Page 2 of 4
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Tue Oct 30, 2012 12:37 pm
by Geno
Karl Stumpfe wrote:
Frederik wrote:
Baie netjies hoe gemaak om so jag te reel of te doen ? Wat kos dit ?
Eerstens, Geno en kie, baie mooi en baie geluk. Tweedens, ek sal graag dieselfde as Frederik hier bo wil weet, wou nog altyd so skapie piets....
Manne,
Sover ek weet, is Abrie Arlow van
www.Pronkjag.com die top eksotiese-spesie outfitter.
Pryse weet ek nie van nie, het gehoor dit wissel van R6000 tot R15,000. Ons jag was op uitnodiging deur 'n pel.
Groete,
Eugene
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Tue Oct 30, 2012 1:05 pm
by Carl
Geluk, mooi storie en 'n paar uitstekende fotos. Die laaste een het 'n Scope sterretjie nodig!
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Tue Oct 30, 2012 2:40 pm
by howa 308
Baie geluk met n uitstekende storie, en n wonderlike avontuur, net iets waaroor baie van ons kan droom.
Groete Renier
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Tue Oct 30, 2012 2:43 pm
by LUAN
Lyk of die matchkings mooi werk vir jag.
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Tue Oct 30, 2012 2:45 pm
by Arno Pienaar
Mooi gegooi
Pienaar
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Tue Oct 30, 2012 3:29 pm
by Stefan764
.303 wrote:
Lyk of die matchkings mooi werk vir jag.
Dink hier is nogal n paar manne wat sal like om te weet watse skade die koele aan die Gemsbok se longe gedoen het.
Ge kom in???
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Tue Oct 30, 2012 3:32 pm
by LUAN
Ek wonder net of ek daardie 155gr Nosler cc moet probeer op Pumba?

Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Tue Oct 30, 2012 3:52 pm
by G-force
Stefan764 wrote:
.303 wrote:
Lyk of die matchkings mooi werk vir jag.
Dink hier is nogal n paar manne wat sal like om te weet watse skade die koele aan die Gemsbok se longe gedoen het.
Ge kom in???
Die skoot is geneem op so 220m.Die bok het seker so 50-60m gehol en in daai stuk twee keer omgeval.Toe is hy dood.
Man ons het gedink dis die Sierra Matchking maar ek het ook Hornady BTHP Match gehad in 250gr.Die goed lyk presies die selde.Ek het na die tyd nou gaan kyk,ek het die Hornady gebruik.
Hier is n foto of twee van die exit wond.Daar was baie long bloed om en by die dooie bok.
http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Hunting/various021.jpg
http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Hunting/various019.jpg
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Tue Oct 30, 2012 4:11 pm
by BLOK
G-force wrote:
Daar was baie long bloed om en by die dooie bok.
En n tonnel dwarsdeer hom. hahaha
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Tue Oct 30, 2012 4:21 pm
by Stefan764
Daai hele bok se regterkant is rooi
Ge hoe het die longe gelyk??
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Tue Oct 30, 2012 4:29 pm
by G-force
Stefan764 wrote:
Daai hele bok se regterkant is rooi
Ge hoe het die longe gelyk??
Nee wat,hulle was n pappery gewees.Op daai een foto sien mens n stukkie uithang.
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Tue Oct 30, 2012 8:15 pm
by Marc
G-force wrote:
Stefan764 wrote:
Daai hele bok se regterkant is rooi
Ge hoe het die longe gelyk??
Nee wat,hulle was n pappery gewees.Op daai een foto sien mens n stukkie uithang.
Ja nee....dood is hy dood
Ge dankie vir die update

Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Tue Oct 30, 2012 8:23 pm
by LUAN
Ja nee daardie is n groot gaatjie deur die Gems
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Wed Oct 31, 2012 8:51 am
by Francois Marais
Ge, Geno Reds
Julle manne het GROOT gegaan, baie geluk, manne wat nie suksesvol was nie, daar sal weer n kans wees.....
Mooi loop
Francois
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Thu Nov 01, 2012 10:38 am
by Swys14
SMART!!
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Mon Nov 05, 2012 1:05 pm
by Geno
Middag manne.
Is daar dalk iemand wat later die week vanaf Dougas se kant na JHB/PTA omgewing kom?
Ek soek 'n geleendheid om die vleis vanaf die slagter te laat kom.
Dankie!
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Mon Nov 05, 2012 1:23 pm
by kopskoot
lyk of julle lekker gespeel het!
Geluk julle
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Mon Nov 05, 2012 1:52 pm
by Stefan764
Geno wrote:
Middag manne.
Is daar dalk iemand wat later die week vanaf Dougas se kant na JHB/PTA omgewing kom?
Ek soek 'n geleendheid om die vleis vanaf die slagter te laat kom.
Dankie!
Wat het jy laat maak mater? Ek dag julle se die goeters is onbruikbaar??
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Mon Nov 05, 2012 1:54 pm
by G-force
Stefan764 wrote:
Geno wrote:
Middag manne.
Is daar dalk iemand wat later die week vanaf Dougas se kant na JHB/PTA omgewing kom?
Ek soek 'n geleendheid om die vleis vanaf die slagter te laat kom.
Dankie!
Wat het jy laat maak mater? Ek dag julle se die goeters is onbruikbaar??
Hulle was maar onthou daar het twee gemsbokke ook geval.
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Mon Nov 05, 2012 2:06 pm
by Stefan764
Aaagh skies man het vergeet hahaha....
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Mon Nov 05, 2012 2:11 pm
by G-force
Stefan764 wrote:
Aaagh skies man het vergeet hahaha....
Toemaar ouderdom vang almal deesdae lyk my

Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Mon Nov 05, 2012 2:29 pm
by Wouter Roets
Babaleeu en kie
Ek sien hierdie eers nou raak en het al te lekker gelees. Great vertel Geno! Aan al julle manne baie geluk op n onvergeetlike trip. Is dit nie snaaks dat die trips waar daar hard gewerk was die wat gewoonlik uitstaan nie?
Groetnis
Wout
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Thu Nov 08, 2012 9:26 am
by Geno
Wout,
Dankie my maat!
Geno wrote:
Middag manne.
Is daar dalk iemand wat later die week vanaf Dougas se kant na JHB/PTA omgewing kom?
Ek soek 'n geleendheid om die vleis vanaf die slagter te laat kom.
Dankie!
Manne,
Lyk my niemand kom die kant toe nie. Ek spring saterdag sommer self in die bakkie, en gaan die vleis haal in Douglas.
So, as enigiemand iets het wat heen- of terug moet kom, laat weet maar dan bring ek dit.
Dorpe wat ek deur ry is:
Magaliesburg, Carletonville, Potch, Klerksdorp, Wolmaransstad, Bloemhof, Christiana, Warrenton, Kimberley en Douglas.
Groete,
Eugene
Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Thu Nov 08, 2012 10:02 am
by Vlakvark
Geno
Ek het altyd Koster,Ligtenburg ,Sannieshof ,Delaryville Vryburg ,Kuruman gery vanaf Brits
Dan sal jy Katu Postmasburg Douglas toe
Miskien kan eimand jou help van Douglas na Kuruman dan spaar jy darem so paar Km Daar is mos so paar Kurumaners op die Forum. Jy kan dalk een van hulle daar by die Oog raak drink

Re: Carnarvon Bergskaap Jag
Posted: Thu Nov 08, 2012 10:13 am
by Geno
Vlakvark wrote:
Geno
Ek het altyd Koster,Ligtenburg ,Sannieshof ,Delaryville Vryburg ,Kuruman gery vanaf Brits
Dan sal jy Katu Postmasburg Douglas toe
Miskien kan eimand jou help van Douglas na Kuruman dan spaar jy darem so paar Km Daar is mos so paar Kurumaners op die Forum. Jy kan dalk een van hulle daar by die Oog raak drink
Oom Gerhardt,
Jy het gery toe petrol R2.68/lt gekos het.
Die rooi roete is soos jy hom sou ry, en die pers is soos ek hom ry.
Jou roete: 791km
My roete: 618km
Ek ry darm so 170km korter.
https://dl.dropbox.com/u/49750262/Miscellaneous/Map.JPG