Page 2 of 2
Re: Windbuks R2500 Budget
Posted: Fri Aug 03, 2012 11:37 am
by Geno
Geno wrote:
As julle manne enigiets wil doen aan 'n springer, asook wil koop teen goeie pryse, gee vir Oom Vincent 'n lui:
Business Address -13 van Tonder Avenue, Malanshof, Randburg
Postal Address - PO Box 690, Fontainebleau, 2032
vsd@telkomsa.net, 011 791 0629, 083 997 7718
Dis die Oom van wie Rupert praat.
Re: Windbuks R2500 Budget
Posted: Fri Aug 03, 2012 11:40 am
by Beer (Christo)
Thanks Geno
Re: Windbuks R2500 Budget
Posted: Sun Jan 11, 2015 6:54 pm
by Hein M.
Stof net gou die oue (van 2012

) af!
Het 'n Gamo CFX Royal vir 'n song opgetel...
Die springers het baie beperkinge, maar ek wil net die volgende uitvind:
Kan die gun gefinetune word t.o.v die sneller? Waar inni Kaap?
Laat hoor asb...
Re: Windbuks R2500 Budget
Posted: Sun Jan 11, 2015 8:05 pm
by Gian_dP
Hein M. wrote:Stof net gou die oue (van 2012

) af!
Het 'n Gamo CFX Royal vir 'n song opgetel...
Die springers het baie beperkinge, maar ek wil net die volgende uitvind:
Kan die gun gefinetune word t.o.v die sneller? Waar inni Kaap?
Laat hoor asb...
Beste ding wat jy aan die geweer kan doen is om die sneller te vervang. Kyk op
www.m-ze.co.za vir oom Vince se besonderhede, of kontak vir Paris by Nicholas Yale. Hulle is beide in Johannesburg. Van die snellers kan jy self vervang, anders stuur die geweer vir hulle om te doen. Beide van hulle sal terselfde tyd res van geweer deurgaan en tune soos nodig.
Jaco van Lill (
www.airgunworx.co.za) sal dit vir jou in die Kaap kan doen as jy nie jou geweer JHB toe wil stuur nie.
Re: Windbuks R2500 Budget
Posted: Sun Jan 11, 2015 8:12 pm

Posted: Mon Jan 12, 2015 6:05 am
by JohanvB
Webley & Scott??
Re: Windbuks R2500 Budget
Posted: Mon Jan 12, 2015 11:31 am
by Hein M.
Beendr wrote:Hein M. wrote:Stof net gou die oue (van 2012

) af!
Het 'n Gamo CFX Royal vir 'n song opgetel...
Die springers het baie beperkinge, maar ek wil net die volgende uitvind:
Kan die gun gefinetune word t.o.v die sneller? Waar inni Kaap?
Laat hoor asb...
Beste ding wat jy aan die geweer kan doen is om die sneller te vervang. Kyk op
http://www.m-ze.co.za vir oom Vince se besonderhede, of kontak vir Paris by Nicholas Yale. Hulle is beide in Johannesburg. Van die snellers kan jy self vervang, anders stuur die geweer vir hulle om te doen. Beide van hulle sal terselfde tyd res van geweer deurgaan en tune soos nodig.
Jaco van Lill (
http://www.airgunworx.co.za) sal dit vir jou in die Kaap kan doen as jy nie jou geweer JHB toe wil stuur nie.
Baie dankie. Sal v Jaco kontak