Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2013

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by tripodmvr »

1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Eugene(9) se pel
11.Pierre vd Merwe
12.Pierre vd Merwe(12) se pel
13. Tripod (Tentatief)
User avatar
kwagga_1
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Sun Mar 17, 2013 8:02 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by kwagga_1 »

Ai man, ek wil vreeslik graag bywoon maar moet daai naweek die vrou entertain vir ons huweliksherdenking. Sal 'n oog oophou vir die volgende kursus!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by James Wilson »

Manne, ekdink natuurlik die laaste tyd weer net aan die kursus en om almal weer te sien en almal te ontmoet. Maar ek wonder ook of n mens realisties n beginner en gevorderde herlaai kursus gesamentlik in n dag en half kan hou? Moet n mens nie die kursus split nie, of dalk net die kursusgangers split nie?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Cobus(Cobb) »

James, jys reg...as ons soos gesê Mouter Woerts kan vasmaak, dan sal daar natuurlik ook 'n Dokter in die huis wees...dan loop die kurses mooi parallel in semis.... ;) ;)

Kom ons wag net tot Maandag om te hoor of ons die manne kan vasmaak.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by BRNO (Pierre) »

James Wilson wrote:Manne, ekdink natuurlik die laaste tyd weer net aan die kursus en om almal weer te sien en almal te ontmoet. Maar ek wonder ook of n mens realisties n beginner en gevorderde herlaai kursus gesamentlik in n dag en half kan hou? Moet n mens nie die kursus split nie, of dalk net die kursusgangers split nie?
James, ek wonder saam met jou, maar Cobus het my gerus gestel deur aan te dui dat die kursus moontlik opgedeel sal wees in beginner en expert. Ek reken die week wat kom sal ons meer antwoorde kry.
Veiligheid eerste manne!
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Jean Marais »

Kerels

Ek ry vanuit Centurion. Het plek vir 3 passasiers as daar dalk nog is wat sou belangstel, maar vervoer dalk 'n probleem is.

Groete
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Eugene »

James Wilson wrote:Manne, ekdink natuurlik die laaste tyd weer net aan die kursus en om almal weer te sien en almal te ontmoet. Maar ek wonder ook of n mens realisties n beginner en gevorderde herlaai kursus gesamentlik in n dag en half kan hou? Moet n mens nie die kursus split nie, of dalk net die kursusgangers split nie?
James, ek het maar myself leer laai, met die hulp van die internet en Jaracal se inligting. Dit sal vir my persoonlik great wees om net wees die begin en die basics deur te gaan om seker te maak dat ek die grondwerk reg doen. Ek verstaan die ervare manne se bekommernis hierin, maar miskien kan die kursusleier na die basics, die groepe split in twee groepe vir die manne wat reeds die basics onder die knie het en die manne wat nog daarmee sukkel?
Aim small, miss small
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Geno »

Cobus(Cobb) wrote:dan sal daar natuurlik ook 'n Dokter in die huis wees...dan loop die kurses mooi parallel in semis.... ;) ;)
Ek het nogal die naweek daai einste Dokter raakgeloop in Rooiberg. Het hom vertel van die kursus, hy klink baie keen.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Cobus(Cobb) »

Manne, raait, ek kan nou maar sê dat die geheimsinnige kurses aanbieder, Mouter Woert en die Dokter, wel Wouter Roets en Neels Niemand(Jagtersdok) sal wees.
Ek het vanoggend met Wouter gesels en die reelings vasgemaak vir die naweek van 11,12 en 13 Oktober soos vroeër in die post bespreek.
Soos dalk nie vroeër genoem, gaan Forum lede voorkeur kry en ons sal dalk die aantal kurses bywoner bietjie beperk om sodoende maksimum kurses issues te kan dek.
Onthou dat die kurses uit die Forum onstaan het en daar is, om primêr weer, die Forum manne tot voordeel te strek.....Natuurlik is jou pel welkom maar Forum lede sal voorkeur geniet.

Ek het nog so paar dinge tov die kurses telefonies te reel, dan sal die finale reelings gepost word, waarna betaling en besprekings sal plaasvind.
Onthou 1 September is die afsnydatum

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by James Wilson »

Klink goed
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Eugene »

Cobus, dankie vir jou moeite hierin! Ek is steeds in en sal maar dat my pel so gou as moontlik aansluit, dit kan net vir hom voordelig wees!
Aim small, miss small
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Eerstens dankie aan Cobus wat hy aan die dag gele het met hierdie inisiatief. Dit sal n eer wees van my en Dok se kant om die ou bietjie kennis wat tot ons beskikking het te deel met ons mede forumlede. Van Jaracal se kant wil ons graag he dat hierdie ten voordeel van die Forum moet wees en dat die kennis wat hier gedeel word dan weer verder met ander lede gedeel sal word. So vermaan ek dan dat lede werklik gebruik sal maak van hierdie geleentheid. Onthou die kostes van so n kursus beloop gemaklik R1500 per person vir slegs n dag sessie. Die kostes verbonde aan die kursus is spot goedkoop en ons moet n groot dank ook gee vir Ian in die verband met die beskikbaar stelling van hulle geriewe teen baie bekostigbare tariewe.

Ek wil graag vra dat die persone wat kom dan sommer ook hulle besprekings vrae of aspekte sommer hier wil plaas sodat n mens dit kan deel maak van die kursus. Kortliks het ek gedink aan die volgende aspekte en julle moet asb byvoeg soos nodig.

1) Basies besprekings aspekte oor die herlaai prosedures. Hierdie sal besprekings insluit oor hoekom ons sekere aspekte doen. Hierdie is vir my van groot belang sodat mense wegstap as ingeligtes en nie na-apers nie.
2) Die praktiese gebruik van QL en die nodeprogram.
3) Lading bepalings en komponent keuses.
4) Gevorderde ladings tegnieke.
5) Toerusting bespreking en gebruik daarvan.

Voeg maar by soos julle goeddink.

Manne onthou hierdie is n baie informele aanbieding en die ontmoet en kuier van vriende is geensins tweede op die agenda nie. Ek vir een sien ontsaglik uit hierna en glo dat n paar nuwe vriende gemaak sal word sowel as die versterking van n paar oues.

Groetnis
Wouter
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by James Wilson »

Wouter, dankie. Ek gaan baie belangstel in punt 2 op jou lys. Ek voel redelik tuis met QL, maar is soms onseker om die fout wat ek op die baan sien dmv Ql aan te spreek. Ek glo ons moet die laptops saambring?

Moet se ek is dankbaar ek verjaar nie weer die keer nie
Last edited by James Wilson on Tue Aug 13, 2013 3:25 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Wouter Roets »

Jameson

Ek is self bly jy verjaar nie op die een nie! Gaan ons seker nie keer om die skrum problem aan te spreek nie, ;) Sien verskriklik uit om weer n broodjie saam met julle te breek!

Groetnis
Wout
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Cobus(Cobb) »

Manne, asb...as jy 'n EFT doen, sit jou reference op gebruik jou naam(forum naam), dan weet ons wie betaal wat.
Ons wil ook vra dat dinge met die braaivleise in die aand glad sal verloop. Julle weet daar is pap en sous beskikbaar, bring jou eie slaai en poeding.
Kom ons reel vir Vry aand dat almal chops/wors bring en vir Sat aand almal steak/wors bring..dan kan ons 2 of 3 manne almal se goed braai sonder dat jy huilerig raak oor jou cheese grillers wat iemand ander dalk gaan opvreet.
Dop moet jy self bring, soos Wouter tereg sê, ons gaan blad skud en sosiaal ook wees.

Rek besonderhede:

Nedbank Cheque:
Branch code:198765
Rek nommer:1724003437

PM maar vir enige vrae en ander info wat julle wil hê.

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by BLOK »

Wouter Roets wrote: Ek wil graag vra dat die persone wat kom dan sommer ook hulle besprekings vrae of aspekte sommer hier wil plaas sodat n mens dit kan deel maak van die kursus. Kortliks het ek gedink aan die volgende aspekte en julle moet asb byvoeg soos nodig.

1) Basies besprekings aspekte oor die herlaai prosedures. Hierdie sal besprekings insluit oor hoekom ons sekere aspekte doen. Hierdie is vir my van groot belang sodat mense wegstap as ingeligtes en nie na-apers nie.
2) Die praktiese gebruik van QL en die nodeprogram.
3) Lading bepalings en komponent keuses.
4) Gevorderde ladings tegnieke.
5) Toerusting bespreking en gebruik daarvan.

Voeg maar by soos julle goeddink.

Wouter
Wouter

Dankie vir jy en Dokkie, tussen julle twee dink ek behoort ons al die kinnis in meeste boeke saam te he op een plek met prakties daarby.

Cobus kan jy nie die besprekings punte dalk voor n nuwe hofie beginne nie, dan maak ons nie die reelings blad deurmekaar en boonop kan daar na die kursus terug verwys word as daar sou wou.

Net n voorstel.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Cobus(Cobb) »

Hier is die link na die besprekings punte

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=131&t=24323
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Eugene »

1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid
11. Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14. Tripod (Tentatief)
Aim small, miss small
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Cobus(Cobb) »

Manne...Manne...die lys en post staan nou stil.....is almal dan nou volleerd met herlaai dinge??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Eugene »

Cobus(Cobb) wrote:Manne...Manne...die lys en post staan nou stil.....is almal dan nou volleerd met herlaai dinge??
Cobus, ja, ek wonder ook...

Ek sien ons staan op 14, as die forum manne nie belangstel nie, sal ek my bes probeer om nog 6 manne te kry om daai 20 minimum vol te maak!
Aim small, miss small
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Jean Marais »

Ek kan ook dalk 'n ekstra man of twee kry om saam te kom, ongelukkig nie forum lede nie.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by BLOK »

Cobus

Jy kan vir PJ ook opsit, weet hy gaan ook bywoon maar kry nie tyd vir forum
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by tripodmvr »

1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid
11. Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14. Tripod (Tentatief)
15. PJ
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Jacquesb »

Manne en Maninne
Ek sit my naam by!
Baie dankie

Sien uit daarna!
tripodmvr wrote: 1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid
11. Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14. Tripod (Tentatief)
15. PJ
16. Jacquesb
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by James Wilson »

Nog net 4!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply