Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

User avatar
TOKELOS
Hero Member
Hero Member
Posts: 555
Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by TOKELOS »

Wouter!

Daardie ys ding het my laat ophou drink jong!

Dit werk eintlik so:
Ek mix deedae klaar en los die bottel agter op die bakkie. Hier in die ou Vrystaat is als mos more gevries sien. Nou ja dan eet ek hom maar met n lepel en siedaar ek het nie meer n drink probleem nie!
Jaktrap
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by Jaktrap »

Ek geniet ook n tent kamp met alles wat daarmee saamgaan.
My probleem is om vleis so onder n boom te bewerk. Die laaste paar winters was nie koud genoeg nie
en ek sukkel om my biltong te eet as daar baie vlieende voorwerpe by my vleis is.
Ek sien baie uit na n bietjie koid kry?
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by PWV »

Dit is nou nostalgie. 1992 vir 10 dae teen 'n rooiduin in Namibie. "Them were the days"
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Cor Jacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by Cor Jacobs »

http://s1340.beta.photobucket.com/user/ ... 7.jpg.html

Een van my lekkerste jagtogte nog, my eerste Springbokjag saam met Pieter Vorster daar in die duine. As die tyd dit kon toelaat, sal ek graag elke jaar so wil jag. Ongelukkig in vandag se gejaagde lewe, en met die afstande wat dit behels hier in Namibie, laat die tyd dit nie altyd toe nie. Maar ek hoef nou regtig nie in n lodge te bly nie. n Bed, warm water en spoel toilet, en n plek om te braai, dan is die wêreld Koning!!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by Eugene »

Pieter Willem Vorster wrote:Dit is nou nostalgie. 1992 vir 10 dae teen 'n rooiduin in Namibie. "Them were the days"
Oom Pieter, is dit oom daar heel regs langs die gaslamp? Ek sien die hare was toe darem nog welig en swart! :angel:
Aim small, miss small
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by Chevvy SS »

Oom PW het die foto geneem.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by PWV »

Eugene wrote:
Pieter Willem Vorster wrote:Dit is nou nostalgie. 1992 vir 10 dae teen 'n rooiduin in Namibie. "Them were the days"
Oom Pieter, is dit oom daar heel regs langs die gaslamp? Ek sien die hare was toe darem nog welig en swart! :angel:

Nee, Eugene en Chevvy, julle is albei verkeerd. Die "jong" Ou Ballie sit 2de van links. Toe nog lekker skuim gepiepie! Nog my 7x57 gehad en 15 springbokke en 'n gemsbok geskiet. Manne, niks in die wereld kan met so iets vergelyk word nie.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by Chevvy SS »

Oom PW, as jy 2de van links sit was jy onder 'n skuilnaam daar! :)
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by FHM »

TOKELOS wrote:Wouter!

Daardie ys ding het my laat ophou drink jong!

Dit werk eintlik so:
Ek mix deedae klaar en los die bottel agter op die bakkie. Hier in die ou Vrystaat is als mos more gevries sien. Nou ja dan eet ek hom maar met n lepel en siedaar ek het nie meer n drink probleem nie!

Jy oorvreet jouself seker....wise ass ;) ;D ;D ;D
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by FHM »

Pieter Willem Vorster wrote:Dit is nou nostalgie. 1992 vir 10 dae teen 'n rooiduin in Namibie. "Them were the days"

Oom PW dis net hy - daai kamp!
Ek sien daar is n paar swanger manne en n paar wat seker al in die 50's is, so die lekker stoelle is seker nodig na so lang dag se jag. ;)

Ek pak gewoonlik sommer n paar groot boomstompe so om die vuur vir sitplek. Maar ek verstaan as die rugbiltonge oud raak... ;D ;D ;D
Last edited by FHM on Thu Feb 14, 2013 10:04 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by PWV »

FHM wrote:
Pieter Willem Vorster wrote:Dit is nou nostalgie. 1992 vir 10 dae teen 'n rooiduin in Namibie. "Them were the days"

Oom PW dis net hy - daai kamp!
Ek sien daar is n baar swanger manne en n paar wat seker al in die 50's is, so die lekker stoelle is seker nodig na so lang dag se jag. ;)

Ek pak gewoonlik sommer n paar groot boomstompe so om die vuur vir sitplek. Maar ek verstaan as die rugbiltonge oud raak... ;D ;D ;D

FHM, jy sien as jy nie dom is nie moet jy slim wees! Jy vat sulke manne saam op 'n jagtog en dan skiet jy vir hulle die wild!

