Ek stem, prakties en eenvoudig, ons(ek) probeer te ingewikkeld raak.Pieter Willem Vorster wrote:Long Wolf, werklikwaar 'n bruikbare ding. So glo ek is daar baie ander goedjies wat party ouens net vir hulself hou. Baie dankie dat jy dit met ons gedeel het.
Groetnis
P.W.V.
"Wheeler retical leveling system"
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: "Wheeler retical leveling system"
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: "Wheeler retical leveling system"
tripodmvr wrote:Boer maak 'n plan lyk dit my. Baie eenvoudige en praktiese, sowel as akkurate manier om die teleskoop se vertikale as met die van die loopsenter te laat saamval. Give that man a Bells.
in my beskeie opinie - - - ek sal 2 vat, gehoor die dokter se dit werk goed vir skrik ini donder en bang ini nag - juis daarom "2".
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: "Wheeler retical leveling system"
Kan ons nie 'n afdeling op die forum gebin waar die manne kans kry om fotos van hulle gadgets en waarvoor dit gebruik word op te sit nie?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: "Wheeler retical leveling system"
jamalley wrote:Kan ons nie 'n afdeling op die forum gebin waar die manne kans kry om fotos van hulle gadgets en waarvoor dit gebruik word op te sit nie?
Dit is nou 'n uitstekende voorstel. Jamalley, wil jy nie sommer met so 'n post, "Gadgets", begin nie?
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: "Wheeler retical leveling system"
LongWolf
Ek dink dis 'n uiters praktiese en baie logiese idee. 'n Boer maak nie net 'n plan nie, hy het een ook.
Groete
Ek dink dis 'n uiters praktiese en baie logiese idee. 'n Boer maak nie net 'n plan nie, hy het een ook.
Groete
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)