getrain
Ek hou van die fotos waar hule by die diere sit wat gejag is

Dewie

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Sat Jul 09, 2011 8:54 pm
by Gerhard
Reitz

[img width=360 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 000394.jpg[/img]

Moes vir hom ander huis kry toe ek in Dubai gaan werk het...

Nou is hy dood gelukkig op die plaas en ek en hy gaan loop elke nou en dan n draai in die veld met die geweer...

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Sun Jul 10, 2011 8:38 pm
by Foxcreek
Hier is nog 'n paar van my Jack Russell Terriers.

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Tue Jul 12, 2011 11:31 am
by Biltong
My Labrador teef Emma.

[img width=560 height=420]http://i1230.photobucket.com/albums/ee4 ... 38/082.jpg[/img]

Sy het twaalf kleintjies gehad op 9 Junie 2011. Nege swart en drie wit. Sewe reuntjies en vyf tefies. Baie mooi -nie geregistreer. Sal laat gaan vir R900 inge-ent en ontwurm. Beskikbaar vanaf 22 Julie 2011.

[img width=560 height=420]http://i1230.photobucket.com/albums/ee4 ... 38/080.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1230.photobucket.com/albums/ee4 ... 38/074.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1230.photobucket.com/albums/ee4 ... 38/072.jpg[/img]

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Tue Jul 12, 2011 11:36 am
by Biltong
Ek is in Wonderboom Pretoria. E-pos gerus: info by medupe punt co punt za

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Tue Jul 12, 2011 1:52 pm
by PITSMIT
my ander dogter

[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... 0-1841.jpg[/img]

sy antwoord op MISTY  is n labrador X cocker spaniel
kruip diep in jou hart met daai paar bruin o

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Tue Jul 19, 2011 1:43 am
by Francois Marais
Manne

Hiers KRUMMEL, vir die va julle wat hom nie ken nie, dis my soetste seun, en is meer mens as hond.....

[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1712.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1708.jpg[/img]

Mooi loop
Francois

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Tue Jul 19, 2011 7:56 am
by BLOK
Almal mooi brakke manne.

Fox

Ek laaik veral daai gatmanne van jou daai eerste en vierde foto is darem mooi honde, ek het self twee van hulle. Dit is seker all round van die beste wat mens kan kry.

Blok

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Wed Jul 20, 2011 8:08 pm
by Foxcreek
Blok........So 'n bek kort jam :P :o ;D.

Hierdie spannetjie wat jy hier sien is van die bestes in Suid- Afrika(kyk maar die Jack Russell Terrier club van Sa se uitslae, dan sal jy sien wat is Foxcreek kennels besig om te doen, www.jackrussellsa.co.za). Ses van hulle is onder die top tien vir die terrier van die jaar en twee is elfde en twaalfde. Daai eerste foto is 'n yster, hy is voor op die punteleer vir terrier van die jaar, en hy is 'n riller op 'n rooi hond in 'n gat. ;D ;D

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Thu Jul 21, 2011 3:15 am
by .::Alwyn-U::.
baie pragtige honde! Ek kan nie wag om my eie een te kry nie!

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Thu Jul 21, 2011 8:20 am
by BLOK
Fox

Daai is almal mooi honde. My twee het ek by my swaer gekry hy boer ook met hulle maar skou nie. Die twee wat ek het is die pa een van Connie se onde en die ma een van Giep. Vra maar vir Connie daai pa Riem dis n yster hond daai, hy wil hom al baie by my swaer gevat het. Ek weet hy het baie van sy honde al gevat vir Riem om te dek.

Ek sal kyk vir jou n foto neem van my reun Roof en opsit ek dink nogal as ek met hom sou skou sou hy goed score.

Blok

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Thu Jul 21, 2011 9:52 am
by Jaco Swart
More manne.

Hier is my ou Boerboelletjie WP

[img width=560 height=420]http://i882.photobucket.com/albums/ac21 ... 0_2150.jpg[/img]

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Thu Jul 21, 2011 10:02 am
by Dawid
Jaco

Smaak my daar waar jou boel le is hy al klaar op volspoed...Hhahaha

Nee grap sommer dis n mooi boel....ek soek n teef vir myne

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Thu Jul 21, 2011 10:24 am
by G-force
Manne dis darem mooi brakke wat jul het.Ek is mal oor Meerkat se gespierde windhond.
Hier is twee van my brakke.Ek het nog een maar moet nog n foto gaan neem...sy is een van die kleintjies wat my twee honde besluit het om te maak...gelukkig is die langbeen foksie nou reggemaak en daar sal nie weer so n glipsie kom nie.Die foksie is darem clever en wil net JAG.

[img width=560 height=420]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... new087.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... G_2775.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... G_2810.jpg[/img]

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Sat Jul 23, 2011 6:41 pm
by erx
Hier is pa se kinders. Bazil is 2 jaar oud en Bella 1jaar. altwee kom van dieselfde ma, so Bella is reggemaak. Baz se beurt wag, al wil ek nie graag, altwee ouers is gerigestreerde honde so hy kan mooi maak as die geleentheid da is.

[img width=560 height=420]http://i1183.photobucket.com/albums/x48 ... G_1629.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1183.photobucket.com/albums/x48 ... G_1940.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1183.photobucket.com/albums/x48 ... G_1942.jpg[/img]

Groete
erx

Re: My hond "Kaptein" (Sit julle honde op)

Posted: Wed Jul 27, 2011 7:37 am
by Dawid
ERX
Daai goed lyk dan soos regte straatbrakke.  :laugh: :laugh:
Nee ek grap sommer, my vrou het ook so ene, n reun en ekt baie lus en laat hom bietjie skryf by my seun se beagle teef. Albei is gerigistreer so dit gaan opregte kruisings wees  ;D
Ek dink n man behoort mooi kleintjies daaruit te kry wat n spoor lekker kan vat want die Basset is ooknie n banggat brak nie en kan lekker byt as dit moet.