Geno, indien jy in die toekoms 'n hemp sou wou bestel, weet jy jy kan mos sommer direk met my gesels, jou bestelling is darem gewoonlik so bietjie "alternatief" van die res van die manne.Geno wrote:Eerste voorstel:
Gebruik asb ander hemde as die Predator hemde. Die goed is vreeslik grof en skuur nogal n man onder die arms en op die tepels.
Bakkie skieters is natuurlik welkom om die Predator hemde te gebruik siende dat stap en gemaklike klere nie vir hulle nodig is nie..
Jaracal Reeks "Goodies"
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Martin ek stel voor jy kom dringend by 'n oog-dokter uit. Daar is groot fout met jou sig.Martin82 wrote:The old logo looks like that guy from the Goonies
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Martin82
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Ya I might have a problem with eyes...hahahaha
Last edited by Martin82 on Wed Nov 13, 2013 7:55 am, edited 1 time in total.
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Dankie Douw,douw wrote:Geno wrote:Eerste voorstel:
Gebruik asb ander hemde as die Predator hemde. Die goed is vreeslik grof en skuur nogal n man onder die arms en op die tepels.
Bakkie skieters is natuurlik welkom om die Predator hemde te gebruik siende dat stap en gemaklike klere nie vir hulle nodig is nie..
Ek hou weer baie van die hemde. Ek het laasjaar vir my 2 Jaracal hemde en 3 van my besigheid se hemde laat maak by Petrie. Ek dra ten minste 5 dae van die week die hemde. Ek doen ingeboude kaste met die hemp aan, lewer plantjies af met die hemp aan, ploeg en plant met die hemp aan, kuier met die hemp aan, en belangrikste jag met die hemp aan.
Probeer gerus bietjie "stay-soft"![]()
![]()
Groete
Douw
Ek stem met jou saam en ek moet sê uit plus minus 1000 van die hemde wat ek al verkoop, was daar nie klagtes nie. Meeste aan jag plase en jagters wat dit baie dra en dit is nie bakkie jagters nie
Enige probleem item sal ek met liefde reg maak of vervang.
Groete
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Ag jammer dat ek sagte tepeltjies het hoor! 
Petrie, jy het my al baie gehelp mater. Nie foute met jou produkte nie!
Petrie, jy het my al baie gehelp mater. Nie foute met jou produkte nie!
Last edited by Geno on Tue Nov 12, 2013 8:56 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Hi PetrieGreyGhostGear wrote:Dankie Douw,douw wrote:Geno wrote:Eerste voorstel:
Gebruik asb ander hemde as die Predator hemde. Die goed is vreeslik grof en skuur nogal n man onder die arms en op die tepels.
Bakkie skieters is natuurlik welkom om die Predator hemde te gebruik siende dat stap en gemaklike klere nie vir hulle nodig is nie..
Ek hou weer baie van die hemde. Ek het laasjaar vir my 2 Jaracal hemde en 3 van my besigheid se hemde laat maak by Petrie. Ek dra ten minste 5 dae van die week die hemde. Ek doen ingeboude kaste met die hemp aan, lewer plantjies af met die hemp aan, ploeg en plant met die hemp aan, kuier met die hemp aan, en belangrikste jag met die hemp aan.
Probeer gerus bietjie "stay-soft"![]()
![]()
Groete
Douw
Ek stem met jou saam en ek moet sê uit plus minus 1000 van die hemde wat ek al verkoop, was daar nie klagtes nie. Meeste aan jag plase en jagters wat dit baie dra en dit is nie bakkie jagters nie. Ek weet van ou Geno se skaaf probleem.
Enige probleem item sal ek met liefde reg maak of vervang.
Groete
Sien asb jou pm.
Groete
Douw
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Geno wrote:Ag jammer dat ek sagte tepeltjies het hoor!
Ek het al baie gehoor van 'n sagte woord op die regte tyd ens, maar hierdie sagte tepeltjies?!? Is jy 'n sensitiewe man,met sensitiewe tietietjies?
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Hoewel ek nee gestem het, lyk die kledingstukke mooi, en soos altyd is Petrie se werk great.BLOK wrote:Ek se weer, ek het niks teen verandering nie, maar daai nuwe logo loop nie vir my nie. Ek dink as ons dit wil vernuwe doen dit ordentlik kry iemand wat dit meer profesioneel kan doen, die twee diere meer realisties kan laat lyk. Bring dalk kleur ook in nie net swart en wit nie.BLOK wrote:Die rooikat gedeelte is vir my baie nice, maar daai jakkals. Iets is nie reg daar nie, hy lyk vir my amper soos n baster brak.
Een ding wat ek kan se met so klein bekkie gaan hy min skaap vreet en sulke groot ore gaan hy dem goed kan hoor.
Maar my gevoel, ek sou hou by die ou een.
Ek dink nie Willem het n sleg idee met n logo kompetiesie nie. Ek dink net as ons dit doen dan kom ons gaan groot daarmee en kry dan iets waarop almal kan trots wees nie net 70% nie. Kyk maar na jagplase se logos, deesdae is hulle meer as een kleur en lyk baie meer realisties as net n getekende embleem. Vat nou maar die logos wat Grey Ghost borduur ook almal staan effe meer uit as net n plain logo soos die nuwe een.
Die ou een het aan my hart gegroei, is vir my waar dit alles beginne het met baie sentiment. Marr verander en vernuwe is glad ook nie n slegte ding nie.
