Manie
Dankie ek dink ek is naastenby by.Die modum wat oorspronglik die sein moet kry, dit is nou daai klein modumpie wat jy in computer druk wat n USB port het , dit gaan nog steeds die kwaliteit verbinding beienvloed of benadeel na WI-FI toe?
Is daar ander metodes om sein te kry behalwe deur kabels?
Groetnis
Bullseye.
Selfone
-
BoogJagter111p
- Full Member

- Posts: 191
- Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am
Re: Selfone
Bullseye,
As jy rerig 'n swak router gaan koop, kan jy vind dat die WiFi jou beperkende rede tot vinnige internet spoed kan wees. Maar as jy n goeie middelklas router vir so R500-R1000 aankoop kyk jy na spoed wat verseker hoer gaan wees as wat jou 3G konneksie sal kan voorsien aan die Router. Daarom sal jou 3G adapter wat jy inprop, maar altyd jou internet spoed bepaal.
Naas die 3G adapter wat jy inprop en Telkom wat 'n vaste lyn by jou huis kom le, is daar nie eintlik 'n ander manier om toegang tot die internet te verkry nie. Jy kan dalk bietjie rondspeel met ander ISP soos iBurst en Vodacom om te kyk of jy nie beter sein kan kry nie. Weet daar is manne wat kan uitkom en die sein meet, asook kaarte op hulle webbladsye wat vir jou sein sterkte kan aandui. Laasgenoemde manier is nie baie akkuraat nie aangesien jy net n dip mag sit en geen sein opvang nie.
Daar is ook die alternatief naamlik IoS (Internet over Satelite), maar kan duur raak en tegnolgie in SA is nie so gevorderd om dit ten volle te ondersteun nie. Kyk gerus na die volgende link vir so konneksie...http://www.telstream.co.za/satellite-solutions/satellite-internet/
Jy gaan ook net moet seker maak van die seinsterkte, kostes, internetspoed en al daardie goed voor ek hierdie opsie sal oorweeg, maar dit is heel moontlik. Die sein koppel jy dan natuurlik ook op n WiFi router wat al jou toerusting toegang tot die internet verskaf.
Laat weet as daar nog iets is.
Groete

bullseye
Re: Selfone
Manie. Is daar maniere om sein na 3G modum sterker te kry, byvoorbeeld antennas of boosters of wat ook al. Ek vermoed dat my sein na modum met tye die grootste frustrasie gaan wees. Bullseye
-
BoogJagter111p
- Full Member

- Posts: 191
- Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am
Re: Selfone
Ja daar is n paar opsies, maar ek is nie baie vertroud daarmee nie aangesien ek nog nooit een gebruik het nie. Kyk gerus die volgende link, hulle verduidelik mooi hoe hy werk en alles wat jy kan doen. Jammer ek kan nie meer help in die opsig nie..
Die link is http://www.poyntingdirect.co.za/pK-LPDA-A0044-03/High-gain-antenna-for-cellular-data-cards-include-7-m-cable.aspx

Gerard
Re: Selfone
November laasjaar het my Sony-Ericsson X10 die hele foonboek en kalender verloor. Dit het twee maande gevat om uiteindelik vir Vodacom sov?r te kry om te erken dat hulle nie die foon kan regmaak of iets herwin nie. Die X10 is toe in Februarie direk na SE toe gestuur. Hulle het verklaar dat daar 'n 'complete data failure' was en 'n splinternuwe Xperia Arc voorsien. Hulle het gesweer dat ek die nuwe foon na die Sony-Ericsson secure site toe kan backup. Die SE site is in Desember onaktief gemaak.
Toe ek dit onder Vodacom se aandag bring, s? hulle ek moet 'n telefoon kies, hulle sal dit gratis voorsien. Ek kies toe 'n Blackberry 9900 want die dogter is mos v?r en sy het ook 'n BB. Oulike telefoon. Twee maande later in Mei, verstryk my kontrak ek hernu vir twee jaar en kry nog 'n BB wat ek vir my vrou gee. Ons is gelukkig.
Die laaste twee maande vind ons dat ons uitbel of oproepe ontvang en dan raak die oproep net weg. Ek het 14 Junie die eerste keer daaroor gekla. Sedertdien nog 6 keer. Dit was nie ons fone nie want kliente wat by Vodacom is het dit ook genoem en dit het oralsoor gebeur, nie net by ons fabriek nie.
Maandag wat verby is, het ek 18 oproepe gekry en meer as die helfte moes op die ou end die landlyn bel. Maandag was my geduld ook op en ek het Vodacom gebel en ges? hulle het kontrak gebreek en ek wil my kontrak kanselleer. Hulle het dit gedoen en vandag was ons eerste dag met 8ta. Elke oproep, in en uit, was helder, onafgebroke en het nie geklink of mens deur water praat nie.
Nou het ons 'n bondel nuwe telefone want 8ta het twee BB8790 gegee maar ons gebruik die Vodacom telefone aangesien hulle net 'n paar maande oud is.

- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Selfone
Biltongjagter, kan jy my kontak asb. Het jou nommer op die ander foon gehad.
Dankie
Grumpy
0721044110
Dankie
Grumpy
0721044110