Ek sit hoeka nou hier op die gym se rekenaars en tik. Dis die ander voordeel van virgin active. Ek kan verniet "Jaracal" terwyl ek wag vir die swembad om stiller te raak. Die enigste probleem is, dat in die vakansies wil Sophie Mphatla met al vier haar HIV postiewe kindertjies ook heeldag swem!gillie wrote: "Hier van 40 af het my borskas n hangkas geword. Ek het so twee jaar terug weer begin swem, nadat ek op skool vir WP geswem het...dis nou in 1984. Dit hou my hart gesond, my suiker normaal en ek handhaaf my gewig. Ek probeer om net naweke en miskien Woendae te rus.
Ek swem 8 stelle van 250m (10 lengtes) maw 2 km. "
Gaats, sien daar is toe iemand....![]()
Gym oefen
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Gym oefen
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Gym oefen
Stem Ludwig.
Squats is okay, maar as ek rug oefen (donderdae) en ek doen deadlifts, is ek gaar na die tyd. Deadlift is die beste, bene, gat, rug, skouers, core abs ens.
Squats is okay, maar as ek rug oefen (donderdae) en ek doen deadlifts, is ek gaar na die tyd. Deadlift is die beste, bene, gat, rug, skouers, core abs ens.
ek soek nog wapens...
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Gym oefen
Ek gebruik straps as backup, maar my vingers begin eers gly as ek by rep 5-6 kom as ek 200kg+ doen. Dan daai 2-3mm wat jou vingers oopmaak vat die straps net so bietjie oor, effektief sal ek dan nogsteeds 170kg+ met my hande hou. Sonder straps sal my liggaam nie die regte oefening kry nie. Met die straps om die gewrigte kan ek beter konstreer ook oor my vorm ens sonder om te worry oor my hande en of die bar uit my hande gaan glyLudwig wrote: Gebruik jy enige straps vir deadlift? My probleem met deadlift was altyd dat as ek die gewig swaar genoeg gemaak het dat my rug en bene behoorlike workout kry, kon my vingers nie meer die bar grip nie en het die bar uit my hande gegely, al was dit met 'n over-under thumbless grip.
ek soek nog wapens...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gym oefen
Wanneer ek 'n gier kry om te gym, kyk ek hierna vir motivering: http://youtu.be/5-yUwazhyycLudwig wrote: Ek kan die roei masjiene nog handle
Ludwig, is dit jy op 8:34 in die video?
Last edited by Geno on Wed Jan 09, 2013 3:18 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Gym oefen
FCLoretz wrote: Die groot ding wat jy uit jou huidige dieet kan sny is gas koeldrank en drank.
Ek dink dit is al wat ek moet doen, dan kan ek dalk van die 12bottelboks ontslae raak. Meer spiere aansit sal nie werk nie netnou sink ek ook as ek wil swem. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Gym oefen
Geno
Daai is genoeg om hol te skeur
Reggie
Daai is genoeg om hol te skeur
Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Gym oefen
Daai was nou lekker lag, haha
My vriend het ook eenkeer shoulder press gedoen met bar, maar nie die knippe opgesit wat gewigte in posisie hou nie, hy het skeef opgedruk, eenkant se gewigte het uitgegly en toe val die bar mos skielik na ander kant en dit het als so gebeur dat hy n ander ou wat ook gegym het op die bek geslaan het met bar, haha. Die ou het dam nie tande of iets verloor nie.
My vriend het ook eenkeer shoulder press gedoen met bar, maar nie die knippe opgesit wat gewigte in posisie hou nie, hy het skeef opgedruk, eenkant se gewigte het uitgegly en toe val die bar mos skielik na ander kant en dit het als so gebeur dat hy n ander ou wat ook gegym het op die bek geslaan het met bar, haha. Die ou het dam nie tande of iets verloor nie.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Gym oefen
Die arme vistenk... lol
Glo sy ma het hom n paar shots teen die kop gegee.... hahaha
Glo sy ma het hom n paar shots teen die kop gegee.... hahaha
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Gym oefen
Geno,
Dankie nou weet ons hoe om nie te oefen nie. Dat party mense hulle self so opneuk.

Dankie nou weet ons hoe om nie te oefen nie. Dat party mense hulle self so opneuk.
Born to hunt, but forced to work!
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Gym oefen
Ek doen nie elke oggen 500 sit- ups en 500 push- ups nie, en dis hoe ek my lyf in so tip- top kondisie hou 
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Gym oefen
Een van die lekker dinge vir my van die oefen is dat jy kan voel jy het n spier groep geoefen vir so 2 dae na die sessie.
Dit betekin dan jy het reg geoefen en die teiken spiere goed gewikkel.
