Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2013
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Eugene(9) se pel
11.Pierre vd Merwe
12.Pierre vd Merwe(12) se pel
13. Tripod (Tentatief)
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Eugene(9) se pel
11.Pierre vd Merwe
12.Pierre vd Merwe(12) se pel
13. Tripod (Tentatief)
- kwagga_1
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Sun Mar 17, 2013 8:02 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Ai man, ek wil vreeslik graag bywoon maar moet daai naweek die vrou entertain vir ons huweliksherdenking. Sal 'n oog oophou vir die volgende kursus!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Manne, ekdink natuurlik die laaste tyd weer net aan die kursus en om almal weer te sien en almal te ontmoet. Maar ek wonder ook of n mens realisties n beginner en gevorderde herlaai kursus gesamentlik in n dag en half kan hou? Moet n mens nie die kursus split nie, of dalk net die kursusgangers split nie?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
James, jys reg...as ons soos gesê Mouter Woerts kan vasmaak, dan sal daar natuurlik ook 'n Dokter in die huis wees...dan loop die kurses mooi parallel in semis....
Kom ons wag net tot Maandag om te hoor of ons die manne kan vasmaak.

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
James, ek wonder saam met jou, maar Cobus het my gerus gestel deur aan te dui dat die kursus moontlik opgedeel sal wees in beginner en expert. Ek reken die week wat kom sal ons meer antwoorde kry.James Wilson wrote:Manne, ekdink natuurlik die laaste tyd weer net aan die kursus en om almal weer te sien en almal te ontmoet. Maar ek wonder ook of n mens realisties n beginner en gevorderde herlaai kursus gesamentlik in n dag en half kan hou? Moet n mens nie die kursus split nie, of dalk net die kursusgangers split nie?
Veiligheid eerste manne!
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Kerels
Ek ry vanuit Centurion. Het plek vir 3 passasiers as daar dalk nog is wat sou belangstel, maar vervoer dalk 'n probleem is.
Groete

