9.3x62 Revolusie
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2328
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Baie Welkom Marius,
Die 9.3 is maar net in n ander klas.................
Die 9.3 is maar net in n ander klas.................
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Marius Botha 10
- Full Member

- Posts: 110
- Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
[glow=red,2,300]Die 9.3 is maar net in n ander klas.................
Nou praat jy my taal!!!!!!!!!!!!!
Ek sal tog maar 'n foto neem en bietjie spog (ek hou nie eintlik van "brag" nie
)
Nou praat jy my taal!!!!!!!!!!!!!
Ek sal tog maar 'n foto neem en bietjie spog (ek hou nie eintlik van "brag" nie
M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Ons wag vir hom!
Skree maar as jy nie weet hoe om hulle op te laai nie.
Skree maar as jy nie weet hoe om hulle op te laai nie.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2328
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Marius n man mag mos maar brag oor sy hart se punt veral as ander manne ook die wardering het.......Marius Botha 10 wrote: [glow=red,2,300]Die 9.3 is maar net in n ander klas.................
Nou praat jy my taal!!!!!!!!!!!!!
Ek sal tog maar 'n foto neem en bietjie spog (ek hou nie eintlik van "brag" nie![]()
![]()
![]()
)
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Marius Botha 10
- Full Member

- Posts: 110
- Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
DWB,
Help asb, ek kry nie op gelaai nie.
Vertel my asb hoe.
Thanks.
Help asb, ek kry nie op gelaai nie.
Thanks.
M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
-
Tinusvrey
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Mon Jul 09, 2012 9:39 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Naand manne!
Wil die manne wat nie self laai nie so n bietjie paar rekker resepte vir on opsit nie? Sal dit baie wardeur.
Wil die manne wat nie self laai nie so n bietjie paar rekker resepte vir on opsit nie? Sal dit baie wardeur.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Tinusvrey
Hier is 'n link na wat die manne 'n vorige keur gepost het
http://jaracal.com/index.php/topic,1653 ... l#msg27354
groete
Flip
Hier is 'n link na wat die manne 'n vorige keur gepost het
http://jaracal.com/index.php/topic,1653 ... l#msg27354
groete
Flip
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Marius
As jy fotos email kan ek dit vir jou opsit
Groetnis
As jy fotos email kan ek dit vir jou opsit
Groetnis
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Deon spot met hom self, Hy is nie so dik nie. Iemand het eendag gese jy slaan nie 'n 12'' spyker met 'n 2pond hammer nie
. (as julle weet wat ek bedoel)
Se maar as ek weer kan help ou Deon.
Se maar as ek weer kan help ou Deon.
-
IceRoss
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Dweetster wrote: Deon spot met hom self, Hy is nie so dik nie. Iemand het eendag gese jy slaan nie 'n 12'' spyker met 'n 2pond hammer nie![]()
. (as julle weet wat ek bedoel)
Se maar as ek weer kan help ou Deon.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Revolusie
D'uard, ek het jou nou verloor, jy moet maar die betekenis vir my PMDweetster wrote: Deon spot met hom self, Hy is nie so dik nie. Iemand het eendag gese jy slaan nie 'n 12'' spyker met 'n 2pond hammer nie![]()
. (as julle weet wat ek bedoel)
Se maar as ek weer kan help ou Deon.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7558
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Hallo Manne
Julle kan maar my naam ook hier opsit tedanke aan S&O!
Groetnis
Wouter
Julle kan maar my naam ook hier opsit tedanke aan S&O!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Wouter jou stouter!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ek het daai een op die lys gesien maar gedog dis nie die African nie!
Welkom!
Gaan jy hom AI?
Ek het daai een op die lys gesien maar gedog dis nie die African nie!
Welkom!
Gaan jy hom AI?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
IceRoss
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Wouter sien jy dit was toe nie so seer nie?
Lekker om te weet jy het die "regte" besluit geneem n?? Toemaar ek spot net! Welkom by die 9.3 bende!
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Wouter
Welcome to the club you are in good company
Welcome to the club you are in good company
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Manne ek kon dam sens in Baas Wout se kop inpraat, hy koop nou nie meer die 9,3 nieWouter Roets wrote: Hallo Manne
Julle kan maar my naam ook hier opsit tedanke aan S&O!
Groetnis
Wouter
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Dink nie jou baas gaan baie van jou hou nie, hehehe.....

Behalwe as jy 3 ander aan hom verkoop het...........

Behalwe as jy 3 ander aan hom verkoop het...........
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Nee wat Stef, ou Wout soek al lankal vir die eenStefan764 wrote:Manne ek kon dam sens in Baas Wout se kop inpraat, hy koop nou nie meer die 9,3 nieWouter Roets wrote: Hallo Manne
Julle kan maar my naam ook hier opsit tedanke aan S&O!
Groetnis
Wouter![]()
Moet nou nie vandag met hom sukkel terwyl hy so bietjie "tender" voel nie
Ek sien Carl gaan ook een van die dae by ons aansluit!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Wouter gaan elk geval die mooi roer probeer AI en dis selfde as om 'n Ferrari te koop en dan sticker agterop te sit wat lyk soos Toyota badge....net verkeerd!!!!

Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: 9.3x62 Revolusie
As dit die CZ is gaan daai 7x64 CZ baie mooi saamgaan as 'n kleinboet....

Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7558
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Sully
Jy tender ne! Ai manne ek het slegte nuus, die geweer is blykbaar Maandag verkoop en nooit afgehaal van die lys nie!

Deeg as ek hom kon Ackley sou ek! Dit is dan wanner jy die Ferrari sticker agter op die Toyota kan plak!
Groetnis
Wout
Ps Lyk nie vandag is my dag nie! Moes maar liewer in die bed gebly het vanmore met hierdie snaakse hoofpyn en 11-1-11 smaak in my bek. Eers breek f*&%#n m*&$@onders in by die plaas gestraand net nadat ons gery het en steel en plunder, dan bel Sully met hierdie 11-1-11 nuus, wat is volgende?
Groetnis
Wout
Jy tender ne! Ai manne ek het slegte nuus, die geweer is blykbaar Maandag verkoop en nooit afgehaal van die lys nie!
Deeg as ek hom kon Ackley sou ek! Dit is dan wanner jy die Ferrari sticker agter op die Toyota kan plak!
Groetnis
Wout
Ps Lyk nie vandag is my dag nie! Moes maar liewer in die bed gebly het vanmore met hierdie snaakse hoofpyn en 11-1-11 smaak in my bek. Eers breek f*&%#n m*&$@onders in by die plaas gestraand net nadat ons gery het en steel en plunder, dan bel Sully met hierdie 11-1-11 nuus, wat is volgende?
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Jammer oor die skade.

Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Wouter
Jammer om te hoor lyk my ontrent dis nie jou dag nie
Jammer om te hoor lyk my ontrent dis nie jou dag nie
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Revolusie
Nee Wout!
Daar is mos wette teen sulke goed? Ek dink jy moet vir Sully aanvat