Page 2 of 2

Re: Pacnor of Truvelo

Posted: Mon Feb 11, 2013 2:39 pm
by Piet Pille
Ek het 'n "Heimn" loop op my .270 Weet iemand dalk of dit 'n goeie loop is? My .375 het 'n Truvelo loop op en ek is (sover) baie gelukkig met hom.

Re: Pacnor of Truvelo

Posted: Mon Feb 11, 2013 2:47 pm
by Danie Lombard .243
En wat dan nou van Lilja en Bartlein? Daar is soveel goeie lope op die mark mens kan dit nie glo nie.

Re: Pacnor of Truvelo

Posted: Mon Feb 11, 2013 4:19 pm
by Silent Hunting
My 308 het 'n ou weermag loop op. hy skiet ook elke keer dood.

Re: Pacnor of Truvelo

Posted: Mon Feb 11, 2013 6:18 pm
by Danie Lombard .243
Heeltemal korrek Ludwig. Truvello maak nog altyd getrokke lope en maak die laaste tyd ook gehammerde lope as ek reg verstaan.

Re: Pacnor of Truvelo

Posted: Tue Feb 12, 2013 7:51 am
by Carl
Karl Stumpfe wrote:@ Danie

Eerstens, my naam spel jy met K, nie C nie... LOL Ek is nie Engelsman nie!
Ek ook nie regtig nie ;)

Kollega van my moes Pac-nor terugstuur want dit het begin roes. Gisteraand vertel hy my die nuwe loop is oppad van die VSA. Ek sal eerder leef met paar roes merkies as 'n gat wat kleiner word! :o :-X

Re: Pacnor of Truvelo

Posted: Tue Feb 12, 2013 8:44 am
by spekieries
Ek stem dit kan deksels seer en ongemaklik raak.