Sommer hier ook vir Chevy waarsku. Hy gaan nog sy draai verloor! >:D ^-^ Nie onder 'n skuilnaam nie, maar "under cover".
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by johnny »

Oom Pieter

Dis fantasties , my post is juis om uit te vind hoeveel maane geniet so iets , ek se nie daar is iets verkeerd met lodge slaapery nie, net dat ek dalk graag n keuse sou wou he.

groetnis

Johnny
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by PWV »

Cor Jacobs wrote:http://s1340.beta.photobucket.com/user/ ... 7.jpg.html

Een van my lekkerste jagtogte nog, my eerste Springbokjag saam met Pieter Vorster daar in die duine. As die tyd dit kon toelaat, sal ek graag elke jaar so wil jag. Ongelukkig in vandag se gejaagde lewe, en met die afstande wat dit behels hier in Namibie, laat die tyd dit nie altyd toe nie. Maar ek hoef nou regtig nie in n lodge te bly nie. n Bed, warm water en spoel toilet, en n plek om te braai, dan is die wêreld Koning!!
Cor

Het na julle foto's gelkyk. Mooi wereld daardie. Die Vorsters is aangename mense!
Maar ek sien dan nie eers 'n vuurtjie in julle kamp nie!
User avatar
Cor Jacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by Cor Jacobs »

Pieter Willem Vorster wrote:
Cor Jacobs wrote:http://s1340.beta.photobucket.com/user/ ... 7.jpg.html

Een van my lekkerste jagtogte nog, my eerste Springbokjag saam met Pieter Vorster daar in die duine. As die tyd dit kon toelaat, sal ek graag elke jaar so wil jag. Ongelukkig in vandag se gejaagde lewe, en met die afstande wat dit behels hier in Namibie, laat die tyd dit nie altyd toe nie. Maar ek hoef nou regtig nie in n lodge te bly nie. n Bed, warm water en spoel toilet, en n plek om te braai, dan is die wêreld Koning!!
Cor

Het na julle foto's gelkyk. Mooi wereld daardie. Die Vorsters is aangename mense!
Maar ek sien dan nie eers 'n vuurtjie in julle kamp nie!
Oom Pieter,
Ons was maar bedags in die veld gewees, maar glo my, saans het daai kameelstompe hoog gebrand!! Daar is darem min plekke wat die sterre so helder is soos daar in die woestyn.
Dis waar ja, die Vorsters is aangename mense, hierdie jaar begin ek my maagspiere oefen laaaank voor die jagseisoen... ;)
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by Jakkalsgat »

Pieter Willem Vorster wrote:Dit is nou nostalgie. 1992 vir 10 dae teen 'n rooiduin in Namibie. "Them were the days"
Lyk vir my soos die Kierie Koshuis se uit naweek
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by FHM »

Jakkalsgat wrote:
Pieter Willem Vorster wrote:Dit is nou nostalgie. 1992 vir 10 dae teen 'n rooiduin in Namibie. "Them were the days"
Lyk vir my soos die Kierie Koshuis se uit naweek

Aggenee Jaco!!! Lekker lag ek nou vir KIERIEKOSHUIS! hehehehehe
Mooi man!
PS: Ou ballie gaan nie die een so los nie ;D
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by Piet Pille »

Pieter Willem Vorster wrote:
Cor Jacobs wrote:http://s1340.beta.photobucket.com/user/ ... 7.jpg.html

Een van my lekkerste jagtogte nog, my eerste Springbokjag saam met Pieter Vorster daar in die duine. As die tyd dit kon toelaat, sal ek graag elke jaar so wil jag. Ongelukkig in vandag se gejaagde lewe, en met die afstande wat dit behels hier in Namibie, laat die tyd dit nie altyd toe nie. Maar ek hoef nou regtig nie in n lodge te bly nie. n Bed, warm water en spoel toilet, en n plek om te braai, dan is die wêreld Koning!!
Cor

Het na julle foto's gelkyk. Mooi wereld daardie. Die Vorsters is aangename mense!
Maar ek sien dan nie eers 'n vuurtjie in julle kamp nie!
Nee Oom Pieter, daai vuurtjie het elke aand hoog gebrand, en daar was lekker gebraai ook!

Image
Image
Image
Image
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by FHM »

Dit lyk nou vir my reg manne!
Is dit n rugbiltong of n pofadder op die rooster daai 2 de laaste foto?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by Piet Pille »

FHM wrote:Dit lyk nou vir my reg manne!
Is dit n rugbiltong of n pofadder op die rooster daai 2 de laaste foto?
Springbok-lewer-en-niertjie poffie!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by PWV »

Jakkalsgat wrote:
Pieter Willem Vorster wrote:Dit is nou nostalgie. 1992 vir 10 dae teen 'n rooiduin in Namibie. "Them were the days"
Lyk vir my soos die Kierie Koshuis se uit naweek

Jakkalsgat, as ek met jou klaar is gaan jy op die laaste deel van jou naam sit! >:( >:(
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Waarom verdwyn die nostalgie van jagkampe?????????

Post by FHM »

Pieter Vorster wrote:
FHM wrote:Dit lyk nou vir my reg manne!
Is dit n rugbiltong of n pofadder op die rooster daai 2 de laaste foto?
Springbok-lewer-en-niertjie poffie!

Aaaag nee Pieter - dis nou nie mooi nie man! :( Met die jagseisoen so wyd nog.
Ek het nie meer pofadder oor in my vrieskas nie - fookit - gaan vroeg op site waai en by Namaqua vir my een n poffie trek en oond toe met hom vanaand - jy wil mos! ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Post Reply