Re: NUWE TEGNOLOGIE KRONOGRAAF
Posted: Fri Feb 28, 2014 10:15 am
Ek het self ook nie magnetospeed en is mal oor hom. Hy het verseker sy nadele en vervang nie heeltemal my chrony nie. Maar niemand het gesê hy MOET aan jou loop vas wees nie. Ek glo met bietjie moeite en die regte apparaat sal ek hom kan gebruik sonder dat hy die koeël se trefpunt of groepering affekteer. Watch this space