Jaracal Reeks "Goodies"

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Locked

Is die nuwe LOGO aanvaarbaar

Poll ended at Tue Nov 12, 2013 4:27 pm

Ja
90
55%
Nee
60
37%
Sal moet gewoond raak
14
9%
 
Total votes: 164

User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by GreyGhostGear »

Geno wrote:Eerste voorstel:
Gebruik asb ander hemde as die Predator hemde. Die goed is vreeslik grof en skuur nogal n man onder die arms en op die tepels.
Bakkie skieters is natuurlik welkom om die Predator hemde te gebruik siende dat stap en gemaklike klere nie vir hulle nodig is nie..
Geno, indien jy in die toekoms 'n hemp sou wou bestel, weet jy jy kan mos sommer direk met my gesels, jou bestelling is darem gewoonlik so bietjie "alternatief" van die res van die manne.
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Spanner »

Martin82 wrote:The old logo looks like that guy from the Goonies
Martin ek stel voor jy kom dringend by 'n oog-dokter uit. Daar is groot fout met jou sig.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
Martin82
Hero Member
Hero Member
Posts: 988
Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Martin82 »

Ya I might have a problem with eyes...hahahaha
Last edited by Martin82 on Wed Nov 13, 2013 7:55 am, edited 1 time in total.
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by GreyGhostGear »

douw wrote:
Geno wrote:Eerste voorstel:
Gebruik asb ander hemde as die Predator hemde. Die goed is vreeslik grof en skuur nogal n man onder die arms en op die tepels.
Bakkie skieters is natuurlik welkom om die Predator hemde te gebruik siende dat stap en gemaklike klere nie vir hulle nodig is nie..

Ek hou weer baie van die hemde. Ek het laasjaar vir my 2 Jaracal hemde en 3 van my besigheid se hemde laat maak by Petrie. Ek dra ten minste 5 dae van die week die hemde. Ek doen ingeboude kaste met die hemp aan, lewer plantjies af met die hemp aan, ploeg en plant met die hemp aan, kuier met die hemp aan, en belangrikste jag met die hemp aan.

Probeer gerus bietjie "stay-soft" >:+ ;D

Groete
Douw
Dankie Douw,
Ek stem met jou saam en ek moet sê uit plus minus 1000 van die hemde wat ek al verkoop, was daar nie klagtes nie. Meeste aan jag plase en jagters wat dit baie dra en dit is nie bakkie jagters nie ;D . Ek weet van ou Geno se skaaf probleem.
Enige probleem item sal ek met liefde reg maak of vervang.
Groete
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Geno »

Ag jammer dat ek sagte tepeltjies het hoor! ;D
Petrie, jy het my al baie gehelp mater. Nie foute met jou produkte nie!
Last edited by Geno on Tue Nov 12, 2013 8:56 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by douw »

GreyGhostGear wrote:
douw wrote:
Geno wrote:Eerste voorstel:
Gebruik asb ander hemde as die Predator hemde. Die goed is vreeslik grof en skuur nogal n man onder die arms en op die tepels.
Bakkie skieters is natuurlik welkom om die Predator hemde te gebruik siende dat stap en gemaklike klere nie vir hulle nodig is nie..

Ek hou weer baie van die hemde. Ek het laasjaar vir my 2 Jaracal hemde en 3 van my besigheid se hemde laat maak by Petrie. Ek dra ten minste 5 dae van die week die hemde. Ek doen ingeboude kaste met die hemp aan, lewer plantjies af met die hemp aan, ploeg en plant met die hemp aan, kuier met die hemp aan, en belangrikste jag met die hemp aan.

Probeer gerus bietjie "stay-soft" >:+ ;D

Groete
Douw
Dankie Douw,
Ek stem met jou saam en ek moet sê uit plus minus 1000 van die hemde wat ek al verkoop, was daar nie klagtes nie. Meeste aan jag plase en jagters wat dit baie dra en dit is nie bakkie jagters nie ;D . Ek weet van ou Geno se skaaf probleem.
Enige probleem item sal ek met liefde reg maak of vervang.
Groete
Hi Petrie

Sien asb jou pm.

