Wat help vir Gout?

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Wat help vir Gout?

Post by PITSMIT »

mybulin het ibuprofin en kodi?n in en is die sterkste pynpil wat jy oor die counter kan koop sonder voorskrif  ken paar manne wat dit met sukses vd gout gebruik  gelukkig ken ek dit en hoop dit tref my nie  klink nie nice nie
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Wat help vir Gout?

Post by Ratel »

Google gerus "great taste no Pain" het die boek gekoop. Alles gaan oor die suurgehalte in jou liggaam. "n dubbel suurlemoensap (alkalies) elke oggend met water hou jou liggaam alkalies. Het al vergeet wat is Gout.
Maak 'n verskil
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Wat help vir Gout?

Post by LongWolf »

Na al die raad wat ek huilende van die lag van sommige gelees het bly lyk my net afkap en weggooi oor.
:laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

"Basepowder" help ook - dit haal van die liggaams suur uit.
Moet dit net nie oordoen nie, die ring sitting op witbank gaan moelik raak na n ruk.
Post Reply