Page 2 of 2

Re: OBT versoek: .204 Ruger

Posted: Wed Nov 07, 2012 12:03 pm
by Arnold
Ek het daai selfde ding oor lot 696 gehoor. Ek het twee blikke wat nog moet werk so ek sal maar 'n grein ekstra ingooi :(

Re: OBT versoek: .204 Ruger

Posted: Wed Nov 07, 2012 12:04 pm
by tripodmvr
Reggie Gerber wrote: Great idea Tripod

Ek dink net dat daar sekere lotte net vermy gaan word

Reggie
Dan moet hulle dit maar as kunsmis gebruik - ons soek konstantheid.

Re: OBT versoek: .204 Ruger

Posted: Wed Nov 07, 2012 12:07 pm
by Geno
BLOK wrote: 1 - Help nie die koel skiet akuraat maar die drywer moet nog oefen nie.
Wat probeer jy s??

Laat weet hoe perform S321. Ek sien egter nie veel hoop nie omdat ontbranding maar sleg lyk volgens QL.

Re: OBT versoek: .204 Ruger

Posted: Wed Nov 07, 2012 9:57 pm
by BLOK
Geno wrote: Laat weet hoe perform S321. Ek sien egter nie veel hoop nie omdat ontbranding maar sleg lyk volgens QL.

Gaan maar kyk ek dink net sal dalk meer van hulle in n dop forseer kry. Gaan maar opwerk soos met die 335, miskiet as ek dubbel kompres lading kry sonder druk stoot hy oor die 4000fps. Hoop net die druk hou soos die 335 gehou het met so gekompakteerde lading. Dink die fyn kruit gaan dalk beter kompakteer

Weet nie sal maar sien waar kom ek uit.