Groete
Douw
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by douw »

Geno wrote:Ag jammer dat ek sagte tepeltjies het hoor! ;D

Ek het al baie gehoor van 'n sagte woord op die regte tyd ens, maar hierdie sagte tepeltjies?!? Is jy 'n sensitiewe man,met sensitiewe tietietjies? :o >:+
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Pappabeer »

BLOK wrote:
BLOK wrote:Die rooikat gedeelte is vir my baie nice, maar daai jakkals. Iets is nie reg daar nie, hy lyk vir my amper soos n baster brak.

Een ding wat ek kan se met so klein bekkie gaan hy min skaap vreet en sulke groot ore gaan hy dem goed kan hoor.

Maar my gevoel, ek sou hou by die ou een.
Ek se weer, ek het niks teen verandering nie, maar daai nuwe logo loop nie vir my nie. Ek dink as ons dit wil vernuwe doen dit ordentlik kry iemand wat dit meer profesioneel kan doen, die twee diere meer realisties kan laat lyk. Bring dalk kleur ook in nie net swart en wit nie.

Ek dink nie Willem het n sleg idee met n logo kompetiesie nie. Ek dink net as ons dit doen dan kom ons gaan groot daarmee en kry dan iets waarop almal kan trots wees nie net 70% nie. Kyk maar na jagplase se logos, deesdae is hulle meer as een kleur en lyk baie meer realisties as net n getekende embleem. Vat nou maar die logos wat Grey Ghost borduur ook almal staan effe meer uit as net n plain logo soos die nuwe een.

Die ou een het aan my hart gegroei, is vir my waar dit alles beginne het met baie sentiment. Marr verander en vernuwe is glad ook nie n slegte ding nie.
Hoewel ek nee gestem het, lyk die kledingstukke mooi, en soos altyd is Petrie se werk great.

Ek wil by blok aansluit oor die Jakkie. As ek vinnig kyk sien ek net n effe skewe rooikat. Daar is nie genoeg van vlekkie se eienskeppe op die embleem nie.

Heinrich, die verandering is goed en reg, hou dalk vir oulaas net die opsie oop vir ou lede soos Cobb of Blok on n laaste run met die ou logo te bestel.

My 2c
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by jaracal »

Katefbessie wrote: Wat van 'n Breathable ligte hemp met 'n vent op die rug.. Die tipe hemde indenties aan die visvang hemde van Columbia en K-Way..?
Ek gebruik self van die hempde en is dit 'n goeie voorstel. Sal 'n paar van die vervaardigers se pryse kry. Ek weet Johnson en Supply Company vervaardig ook van hulle. Ek weet Stephan va S.O PTA het ook van die hemde gereel vir die laaste St Nowhere trippie.

Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Rudie Combrinck(9mm)
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Sun Dec 13, 2009 11:44 am

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Rudie Combrinck(9mm) »

Ek stem beslis vir die ou een.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by jaracal »

Pappabeer wrote:
Ek wil by blok aansluit oor die Jakkie. As ek vinnig kyk sien ek net n effe skewe rooikat. Daar is nie genoeg van vlekkie se eienskeppe op die embleem nie.
Dankie, ek sal kyk of ons meer van die jakkals se eienskap in die skets kan aanbring. Hoe sien jy die rooikat as skeef en waar moet die verandering aangebring word.
Pappabeer wrote: die verandering is goed en reg, hou dalk vir oulaas net die opsie oop vir ou lede soos Cobb of Blok on n laaste run met die ou logo te bestel.
Ons hou altyd die opsie oop vir "re-runs". Ek het self sentiment aan die ou logo en is dit nie asof ons nou die logo van die tafel vee nie.

Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by jaracal »

Pappabeer wrote:
Ek wil by blok aansluit oor die Jakkie. As ek vinnig kyk sien ek net n effe skewe rooikat. Daar is nie genoeg van vlekkie se eienskeppe op die embleem nie.
die verandering is goed en reg, hou dalk vir oulaas net die opsie oop vir ou lede soos Cobb of Blok on n laaste run met die ou logo te bestel.
1) Dankie, ek sal kyk of ons meer van die jakkals se eienskap in die skets kan aanbring. Hoe sien jy die rooikat as skeef en waar moet die verandering aangebring word?

2) Ons hou altyd die opsie oop vir "re-runs". Ek het self sentiment aan die ou logo en is dit nie asof ons nou die logo van die tafel vee nie.

Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by NicoSmit »

Geno wrote:Ag jammer dat ek sagte tepeltjies het hoor! ;D
!
Geno toe ek nog Comrades gehardloop het het ons 'n gesegde gehad as jy 'n skaaf probleem het dit was PJTT of plak jou tiete toe
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Cobus(Cobb) »

Geno, ek voel jou ou mater...my linker een vat maar altyd die punch, maar net as my bankkaart of geld of iets in die sak is...soner dit is hy olraait...maar ja, eks seker daar is sagter hemde..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Katefbessie »

jaracal wrote:
Katefbessie wrote: Wat van 'n Breathable ligte hemp met 'n vent op die rug.. Die tipe hemde indenties aan die visvang hemde van Columbia en K-Way..?
Ek gebruik self van die hempde en is dit 'n goeie voorstel. Sal 'n paar van die vervaardigers se pryse kry. Ek weet Johnson en Supply Company vervaardig ook van hulle. Ek weet Stephan va S.O PTA het ook van die hemde gereel vir die laaste St Nowhere trippie.

Groete
Hein, ek het self 'n Corporate Gift en Branding company en het trade only rekeninge by die groot verskaffers. Ek weet Petri doen al die Jaracal goodies en wil dus geensins my produkte hier kom bemark en sy besigheid steel nie.
Ek kan wel by een van my verskaffers die breathable hemde kry en is geniune geniune 'n moerse nice en ligte hemp, die prys is ook minder as helfte van die K-Way en Columbia hemde. Indien sou belangstel sal ek die hemp teen kosprys lewer aan Petri en of wie ookal die dinge run... ek sal nie belangstel om wins daardeur te maak en so 'n ander man se besigheid te steel nie.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by henried »

Hier is die breathable tipe wat ek by Petri gekoop het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Eugene »

Cobus(Cobb) wrote:Geno, ek voel jou ou mater...my linker een vat maar altyd die punch, maar net as my bankkaart of geld of iets in die sak is...soner dit is hy olraait...maar ja, eks seker daar is sagter hemde..
Geno, jy is nie alleen nie, ek het ook soms daai probleem! Miskien moet Petri vir ons 3 'n satyn lappie daar inwerk... ;)
Aim small, miss small
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by henried »

Ek kan die uit China kry, selfs in CAMO, dis ontwerp met die sagte nipple probleem in gedagte... :laugh:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by jaracal »

Katefbessie wrote:... Indien sou belangstel sal ek die hemp teen kosprys lewer aan Petri en of wie ookal die dinge run... ek sal nie belangstel om wins daardeur te maak en so 'n ander man se besigheid te steel nie.
Dit klink vir my baie goed en dankie vir die gebaar en so in die gees van die forum om die lede tot voordeel te wees.
Ek sal jou e-mail
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Pappabeer »

Môre Hein,

Meskien moes ek die woord asimmetries gebruik het in stede van skeef. Wat ek bedoel as ek vinnig kyk lyk dit net soos n rooikat wat effens asimmetries geskets is. Sy gesigs features is dus meer prominent as Vlekkie sin. Hy lyk nie soos George Michael nie...

Ieder geval, ek bestel graag een van die breathable hemde en een van die Khakis. Great produkte van Petrie
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Pieter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 479
Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Pieter »

Nuwe logo.
slagboom
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Sat Aug 24, 2013 9:07 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by slagboom »

Ek hou van die nuwe een. Lyk baie goed en doelgerig
When only the BEST is good enough 8)
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by James Wilson »

Hein, baie geluk aan alles wat jy en jou span hier vermag het, ek was nie van die begin af deel nie, en voel nounog of ek iets gemis het in daardie eerste jaar.

Albei logo's lyk bakgat. Dit is dalk bloot tyd vir die nuwe een. Besluit jy maar, ons sal jou volg.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by JAGTERSREG-JRM »

Die logo lyk vir my baie goed veral dat ek dit nou op die items gesien het, ek weet net nie van die oranje op die camo nie. Hein ek wil definitief n paar items bestel kan jy dalk pryse ook deurgee......


Wie doen die items vir jou?

Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
gareth
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Aug 06, 2012 10:01 am

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by gareth »

New one looks Good !!
Locked