knaldemper vraag
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: knaldemper vraag
Gebruik n stuk hessian en draai dit om die KD en loop tot by die scope. Geen weerkaatsing en jy is sommer klaar gecamo in die veld!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: knaldemper vraag
Loop koop 6 pack bier in blikkies, kry dan sommer een van die bier Coolers wat soos kondoom om jou blikkie pas...sê mamma moet bietjie naaiwerk doen of doen jou sommer self.....sny bodem af en en werk met naald en garing hom kleiner om mooi oor jou KD te pas...nou kan jy selfs jou rugby span op jou KD afwys...(net blou tipe manne bulle sal....
)
Cheers
Cheers
