Page 2 of 2
Re: Ingevoerde Kruite
Posted: Tue Sep 11, 2012 2:04 pm
by Eugene
Stefan764 wrote:
Man gaan kyk na R750 per blik.....rofweg.....
So kan daar dan ingevoerde kruit bestel word, met die enigste probleem dat dit vrek duur gaan wees?
Indien nie, waar is die hakplek?
Groete
Re: Ingevoerde Kruite
Posted: Tue Sep 11, 2012 6:34 pm
by Remingtonfrans
Ek sal ook beslis belangstel. Het gou gaan kyk op 6mmbr.com . Die manne kry met 'n 175gr SMK 2750fps met 'n 308WIN. Dit is om van te huil. Wat dit erger maak is die feit dat hulle 'n 30-06 laai dat hulle kry wat ons met ons 300WinMags kan bereik hier
Maak plan ouens, ek wil bitter graag die 308 se handbriek losmaak!