Ingevoerde Kruite
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Ingevoerde Kruite
Ludwig, interessante een die....
Veral as n man beginne loer na ietsie soos die 338Lapua, dan neuk die plaaslike goete soms....
Veral as n man beginne loer na ietsie soos die 338Lapua, dan neuk die plaaslike goete soms....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ingevoerde Kruite
Verseker!
So paar kilogram Hodgdon Hybrid 100V vir die .25-06, en vir die .204 so paar blikke H4895, Benchmark, en Reloader 10X.
So paar kilogram Hodgdon Hybrid 100V vir die .25-06, en vir die .204 so paar blikke H4895, Benchmark, en Reloader 10X.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Ingevoerde Kruite
Ludwig ek dink die hoeveelheid skuts wat met hierdie probleem sit is in die oorgrote minderheid (net my gevoel).....
As die manne nie eers geworry is om S365 se lotte dieselfde te hou nie (let wel, na toetse deur gesiene manne in die herlaai bedryf is gevind dat S365 teen 5% laer verbrand as wat dit moet) wat sal hulle worry om n nuwe kruit vry te stel?
As die manne nie eers geworry is om S365 se lotte dieselfde te hou nie (let wel, na toetse deur gesiene manne in die herlaai bedryf is gevind dat S365 teen 5% laer verbrand as wat dit moet) wat sal hulle worry om n nuwe kruit vry te stel?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Ingevoerde Kruite
Ludwig
Somchem se herlaaimark is bitter klein in SA. Toe ek 'n paar jaar gelede by hulle was het hulle op groot skaal vir die Amerikaners en ander lande kruit gemaak. Hulle tweak net die verbrandingseienskappe so effens vir die Amerikaanse mark. Dis nie hoors? nie, die Owerste oor 'n 100 het my dit self vertel by die fabriek. So, jy is seker reg Ludwig, die manne is nie te veel gepla oor die bietjie kruit wat hulle hier smous nie en dis nogal jammer.
Mooi loop

- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Ingevoerde Kruite
Ludwig
Ek dink as die manne wat herlaai vir die ekonomiese redes eers agtergekom het wat ander kruite vir konstante akkuraatheid kan doen, gaan daar nie keer wees. Dalk nie uit onkunde nie, maar deur 'n geforseerde beperking ploeter ons maar voort met wat ons kan kry.
Nou sou julle nou die ander kruite kon invoer, wat word dan van ons manne hier in Nam, weer ander wette ens ens
Voorspoed met jou navorsing

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Ingevoerde Kruite
Ludwig
Mooi loop
Francois
Dit en wat Koos gese het stem ek heelhartig mee saam, julle moet onthou dat hulle (Somchem) ook deel is van die DENEL groep (PMP) en dieselle mentaliteit is maar aan die orde van die dag, lyk dit my............selle verskonings, mark te klein en al die goete.Ja, dis wat ek probeer vasstel. Die ander groot probleem met die gemiddelde herlaaier in SA, is die onbewustheid dat ander kruite vir hom 'n hele nuwe w?reld kan oopmaak. Maar ek dink ook die gemiddelde herlaaier laai vir die doel van meer ekonomiese ammunisie, en nie regtig meer konstante akurate ammunisie nie.
Die hele S365 issue, is hoekom ek voel Somchem vee hulle gatte aan ons belange af. Hulle gee glad nie om dat daar kompetisie skuts is wat afhanklik is van 'n goeie, betroubare kruit nie. Hulle gee nie om dat daar manne is wat met kalibers sit wat 300fps verloor teenoor die potensiaal van die kaliber, net oor daar nie 'n ideale kruit vir daai kaliber bestaan nie, en hulle lyk my gee ook glad nie om oor die veiligheid van die herlaaier nie. Kyk maar hoe is die S365 situasie en gevalle waar die kruit herroep moes word, hanteer.
Mooi loop
Francois
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Ingevoerde Kruite
pmp is dan n groot rolspeler in die wereld mark en hulle gebruik somchem so hulle maak en verkoop genoeg hulle bedonder ons net
hoop ook vir ingevoerde kruit
hoop ook vir ingevoerde kruit
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Ingevoerde Kruite
Ek sal enige dag 3 keer die prys van Somchem kruit betaal as ek ingevoerde kruite kan bekom. Ek is nou al gatvol ladings aangepas met elke lott verandering. As iets anders beskikbaar is en ek hoef nooit weer die plaaslike gemors in my gewere te skiet nie sal ek een helse partytjie hou!!
En dan kan ek natuurlik ook die haastige honde aanskaf waarvan ek droom, want dan is ons kruit nie meer 'n verskoning nie.... 
Wens-vir-ingevoerde-kruit-groete,
Lou
Wens-vir-ingevoerde-kruit-groete,
Lou
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Ingevoerde Kruite
Lourens wrote: En dan kan ek natuurlik ook die haastige honde aanskaf waarvan ek droom, want dan is ons kruit nie meer 'n verskoning nie....
Wens-vir-ingevoerde-kruit-groete,
Lou
MMmnn nou wonder ek watter huidage kaliber wat jy het gaan in die mark kom. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Ingevoerde Kruite
Ludwig
Nou as die Yanks dan al daardie goeie en verskeidenheid kruit tot hul beskikking het wat sal hulle met Somchem se kruit wil maak en hoe kry hulle dit dan reg dat hulle wel dit regverdig om te "tweak" en nog uit te voer?
Sorry, ek vra nou vir jou 'n vraag wat jy seker ook 'n antwoord op wou gehad het
Nou as die Yanks dan al daardie goeie en verskeidenheid kruit tot hul beskikking het wat sal hulle met Somchem se kruit wil maak en hoe kry hulle dit dan reg dat hulle wel dit regverdig om te "tweak" en nog uit te voer?
Sorry, ek vra nou vir jou 'n vraag wat jy seker ook 'n antwoord op wou gehad het
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Ingevoerde Kruite
Laat my dink Philemon Maak Patrone staan eerder vir Pocket My Platsak
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Ingevoerde Kruite
of ..................... psheel my pheld maw hard verdiende moela in die drein af.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Ingevoerde Kruite
Manne
Die ergste is hulle bedond@r ons en ons weet dit ons kan maar op en af spring hulle lag vir ons.Hulle weet daar sal nie sommer kopmpetisie wees nie. Maar hulle slapgat houding sal vinnig verander as hier ander kruite beskikbaar word of miskien nie. Arrogansie in n staats instelling is baie erg want hulle doen mos n guns vir die publiek net my mening en ek twyfel of ek verkeerd is. Voor ek vergeet het ek op n keer gehoor die blik kos meer as die inhoud

- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Ingevoerde Kruite
Ek wonder net as hulle kruit kan tweak dat dit kan werk in die VSA hoekom tweak hulle nie kruit soos S365 dat dit die selfde is nie, in die VSA sal hulle nooit daarmee tevrede wees nie, net ons moet sukkel
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Ingevoerde Kruite
Dags?
Ek kan ongelukkig nie antwoorde op jul vrae verskaf nie. Al wat aan my vertel is, is dat die Amerikaners glad nie die kruit aanvaar met ons spesifikasies nie. Kan nie lekker onthou of die man ges? het die wet (Amerika s'n) vereis dat hulle dit tweak nie en of dit bloot die Amerikaanse buro vir standaarde is wat dit vereis nie. Onthou dat Johan Loubscher, die ballistiese ekspert vroe?r van Somchem nou in Amerika werk. Die AA-kruite wat julle daar sien is/was niks anders as ons Somchem-produk nie. Ek is ook vertel dat Winchester ons kruit gebruik vir die herlaai van hul .30-30 Win ammo maar dat dit nie algemene kennis onder die Amerikaanse publiek is nie. Onthou ook dat Somchem nou deel is van Rhein Metal en hulle wil dit my voorkom is die manne wat die hardste die kitaar slaan as dit by pryssvasstelling kom.

Flip nel wrote: Ek wonder net as hulle kruit kan tweak dat dit kan werk in die VSA hoekom tweak hulle nie kruit soos S365 dat dit die selfde is nie, in die VSA sal hulle nooit daarmee tevrede wees nie, net ons moet sukkel
Flip,Flip nel wrote: Ek wonder net as hulle kruit kan tweak dat dit kan werk in die VSA hoekom tweak hulle nie kruit soos S365 dat dit die selfde is nie, in die VSA sal hulle nooit daarmee tevrede wees nie, net ons moet sukkel
Dit verstom my ook.... maar nou ja dit wys weer net duidelik dat hulle absoluut niks vir die Suid-Afrikaanse verbruikers voel nie, ons moet aan sukkel terwyl almal anderkant die water baljaar met al die wonderlike speelgoed tot hulle beskikking.
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
bex
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm
Re: Ingevoerde Kruite
Shoe , so paar blikke Lil'gun sal darrem handig te pas kom vir die .22Hornet.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Ingevoerde Kruite
Nou praat jy!!! Ek verstaan dat daai kruit spesifiek vir die Hornet ontwerp is...bex wrote: Shoe , so paar blikke Lil'gun sal darrem handig te pas kom vir die .22Hornet.
Wens ons kan bietjie van dit kry en toets!
Aim small, miss small
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Ingevoerde Kruite
Julle moet net net nie dat Somchem hierdie post sien en hulle pryse opstoot nie. Ons gewone ouens kan nie so duur vir kruit betaal nie. Ek gebruik tans 'n blik Norma R1 vir 9mm. Dit vergelyk baie goed met S121, kan nie se of een beter as die ander is nie.
Ek is happy met S341/S335 vir die 303 en S355/335 vir die 375. Ek meen 2860 fps met 80grein S355 is pretty goed! (260gr accubond)
Ek is happy met S341/S335 vir die 303 en S355/335 vir die 375. Ek meen 2860 fps met 80grein S355 is pretty goed! (260gr accubond)
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Ingevoerde Kruite
Man gaan kyk na R750 per blik.....rofweg.....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ingevoerde Kruite
Nogsteeds 'n bargain. So wanneer kom daai Reloader 10-X?Ludwig wrote: Stef, as die vraag daarna groot genoeg is, kan man dalk selfs wegkom met so R550 'n blik.
Goed, beter, 6millimeter!
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Ingevoerde Kruite
Ek weet nie of Alliant of Hodgdon of WW, R500 "beter" is as Somchem nie?Stefan764 wrote: Man gaan kyk na R750 per blik.....rofweg.....
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Ingevoerde Kruite
Ek is in, as ons die kruite hier kan kry sal ek defnitief voor in die ry staan. Eks gatvol gesukkel.
Al word daar vir eers net probeer om een vervaardiger bv Hodgdon of Alliant se kruit in te bring sal dit al klaar 'n wereld se verskil maak. Daar kan selfs bv hier op die forum 'n opname gemaak word van watter kruite die manne graag wil he, sodoende word daar seker gemaak slegs die goed wat wel 'n hoe aanvraag het word ingevoer.