Katjie no 5 in 'n maand en 'n half

Swanepoel
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Sat Apr 21, 2012 1:15 pm

Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half

Post by Swanepoel »

16.7 Kg
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half

Post by johnny »

17.2

Groetnis

Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half

Post by Marc »

16,8kg droe gewig  8) as die tenk vol is 17,7 kg  ;D

Hy lyk nog honger so ek raai 16,8 kg  :-\

Dankie vir die lekker bietjie vermaaklikheid  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half

Post by Freddie101 »

16.01kg.... 8)
yol bolsun
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half

Post by Ian »

Dit was nou aangenaam om die game te kyk.

Al die manne wat bo 17 kg geskat het is uit vir 'n "duck".
Kalahari het ingekom en is uit geboul deur Marc. Marc slaan die bal hoog en hardloop mooi soos 'n mielie in 'n nat jaar en word uitgevang deur Swanepoel. Swanepoel kom voor die paaltjies en slaan vir 'n vier maar Dee vang die bal en hardloop hom uit. Freddie 101 en Gerhard staan by die skeidsregter en konkel en Freddie 101 boul vir Dee uit vir 'n "Duck". Gerhard en Freddie kom kolf maar bly staande tot en met die einde.
Jammer dat die reserwes (Taffie, Louis 102, FM, Boera, Prohunt) nie kon speel want hulle sou beslis ook groot sesse geslaan het.

Freddie met 0.23 onder
Gerhard met 0.16 bo

Ek kan sien dat julle 'n onderskyding in Wiskunde gekry het op skool  ;D.

Mooi geskat, geluk.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ian on Mon Oct 29, 2012 6:09 am, edited 1 time in total.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half

Post by BRNO (Pierre) »

Ten minste het n Suid Afrikaner die keer die final gewen ;D

Dankie Ian, dit was interresant. Wat is groot en wat is klein vir n rooi kat?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half

Post by Freddie101 »

Ian
Dit is daai muis wat hy voor die tyd gevang het wat my b.v.p. gevang het.
Groetnis
yol bolsun
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half

Post by Gerhard »

Aitsa...

Dit was naby...  :D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half

Post by Kalahari »

Mooi geskat manne, geluk ;D
Dankie Ian, was interessant
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half

Post by Marc »

Geluk mater  ;)

Dankie Ian dit was nou vet pret, het gedink daai kat is nog honger  ;D ;D ;D Bly ek het darem die span gemaak  ;)

Moet weer so enetjie gooi bietjie later  8)

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply