Page 6 of 7
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Mon Jan 11, 2021 1:45 pm
by Capt. Yoda
Wouter Roets wrote: Mon Jan 11, 2021 1:25 pm
Klomp quitters!
Maroelas wrote: Mon Jan 11, 2021 1:28 pm
Wouter Roets wrote: Mon Jan 11, 2021 1:25 pm
Klomp quitters!
En daar is niemand wat meer kan kla oor rook as ex-rokers nie!
Ja n pel van my het ook nou die 2de op gehou vir die 60ste keer en nou stink dit eweskielik vir hom as ons om n braai rook, ekt hom laas gese om binne by die vrouens te gaan sit
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Mon Jan 11, 2021 9:28 pm
by Ajviljoen260rem
Capt. Oblivious wrote: Mon Jan 11, 2021 1:45 pm
Wouter Roets wrote: Mon Jan 11, 2021 1:25 pm
Klomp quitters!
Maroelas wrote: Mon Jan 11, 2021 1:28 pm
Wouter Roets wrote: Mon Jan 11, 2021 1:25 pm
Klomp quitters!
En daar is niemand wat meer kan kla oor rook as ex-rokers nie!
Ja n pel van my het ook nou die 2de op gehou vir die 60ste keer en nou stink dit eweskielik vir hom as ons om n braai rook, ekt hom laas gese om binne by die vrouens te gaan sit

Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Wed Jan 13, 2021 10:52 am
by pwdejager
Na 26 jaar se rook, het ek uiteindelik opgehou rook in Julie 2019 (toe ons uitvind ons gaan vir die eerste keer ouers word). Dit was eintlik baie maklik, die eerste paar maande het ek nog lekker lus geraak vir rook, maar daarna was ek ok.
Ek kan wel die volgende se:
1. Ek voel nie beter of slegter nie, almal het gese ek gaan beter proe, ruik ens......alles is nog dieselfde;
2. Rook ruik moer lekker!!! Dit sal seker vir altyd vir my lekker ruik;
3. Ek ry gereeld fiets (Transbaviaans, Karoo2Coast, Wines2Whales etc.) en daar is geen verskil vir my na die ophou nie ...... ek het regti gedink ek gaan beter ry

Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Sat Jan 16, 2021 5:40 pm
by PWV
PW, as die jare op jou toesak sal jy nog vorentoe bly wees dat jy opgehou het!!
As jy nou so braaf is en geen verskil voel nie, verhinder niks jou om maar weer te begin en jou longe met roet en teer uit te voer nie!!
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Mon Jan 18, 2021 9:04 am
by pwdejager
PWV wrote: Sat Jan 16, 2021 5:40 pm
PW, as die jare op jou toesak sal jy nog vorentoe bly wees dat jy opgehou het!!
As jy nou so braaf is en geen verskil voel nie, verhinder niks jou om maar weer te begin en jou longe met roet en teer uit te voer nie!!
Nee, glo my ek se nie dat dit nie baie sleg vir mens is nie, en het glad nie 'n begeerte om weer te begin rook nie (jammer as dit die afleiding was)
Ek verwys na die feit dat baie van my friende wat ophou rook se ervarings was dat hulle beter ruik, beter proe en beter presteer in sport.
Ek het geen van die verbeterings ervaar toe ek ophou rook (of na 18 maande) nie.
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Tue May 10, 2022 2:00 pm
by Wouter Roets
Dis nou 13 days and counting...
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Tue May 10, 2022 2:04 pm
by Geno
Wouter Roets wrote: Tue May 10, 2022 2:00 pm
Dis nou 13 days and counting...
Toemaar, jy gaan binnekort begin om die kinders te vloek en die honde te skop dan steek jy maar weer 'n gwaai op.
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Tue May 10, 2022 2:04 pm
by Capt. Yoda
Wouter Roets wrote: Tue May 10, 2022 2:00 pm
Dis nou 13 days and counting...
Gaan dinge goed by die huis, Ma nog darem lief vir jou
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Tue May 10, 2022 2:39 pm
by Philip J
Wouter Roets wrote: Tue May 10, 2022 2:00 pm
Dis nou 13 days and counting...
Byt maar net vas Wouter!
Dis die moeite werd
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Tue May 10, 2022 3:08 pm
by Maroelas
Wouter Roets wrote: Tue May 10, 2022 2:00 pm
Dis nou 13 days and counting...
Sterk staan Wouter!
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Tue May 10, 2022 4:00 pm
by cassie_calvinia
Sterkte wout
mense wat se na 'n jaar voel mens so goed, en al daai nonsens.
na 'n jaar voel mens maar nog net so lis, en hoes.
na 2 jaar begin mens groot verskil voel.
ek gelukkig al 5 of 6 jaar. nie seker
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Wed May 11, 2022 12:12 pm
by Wouter Roets
Al wat ek vir julle manne vandag kan se is 14 days and counting!
Cappy ek vermoed Mamma is al lankal nie meer lief vir my nie. Niks met die rook uit te waai nie.
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Wed May 11, 2022 12:21 pm
by OupaZA
Welldone Wouter,
Ek ook nou op 2 jaar, onthou net, more is makliker as vandag...
As mens weer kyk is dit n paar maande.
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Wed May 11, 2022 12:33 pm
by jdpretorius
Wouter Roets wrote:Al wat ek vir julle manne vandag kan se is 14 days and counting!
Cappy ek vermoed Mamma is al lankal nie meer lief vir my nie. Niks met die rook uit te waai nie.
Boeta ek hou duime vas jy wen hom !
As jy baie lis raak om een aan te steek dan jaag jy eerder net vir mamma bietjie rond
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Wed May 11, 2022 12:46 pm
by JeanF van Heerden
Bly om dit te hoor en sterkte daar Drink baie water en moenie n trek van n sigaret neem nie. Ek het November 2006 opgehou na oor die 30 jaar se gerook weens drie hart aanvalle Moet se my laaste pakkie sigarette het vir n jaar lank saam met my in my bakkie gery en is nogsteeds toe op my baar.
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Thu May 12, 2022 7:00 am
by ruaanb
Ek is op 19 jaar van ophou. You can do it!
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Tue Aug 02, 2022 9:31 am
by Wouter Roets
Netso oor die 3 maande en n ekstra 10kg later.
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Tue Aug 02, 2022 9:57 am
by Frederik
Mooi Wouter wel gedaan.
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Tue Aug 02, 2022 4:26 pm
by Francoisv
Wouter Roets wrote:Netso oor die 3 maande en n ekstra 10kg later.
Jy't die res van jou lewe om die 10+10kg af te skud. Sterkstaan Wouter.
Shoot straight
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Tue Aug 02, 2022 7:06 pm
by JF123
27 November 2018 23:45 was my laaste sigaret. Beste besluit ooit.
Nooit beter asemgehaal, geproe of oefening gekry daarna nie, maar dit is lekker om nie gereeld rook plek te soek nie. Kan nou aan langer gesprekke deelneem sonder om af en toe te verdwyn vir 'n dampie.
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Tue Aug 02, 2022 7:43 pm
by Maroelas
Wouter Roets wrote: Tue Aug 02, 2022 9:31 am
Netso oor die 3 maande en n ekstra 10kg later.
Welgedaan Wouter!
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Wed Aug 03, 2022 2:08 am
by Ds J
Wouter Roets wrote: Tue Aug 02, 2022 9:31 am
Netso oor die 3 maande en n ekstra 10kg later.
Vasbyt en baie sterkte. Dit is regtig die moeite werd.
Die versoeking/behoefte om weer te begin het gewoonlik n ritme of n lont wat hom wil afskop. As n mens dit kan identifiseer help dit ook baie.
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Wed Aug 03, 2022 8:29 am
by pietskiet
Wat dink julle ouens van Vaping - gesonder as rook of nie? Mens lees baie goed op die internet, maar uiteraard kan niemand nog n mening fel oor die langtermyn gevolge van vaping nie.
Ek het heeltemal te baie na my smaak begin rook, en toe oorgeslaan na die vapes toe. Gee nie daai selfde kick as n sigaret nie, maar dit doen sy ding en het baie ander voordele bo rook - ruik nie, jou mond proe nie sleg nie, jy kan sommer in jou huis of kar n paar trekke vat, en jy hoef nie n hele sigaret op n slag te rook nie- een of twee trekke en jy druk die ding weer in jou sak.
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Wed Aug 03, 2022 10:01 am
by jdpretorius
pietskiet wrote:Wat dink julle ouens van Vaping - gesonder as rook of nie? Mens lees baie goed op die internet, maar uiteraard kan niemand nog n mening fel oor die langtermyn gevolge van vaping nie.
Ek het heeltemal te baie na my smaak begin rook, en toe oorgeslaan na die vapes toe. Gee nie daai selfde kick as n sigaret nie, maar dit doen sy ding en het baie ander voordele bo rook - ruik nie, jou mond proe nie sleg nie, jy kan sommer in jou huis of kar n paar trekke vat, en jy hoef nie n hele sigaret op n slag te rook nie- een of twee trekke en jy druk die ding weer in jou sak.
Vaping is maar n bietjie cheat oor jy nogsteeds nicotine in kry....maar dit was die enigste manier wat ek die ander gemors kon los.
My gesondheid het ook woes verbeter na ek al 3 jaar net vape.....so veel so dat die belading op me lewensversekering hersien is en premie verlaag is. Ek moet dan nou ook vir Basjan hier op die groep, baie dankie sĂȘ vir sy hulp hoermee.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Posted: Wed Aug 03, 2022 2:23 pm
by pietskiet
Thanks JD. Behalwe vir die nikotien (wat verslawend is) dink jy die goed is giftig of nie? M.a.w. wat is jou opinie oor die langtermyn impak op mens se gesondheid?