Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
-
Swanepoel
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat Apr 21, 2012 1:15 pm
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
17.2
Groetnis
Johnny
Groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
16,8kg droe gewig
as die tenk vol is 17,7 kg
Hy lyk nog honger so ek raai 16,8 kg
Dankie vir die lekker bietjie vermaaklikheid
Hy lyk nog honger so ek raai 16,8 kg
Dankie vir die lekker bietjie vermaaklikheid
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
Dit was nou aangenaam om die game te kyk.
Al die manne wat bo 17 kg geskat het is uit vir 'n "duck".
Kalahari het ingekom en is uit geboul deur Marc. Marc slaan die bal hoog en hardloop mooi soos 'n mielie in 'n nat jaar en word uitgevang deur Swanepoel. Swanepoel kom voor die paaltjies en slaan vir 'n vier maar Dee vang die bal en hardloop hom uit. Freddie 101 en Gerhard staan by die skeidsregter en konkel en Freddie 101 boul vir Dee uit vir 'n "Duck". Gerhard en Freddie kom kolf maar bly staande tot en met die einde.
Jammer dat die reserwes (Taffie, Louis 102, FM, Boera, Prohunt) nie kon speel want hulle sou beslis ook groot sesse geslaan het.
Freddie met 0.23 onder
Gerhard met 0.16 bo
Ek kan sien dat julle 'n onderskyding in Wiskunde gekry het op skool
.
Mooi geskat, geluk.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ian on Mon Oct 29, 2012 6:09 am, edited 1 time in total.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
Ten minste het n Suid Afrikaner die keer die final gewen 
Dankie Ian, dit was interresant. Wat is groot en wat is klein vir n rooi kat?
Dankie Ian, dit was interresant. Wat is groot en wat is klein vir n rooi kat?
Veiligheid eerste manne!
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
Ian
Dit is daai muis wat hy voor die tyd gevang het wat my b.v.p. gevang het.
Groetnis
Dit is daai muis wat hy voor die tyd gevang het wat my b.v.p. gevang het.
Groetnis
yol bolsun
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
Aitsa...
Dit was naby...
Dit was naby...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
Mooi geskat manne, geluk 
Dankie Ian, was interessant
Dankie Ian, was interessant
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
Geluk mater 
Dankie Ian dit was nou vet pret, het gedink daai kat is nog honger
Bly ek het darem die span gemaak 
Moet weer so enetjie gooi bietjie later
Mooiloop
Marc
Dankie Ian dit was nou vet pret, het gedink daai kat is nog honger
Moet weer so enetjie gooi bietjie later
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner