Viking Broadheads
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Viking Broadheads
Manne ek verkoop die Viking Broadheads as a "side-line" besigheid.
Ek is die SA agent vir hulle.
Ek is nie seker of die post in die "TRADERS" afdeling moet gaan of nie?
As dis verkeerd is kan die Mods dit delete asb?
Kyk na die webwerf om n netjiese jag-punt te sien.
Groete
http://www.schmeisser-archery.com/

Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Viking Broadheads
Website lyk baie baie goed, dit lyk of die Bh's die german Kinetics 'n GO kan gee.
Ek hou van die shape,
Ge, is daar enige toetse om te wys hoe dit vlieg en hou tune-able hulle is asb?
Ek hou van die shape,
Ge, is daar enige toetse om te wys hoe dit vlieg en hou tune-able hulle is asb?
ek soek nog wapens...
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Viking Broadheads
Kan jy dalk 'n idee gee wat die 125gr punte kos?
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Viking Broadheads
SV as jy facebook het kan jy net VIKING BROADHEADS in tik of Schmeisser Archery...jy sal op die blad uitkom...daar is heelwat info daar.SV MAD wrote: Website lyk baie baie goed, dit lyk of die Bh's die german Kinetics 'n GO kan gee.
Ek hou van die shape,
Ge, is daar enige toetse om te wys hoe dit vlieg en hou tune-able hulle is asb?
Groete
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Viking Broadheads
Henried alle punte kos R250.Jy kan hul los koop by my as jy wil of in pakke van drie.G-force wrote:SV as jy facebook het kan jy net VIKING BROADHEADS in tik of Schmeisser Archery...jy sal op die blad uitkom...daar is heelwat info daar.SV MAD wrote: Website lyk baie baie goed, dit lyk of die Bh's die german Kinetics 'n GO kan gee.
Ek hou van die shape,
Ge, is daar enige toetse om te wys hoe dit vlieg en hou tune-able hulle is asb?
Groete
Is jy die selde Henried op Anchorpoint?
Groete
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Viking Broadheads
Hi Ge.
Werk blok Facebok ook, as ek Sondag op die lughawe is sal ek daar gaan loer.
Stel baie belang, is net bang ek skiet my pyl weg en dan is die BH ook weg...
Maar dis mos maar 'n risiko wat ons almal neem, nie waar nie?
Werk blok Facebok ook, as ek Sondag op die lughawe is sal ek daar gaan loer.
Stel baie belang, is net bang ek skiet my pyl weg en dan is die BH ook weg...
Maar dis mos maar 'n risiko wat ons almal neem, nie waar nie?
ek soek nog wapens...
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Viking Broadheads
Dis waar jong.SV MAD wrote: Hi Ge.
Werk blok Facebok ook, as ek Sondag op die lughawe is sal ek daar gaan loer.
Stel baie belang, is net bang ek skiet my pyl weg en dan is die BH ook weg...
Maar dis mos maar 'n risiko wat ons almal neem, nie waar nie?
Ek skiet trad boog en nie compound nie.Ek weet daar is n groot verskil in soed maar hul trek baie baie mooi uit my boe uit.
Wolfgang Asen skiet hul teen 300fps en opwards en is oortuig dat hul een van beste performers is.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Viking Broadheads
Ja ek is dieselfde Henried op al die forums.G-force wrote:Henried alle punte kos R250.Jy kan hul los koop by my as jy wil of in pakke van drie.G-force wrote:SV as jy facebook het kan jy net VIKING BROADHEADS in tik of Schmeisser Archery...jy sal op die blad uitkom...daar is heelwat info daar.SV MAD wrote: Website lyk baie baie goed, dit lyk of die Bh's die german Kinetics 'n GO kan gee.
Ek hou van die shape,
Ge, is daar enige toetse om te wys hoe dit vlieg en hou tune-able hulle is asb?
Groete
Is jy die selde Henried op Anchorpoint?
Groete
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Viking Broadheads
Gaan kyk daar het vir jou iets gepost.henried wrote:Ja ek is dieselfde Henried op al die forums.G-force wrote:Henried alle punte kos R250.Jy kan hul los koop by my as jy wil of in pakke van drie.G-force wrote: SV as jy facebook het kan jy net VIKING BROADHEADS in tik of Schmeisser Archery...jy sal op die blad uitkom...daar is heelwat info daar.
Groete
Is jy die selde Henried op Anchorpoint?
Groete
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Viking Broadheads
Baie dankie, dit was 'n misvertand en ek het dit so aanvaar, maar wardeer dit... 
Sal hulle in Mei gebruik...
Sal hulle in Mei gebruik...
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Viking Broadheads
Reg so,hoop hulle loop mooi.henried wrote: Baie dankie, dit was 'n misvertand en ek het dit so aanvaar, maar wardeer dit...
Sal hulle in Mei gebruik...
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Viking Broadheads
Baie dankie G?.
[img width=537 height=480]http://i464.photobucket.com/albums/rr5/ ... 8f7af8.jpg[/img]
[img width=537 height=480]http://i464.photobucket.com/albums/rr5/ ... 8f7af8.jpg[/img]
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Viking Broadheads
Plesier.Geniet hulle Henrie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Viking Broadheads
Ek kry mooi vlug tot op 30y, nog nie verder probeer nie.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Viking Broadheads
Ek is bly.Watse butt gebruik jy?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Viking Broadheads
Ek het n oefen but, die een met die velle.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Viking Broadheads
Trek hy ok uit?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Viking Broadheads
Ek draai die punt uit en trek hom dan uit.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Viking Broadheads
Ok so die pumt gaan deur die butt?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Viking Broadheads
Ja, tot teen die fletches.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Viking Broadheads
G-force,
Hoe kan ek n paar BH's in die hande kry daar by jou? Wil graag die jaar biki daardie vikings biki toets.
Groete
Herman
Hoe kan ek n paar BH's in die hande kry daar by jou? Wil graag die jaar biki daardie vikings biki toets.
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Viking Broadheads
HI HermanHerra01 wrote: G-force,
Hoe kan ek n paar BH's in die hande kry daar by jou? Wil graag die jaar biki daardie vikings biki toets.
Groete
Herman
Waar in die wereld is jy?As jy ver is dan pos ek dit na jou toe.Ek is in Pta.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Viking Broadheads
Ek is in Kathu, ek dink dit sal beter wees as dit gepos word, want ek gaan eers die 20ste Junie Pta toe..
Herman
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Viking Broadheads
Ge, jy kan my 'n 100gr sponsor, dan kan ons kyk of hy die punch van 'n 94pond boog met 660gr pyl agter hom kan weerstaan as ek 'n arm man buffel gaan skiet later in Julie
Eks in Midrand... 
ek soek nog wapens...
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Viking Broadheads
Dis reg so,jy kan my email by vikingsa@hotmail.co.za of stuur jou nommer met n PM dan kan ek jou bel.Herra01 wrote: Ek is in Kathu, ek dink dit sal beter wees as dit gepos word, want ek gaan eers die 20ste Junie Pta toe..
Herman
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?