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
James, ek het maar myself leer laai, met die hulp van die internet en Jaracal se inligting. Dit sal vir my persoonlik great wees om net wees die begin en die basics deur te gaan om seker te maak dat ek die grondwerk reg doen. Ek verstaan die ervare manne se bekommernis hierin, maar miskien kan die kursusleier na die basics, die groepe split in twee groepe vir die manne wat reeds die basics onder die knie het en die manne wat nog daarmee sukkel?James Wilson wrote:Manne, ekdink natuurlik die laaste tyd weer net aan die kursus en om almal weer te sien en almal te ontmoet. Maar ek wonder ook of n mens realisties n beginner en gevorderde herlaai kursus gesamentlik in n dag en half kan hou? Moet n mens nie die kursus split nie, of dalk net die kursusgangers split nie?
Aim small, miss small
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Ek het nogal die naweek daai einste Dokter raakgeloop in Rooiberg. Het hom vertel van die kursus, hy klink baie keen.Cobus(Cobb) wrote:dan sal daar natuurlik ook 'n Dokter in die huis wees...dan loop die kurses mooi parallel in semis....![]()
![]()
Goed, beter, 6millimeter!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Manne, raait, ek kan nou maar sê dat die geheimsinnige kurses aanbieder, Mouter Woert en die Dokter, wel Wouter Roets en Neels Niemand(Jagtersdok) sal wees.
Ek het vanoggend met Wouter gesels en die reelings vasgemaak vir die naweek van 11,12 en 13 Oktober soos vroeër in die post bespreek.
Soos dalk nie vroeër genoem, gaan Forum lede voorkeur kry en ons sal dalk die aantal kurses bywoner bietjie beperk om sodoende maksimum kurses issues te kan dek.
Onthou dat die kurses uit die Forum onstaan het en daar is, om primêr weer, die Forum manne tot voordeel te strek.....Natuurlik is jou pel welkom maar Forum lede sal voorkeur geniet.
Ek het nog so paar dinge tov die kurses telefonies te reel, dan sal die finale reelings gepost word, waarna betaling en besprekings sal plaasvind.
Onthou 1 September is die afsnydatum
Cheers
Ek het vanoggend met Wouter gesels en die reelings vasgemaak vir die naweek van 11,12 en 13 Oktober soos vroeër in die post bespreek.
Soos dalk nie vroeër genoem, gaan Forum lede voorkeur kry en ons sal dalk die aantal kurses bywoner bietjie beperk om sodoende maksimum kurses issues te kan dek.
Onthou dat die kurses uit die Forum onstaan het en daar is, om primêr weer, die Forum manne tot voordeel te strek.....Natuurlik is jou pel welkom maar Forum lede sal voorkeur geniet.
Ek het nog so paar dinge tov die kurses telefonies te reel, dan sal die finale reelings gepost word, waarna betaling en besprekings sal plaasvind.
Onthou 1 September is die afsnydatum
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Klink goed
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Cobus, dankie vir jou moeite hierin! Ek is steeds in en sal maar dat my pel so gou as moontlik aansluit, dit kan net vir hom voordelig wees!
Aim small, miss small
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Hallo Manne
Eerstens dankie aan Cobus wat hy aan die dag gele het met hierdie inisiatief. Dit sal n eer wees van my en Dok se kant om die ou bietjie kennis wat tot ons beskikking het te deel met ons mede forumlede. Van Jaracal se kant wil ons graag he dat hierdie ten voordeel van die Forum moet wees en dat die kennis wat hier gedeel word dan weer verder met ander lede gedeel sal word. So vermaan ek dan dat lede werklik gebruik sal maak van hierdie geleentheid. Onthou die kostes van so n kursus beloop gemaklik R1500 per person vir slegs n dag sessie. Die kostes verbonde aan die kursus is spot goedkoop en ons moet n groot dank ook gee vir Ian in die verband met die beskikbaar stelling van hulle geriewe teen baie bekostigbare tariewe.
Ek wil graag vra dat die persone wat kom dan sommer ook hulle besprekings vrae of aspekte sommer hier wil plaas sodat n mens dit kan deel maak van die kursus. Kortliks het ek gedink aan die volgende aspekte en julle moet asb byvoeg soos nodig.
1) Basies besprekings aspekte oor die herlaai prosedures. Hierdie sal besprekings insluit oor hoekom ons sekere aspekte doen. Hierdie is vir my van groot belang sodat mense wegstap as ingeligtes en nie na-apers nie.
2) Die praktiese gebruik van QL en die nodeprogram.
3) Lading bepalings en komponent keuses.
4) Gevorderde ladings tegnieke.
5) Toerusting bespreking en gebruik daarvan.
Voeg maar by soos julle goeddink.
Manne onthou hierdie is n baie informele aanbieding en die ontmoet en kuier van vriende is geensins tweede op die agenda nie. Ek vir een sien ontsaglik uit hierna en glo dat n paar nuwe vriende gemaak sal word sowel as die versterking van n paar oues.
Groetnis
Wouter

Wouter, dankie. Ek gaan baie belangstel in punt 2 op jou lys. Ek voel redelik tuis met QL, maar is soms onseker om die fout wat ek op die baan sien dmv Ql aan te spreek. Ek glo ons moet die laptops saambring?
Moet se ek is dankbaar ek verjaar nie weer die keer nie

