Wat help vir Gout?
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Wat help vir Gout?
mybulin het ibuprofin en kodi?n in en is die sterkste pynpil wat jy oor die counter kan koop sonder voorskrif ken paar manne wat dit met sukses vd gout gebruik gelukkig ken ek dit en hoop dit tref my nie klink nie nice nie
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Wat help vir Gout?
Google gerus "great taste no Pain" het die boek gekoop. Alles gaan oor die suurgehalte in jou liggaam. "n dubbel suurlemoensap (alkalies) elke oggend met water hou jou liggaam alkalies. Het al vergeet wat is Gout.
Maak 'n verskil
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Wat help vir Gout?
Na al die raad wat ek huilende van die lag van sommige gelees het bly lyk my net afkap en weggooi oor.
"Basepowder" help ook - dit haal van die liggaams suur uit.
Moet dit net nie oordoen nie, die ring sitting op witbank gaan moelik raak na n ruk.
"Basepowder" help ook - dit haal van die liggaams suur uit.
Moet dit net nie oordoen nie, die ring sitting op witbank gaan moelik raak na n ruk.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois