Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
SV MAD (Henk) wrote:
Ge, jy kan my 'n 100gr sponsor, dan kan ons kyk of hy die punch van 'n 94pond boog met 660gr pyl agter hom kan weerstaan as ek 'n arm man buffel gaan skiet later in Julie Eks in Midrand...
Ek sal jou PM.
Rudi Campbell het n groot kudu met n 180gr geskiet uit sy 83# Montser uit.
Noel Genis het met een 100gr vier diere geskiet sonder om skerp temaak,die punt is nog heel en reg.dit was drie varke en een rooibok.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?