9.3x62 Revolusie

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2328
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by JAGTERSREG-JRM »

Baie Welkom Marius,

Die 9.3 is maar net in n ander klas.................
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Marius Botha 10
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Marius Botha 10 »

[glow=red,2,300]Die 9.3 is maar net in n ander klas.................

Nou praat jy my taal!!!!!!!!!!!!!

Ek sal tog maar 'n foto neem en bietjie spog (ek hou nie eintlik van "brag" nie ;D ;D ;D ;D)
M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by DWB »

Ons wag vir hom!

Skree maar as jy nie weet hoe om hulle op te laai nie.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2328
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by JAGTERSREG-JRM »

Marius Botha 10 wrote: [glow=red,2,300]Die 9.3 is maar net in n ander klas.................

Nou praat jy my taal!!!!!!!!!!!!!

Ek sal tog maar 'n foto neem en bietjie spog (ek hou nie eintlik van "brag" nie ;D ;D ;D ;D)
Marius n man mag mos maar brag oor sy hart se punt veral as ander manne ook die wardering het.......
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Marius Botha 10
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Marius Botha 10 »

DWB,
Help asb, ek kry nie op gelaai nie. ??? Vertel my asb hoe.

Thanks.
M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
Tinusvrey
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Mon Jul 09, 2012 9:39 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Tinusvrey »

Naand manne!

Wil die manne wat nie self laai nie so n bietjie paar rekker resepte vir on opsit nie? Sal dit baie wardeur.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Flip Nel »

Tinusvrey

Hier is 'n link na wat die manne 'n vorige keur gepost het

http://jaracal.com/index.php/topic,1653 ... l#msg27354

groete

Flip
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Hilux01 »

Marius

As jy fotos email kan ek dit vir jou opsit

Groetnis
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Dweetster »

Deon spot met hom self, Hy is nie so dik nie. Iemand het eendag gese jy slaan nie 'n 12'' spyker met 'n 2pond hammer nie ;D :o. (as julle weet wat ek bedoel)

Se maar as ek weer kan help ou Deon.
IceRoss
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by IceRoss »

Dweetster wrote: Deon spot met hom self, Hy is nie so dik nie. Iemand het eendag gese jy slaan nie 'n 12'' spyker met 'n 2pond hammer nie ;D :o. (as julle weet wat ek bedoel)

Se maar as ek weer kan help ou Deon.
;D ;D ;D ;D Nee maar jy kan..............jy sal net BAIE meer "house" moet kap!  ;D ;D ;D
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by DWB »

Dweetster wrote: Deon spot met hom self, Hy is nie so dik nie. Iemand het eendag gese jy slaan nie 'n 12'' spyker met 'n 2pond hammer nie ;D :o. (as julle weet wat ek bedoel)

Se maar as ek weer kan help ou Deon.
D'uard, ek het jou nou verloor, jy moet maar die betekenis vir my PM  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Lourens Potgieter »

:o :o :o  so yster!!!!!!! ;D ;D ;D
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7558
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Julle kan maar my naam ook hier opsit tedanke aan S&O!

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by DWB »

Wouter jou stouter!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek het daai een op die lys gesien maar gedog dis nie die African nie!

Welkom!

Gaan jy hom AI?  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
IceRoss
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by IceRoss »

Wouter sien jy dit was toe nie so seer nie?  ;D ;D ;D Lekker om te weet jy het die "regte" besluit geneem n?? Toemaar ek spot net! Welkom by die 9.3 bende!
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Flip Nel »

Wouter

Welcome to the club you are in good company  ;D
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Stefan764 »

Wouter Roets wrote: Hallo Manne

Julle kan maar my naam ook hier opsit tedanke aan S&O!

Groetnis
Wouter
Manne ek kon dam sens in Baas Wout se kop inpraat, hy koop nou nie meer die 9,3 nie  ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Lourens Potgieter »

Dink nie jou baas gaan baie van jou hou nie, hehehe..... ;D ;D ;D

Behalwe as jy 3 ander aan hom verkoop het........... :o :o :o
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by DWB »

Stefan764 wrote:
Wouter Roets wrote: Hallo Manne

Julle kan maar my naam ook hier opsit tedanke aan S&O!

Groetnis
Wouter
Manne ek kon dam sens in Baas Wout se kop inpraat, hy koop nou nie meer die 9,3 nie  ;D
Nee wat Stef, ou Wout soek al lankal vir die een  ;D

Moet nou nie vandag met hom sukkel terwyl hy so bietjie "tender" voel nie  ;D ;D ;D

Ek sien Carl gaan ook een van die dae by ons aansluit!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Lourens Potgieter »

Wouter gaan elk geval die mooi roer probeer AI en dis selfde as om 'n Ferrari te koop en dan sticker agterop te sit wat lyk soos Toyota badge....net verkeerd!!!! :angel: :angel: :angel: :angel: :angel:
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Lourens Potgieter »

As dit die CZ is gaan daai 7x64 CZ baie mooi saamgaan as 'n kleinboet.... ;D ;D
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7558
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Wouter Roets »

Sully

Jy tender ne! Ai manne ek het slegte nuus, die geweer is blykbaar Maandag verkoop en nooit afgehaal van die lys nie! :'( :'( :'( :'( :'(

Deeg as ek hom kon Ackley sou ek! Dit is dan wanner jy die Ferrari sticker agter op die Toyota kan plak! ;)

Groetnis
Wout

Ps Lyk nie vandag is my dag nie! Moes maar liewer in die bed gebly het vanmore met hierdie snaakse hoofpyn en 11-1-11 smaak in my bek. Eers breek f*&%#n m*&$@onders in by die plaas gestraand net nadat ons gery het en steel en plunder, dan bel Sully met hierdie 11-1-11 nuus, wat is volgende?

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Lourens Potgieter »

Jammer oor die skade. :'( :'( :'(
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Flip Nel »

Wouter

Jammer om te hoor lyk my ontrent dis nie jou dag nie
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by DWB »

Nee Wout!

Daar is mos wette teen sulke goed? Ek dink jy moet vir Sully aanvat  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply