Page 2 of 2

Re: Viking Broadheads

Posted: Tue May 29, 2012 1:48 pm
by G-force
SV MAD (Henk) wrote: Ge, jy kan my 'n 100gr sponsor, dan kan ons kyk of hy die punch van 'n 94pond boog met 660gr pyl agter hom kan weerstaan as ek 'n arm man buffel gaan skiet later in Julie :P Eks in Midrand... ;D
Ek sal jou PM.
Rudi Campbell het n groot kudu met n 180gr geskiet uit sy 83# Montser uit.
Noel Genis het met een 100gr vier diere geskiet sonder om skerp temaak,die punt is nog heel en reg.dit was drie varke en een rooibok.

Re: Viking Broadheads

Posted: Tue May 29, 2012 2:35 pm
by SV MAD (Henk)
Dankie Ge!

Re: Viking Broadheads

Posted: Tue May 29, 2012 4:32 pm
by G-force
Henk kyk jou PM!