Last edited by James Wilson on Tue Aug 13, 2013 3:25 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Jameson
Ek is self bly jy verjaar nie op die een nie! Gaan ons seker nie keer om die skrum problem aan te spreek nie,
Sien verskriklik uit om weer n broodjie saam met julle te breek!
Groetnis
Wout
Ek is self bly jy verjaar nie op die een nie! Gaan ons seker nie keer om die skrum problem aan te spreek nie,
Groetnis
Wout
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Manne, asb...as jy 'n EFT doen, sit jou reference op gebruik jou naam(forum naam), dan weet ons wie betaal wat.
Ons wil ook vra dat dinge met die braaivleise in die aand glad sal verloop. Julle weet daar is pap en sous beskikbaar, bring jou eie slaai en poeding.
Kom ons reel vir Vry aand dat almal chops/wors bring en vir Sat aand almal steak/wors bring..dan kan ons 2 of 3 manne almal se goed braai sonder dat jy huilerig raak oor jou cheese grillers wat iemand ander dalk gaan opvreet.
Dop moet jy self bring, soos Wouter tereg sê, ons gaan blad skud en sosiaal ook wees.
Rek besonderhede:
Nedbank Cheque:
Branch code:198765
Rek nommer:1724003437
PM maar vir enige vrae en ander info wat julle wil hê.
Cheers
Ons wil ook vra dat dinge met die braaivleise in die aand glad sal verloop. Julle weet daar is pap en sous beskikbaar, bring jou eie slaai en poeding.
Kom ons reel vir Vry aand dat almal chops/wors bring en vir Sat aand almal steak/wors bring..dan kan ons 2 of 3 manne almal se goed braai sonder dat jy huilerig raak oor jou cheese grillers wat iemand ander dalk gaan opvreet.
Dop moet jy self bring, soos Wouter tereg sê, ons gaan blad skud en sosiaal ook wees.
Rek besonderhede:
Nedbank Cheque:
Branch code:198765
Rek nommer:1724003437
PM maar vir enige vrae en ander info wat julle wil hê.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
WouterWouter Roets wrote: Ek wil graag vra dat die persone wat kom dan sommer ook hulle besprekings vrae of aspekte sommer hier wil plaas sodat n mens dit kan deel maak van die kursus. Kortliks het ek gedink aan die volgende aspekte en julle moet asb byvoeg soos nodig.
1) Basies besprekings aspekte oor die herlaai prosedures. Hierdie sal besprekings insluit oor hoekom ons sekere aspekte doen. Hierdie is vir my van groot belang sodat mense wegstap as ingeligtes en nie na-apers nie.
2) Die praktiese gebruik van QL en die nodeprogram.
3) Lading bepalings en komponent keuses.
4) Gevorderde ladings tegnieke.
5) Toerusting bespreking en gebruik daarvan.
Voeg maar by soos julle goeddink.
Wouter
Dankie vir jy en Dokkie, tussen julle twee dink ek behoort ons al die kinnis in meeste boeke saam te he op een plek met prakties daarby.
Cobus kan jy nie die besprekings punte dalk voor n nuwe hofie beginne nie, dan maak ons nie die reelings blad deurmekaar en boonop kan daar na die kursus terug verwys word as daar sou wou.
Net n voorstel.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid
11. Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14. Tripod (Tentatief)

Manne...Manne...die lys en post staan nou stil.....is almal dan nou volleerd met herlaai dinge??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Cobus, ja, ek wonder ook...Cobus(Cobb) wrote:Manne...Manne...die lys en post staan nou stil.....is almal dan nou volleerd met herlaai dinge??
Ek sien ons staan op 14, as die forum manne nie belangstel nie, sal ek my bes probeer om nog 6 manne te kry om daai 20 minimum vol te maak!
Aim small, miss small
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Ek kan ook dalk 'n ekstra man of twee kry om saam te kom, ongelukkig nie forum lede nie.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Cobus
Jy kan vir PJ ook opsit, weet hy gaan ook bywoon maar kry nie tyd vir forum
Jy kan vir PJ ook opsit, weet hy gaan ook bywoon maar kry nie tyd vir forum
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid
11. Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14. Tripod (Tentatief)
15. PJ

- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Manne en Maninne
Ek sit my naam by!
Baie dankie
Sien uit daarna!
Ek sit my naam by!
Baie dankie
Sien uit daarna!
16. Jacquesbtripodmvr wrote: 1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid
11. Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14. Tripod (Tentatief)
15. PJ
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Nog net 4!