Sodra ek nie meer daai seer het nie is dit n teken om of die gewigte bietjie swaarder te maak of die oefen program te verander.
Dit betekin dan jy het reg geoefen en die teiken spiere goed gewikkel.
Sodra ek nie meer daai seer het nie is dit n teken om of die gewigte bietjie swaarder te maak of die oefen program te verander.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Gym oefen
Ek maak gewigte met elke oefening swaarder, as is dit met 1-2kg.
ek soek nog wapens...
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Gym oefen
Manne julle het hom almal verkeerd, dit is alles in die supplements. Moet ook verkieslik nooit jou belt vergeet nie.


- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Gym oefen
kan nie die foto sien nie.
Ek gebruik proteien supplements, anders is ek meer in die jagveld om vleis te kry om te eet as by die werk of gym...
Ek gebruik proteien supplements, anders is ek meer in die jagveld om vleis te kry om te eet as by die werk of gym...
ek soek nog wapens...
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1093
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Gym oefen
Ek doen so bietjie skopboks, nie om deel te neem nie, net om bietjie fiks te bly. n Lang slaansak so 300mm van die grond/mat af. Round house kick. Skop van die kant af na "lae ribkas" tref met jou maarmerie, nie jou voet nie, maar met reguit been, maw jy skop met jou heup. Begin so 50 met elke been. Jy moet skop nie speel nie. Tib. Skop reguit vooren toe na die "maag/krop" tref met hak, dit is meer n wegstoot skop. Begin so 50 op elke been. Knie werk ook goed. Hou sak bo vas en knieg van onder af, jy moet jou heup gebruik anders het jy niks krag in die skop nie, ook 50 op elke been. Knie broek help dat die sak nie jou knieg vele af haal nie.
NB!!!!! Jy moet eers opwarm met ligte draf, crunch, leg raisers, push ups en lunges.
NB!!!!! Strek as jy klaar is, anders gaan jy seer spiere he en jy gaan tou op gooi.
Jou bene is groot spiere wat baie energie verbrand, gebruik hulle.
NB!!!!! Jy moet eers opwarm met ligte draf, crunch, leg raisers, push ups en lunges.
NB!!!!! Strek as jy klaar is, anders gaan jy seer spiere he en jy gaan tou op gooi.
Jou bene is groot spiere wat baie energie verbrand, gebruik hulle.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Gym oefen
Ek gebruik Whey proteine as ek net uit die gym kom.SV MAD (Henk) wrote: kan nie die foto sien nie.
Ek gebruik proteien supplements, anders is ek meer in die jagveld om vleis te kry om te eet as by die werk of gym...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Gym oefen
Self, Whey met crea-mass as uit uitkom. Spiere het koolhidrate nodig om te bou, dis hoekom die creamass daar is, veral in die post workout tyd.
ek soek nog wapens...
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Gym oefen
Ekt ook verlede week begin gym na twee weke se vakansie.Ek het die vakansie nodig gehad omdat ek die hele jaar deur gegym het.Nous ek weer terug en gemotiveer.Ek gebruik maar Mass Builder met 60gr protein en 42gr carbs ek drink hom as n post en dan gebruik ek crea mass en n pre workout supplement.Plus ses gekookde eiers laat middag en so 2-3L windpompsjerrie per dag!Hoop ek kry goeie resultate!Die gym hier by ons raak net te besig,voel soos n sardien in n blik.
Die protein shake wat ek drink laat my poep soos n perd.
Die protein shake wat ek drink laat my poep soos n perd.
.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Gym oefen
Waar gym jy?gerhardu wrote: Ekt ook verlede week begin gym na twee weke se vakansie.Ek het die vakansie nodig gehad omdat ek die hele jaar deur gegym het.Nous ek weer terug en gemotiveer.Ek gebruik maar Mass Builder met 60gr protein en 42gr carbs ek drink hom as n post en dan gebruik ek crea mass en n pre workout supplement.Plus ses gekookde eiers laat middag en so 2-3L windpompsjerrie per dag!Hoop ek kry goeie resultate!Die gym hier by ons raak net te besig,voel soos n sardien in n blik.
Die protein shake wat ek drink laat my poep soos n perd.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Gym oefen
As julle paar goeie idees soek soos dieet,cardio,lifting,programme oefeninge ens.Kyk op bodybuilding.com hulle het iets van als en goeie artikels.
Groetnis
Groetnis
.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gym oefen
Is dit daar waar die ouens 'n boks sak twee-twee moer?gerhardu wrote: Boksburg se Virgin Aktive.
Goed, beter, 6millimeter!
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Gym oefen
LOL Geno.
Daar gebruik hulle nog streepsakke volgemaak met ou klere...
Daar gebruik hulle nog streepsakke volgemaak met ou klere...
ek soek nog wapens...
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