Ek wil by blok aansluit oor die Jakkie. As ek vinnig kyk sien ek net n effe skewe rooikat. Daar is nie genoeg van vlekkie se eienskeppe op die embleem nie.
Heinrich, die verandering is goed en reg, hou dalk vir oulaas net die opsie oop vir ou lede soos Cobb of Blok on n laaste run met die ou logo te bestel.
My 2c
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Ek gebruik self van die hempde en is dit 'n goeie voorstel. Sal 'n paar van die vervaardigers se pryse kry. Ek weet Johnson en Supply Company vervaardig ook van hulle. Ek weet Stephan va S.O PTA het ook van die hemde gereel vir die laaste St Nowhere trippie.Katefbessie wrote: Wat van 'n Breathable ligte hemp met 'n vent op die rug.. Die tipe hemde indenties aan die visvang hemde van Columbia en K-Way..?
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Rudie Combrinck(9mm)
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Sun Dec 13, 2009 11:44 am
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Ek stem beslis vir die ou een.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Dankie, ek sal kyk of ons meer van die jakkals se eienskap in die skets kan aanbring. Hoe sien jy die rooikat as skeef en waar moet die verandering aangebring word.Pappabeer wrote:
Ek wil by blok aansluit oor die Jakkie. As ek vinnig kyk sien ek net n effe skewe rooikat. Daar is nie genoeg van vlekkie se eienskeppe op die embleem nie.
Ons hou altyd die opsie oop vir "re-runs". Ek het self sentiment aan die ou logo en is dit nie asof ons nou die logo van die tafel vee nie.Pappabeer wrote: die verandering is goed en reg, hou dalk vir oulaas net die opsie oop vir ou lede soos Cobb of Blok on n laaste run met die ou logo te bestel.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
1) Dankie, ek sal kyk of ons meer van die jakkals se eienskap in die skets kan aanbring. Hoe sien jy die rooikat as skeef en waar moet die verandering aangebring word?Pappabeer wrote:
Ek wil by blok aansluit oor die Jakkie. As ek vinnig kyk sien ek net n effe skewe rooikat. Daar is nie genoeg van vlekkie se eienskeppe op die embleem nie.
die verandering is goed en reg, hou dalk vir oulaas net die opsie oop vir ou lede soos Cobb of Blok on n laaste run met die ou logo te bestel.
2) Ons hou altyd die opsie oop vir "re-runs". Ek het self sentiment aan die ou logo en is dit nie asof ons nou die logo van die tafel vee nie.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Geno toe ek nog Comrades gehardloop het het ons 'n gesegde gehad as jy 'n skaaf probleem het dit was PJTT of plak jou tiete toeGeno wrote:Ag jammer dat ek sagte tepeltjies het hoor!
!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Geno, ek voel jou ou mater...my linker een vat maar altyd die punch, maar net as my bankkaart of geld of iets in die sak is...soner dit is hy olraait...maar ja, eks seker daar is sagter hemde..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Hein, ek het self 'n Corporate Gift en Branding company en het trade only rekeninge by die groot verskaffers. Ek weet Petri doen al die Jaracal goodies en wil dus geensins my produkte hier kom bemark en sy besigheid steel nie.jaracal wrote:Ek gebruik self van die hempde en is dit 'n goeie voorstel. Sal 'n paar van die vervaardigers se pryse kry. Ek weet Johnson en Supply Company vervaardig ook van hulle. Ek weet Stephan va S.O PTA het ook van die hemde gereel vir die laaste St Nowhere trippie.Katefbessie wrote: Wat van 'n Breathable ligte hemp met 'n vent op die rug.. Die tipe hemde indenties aan die visvang hemde van Columbia en K-Way..?
Groete
Ek kan wel by een van my verskaffers die breathable hemde kry en is geniune geniune 'n moerse nice en ligte hemp, die prys is ook minder as helfte van die K-Way en Columbia hemde. Indien sou belangstel sal ek die hemp teen kosprys lewer aan Petri en of wie ookal die dinge run... ek sal nie belangstel om wins daardeur te maak en so 'n ander man se besigheid te steel nie.
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Hier is die breathable tipe wat ek by Petri gekoop het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Geno, jy is nie alleen nie, ek het ook soms daai probleem! Miskien moet Petri vir ons 3 'n satyn lappie daar inwerk...Cobus(Cobb) wrote:Geno, ek voel jou ou mater...my linker een vat maar altyd die punch, maar net as my bankkaart of geld of iets in die sak is...soner dit is hy olraait...maar ja, eks seker daar is sagter hemde..
Aim small, miss small
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Ek kan die uit China kry, selfs in CAMO, dis ontwerp met die sagte nipple probleem in gedagte... 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Dit klink vir my baie goed en dankie vir die gebaar en so in die gees van die forum om die lede tot voordeel te wees.Katefbessie wrote:... Indien sou belangstel sal ek die hemp teen kosprys lewer aan Petri en of wie ookal die dinge run... ek sal nie belangstel om wins daardeur te maak en so 'n ander man se besigheid te steel nie.
Ek sal jou e-mail
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Môre Hein,
Meskien moes ek die woord asimmetries gebruik het in stede van skeef. Wat ek bedoel as ek vinnig kyk lyk dit net soos n rooikat wat effens asimmetries geskets is. Sy gesigs features is dus meer prominent as Vlekkie sin. Hy lyk nie soos George Michael nie...
Ieder geval, ek bestel graag een van die breathable hemde en een van die Khakis. Great produkte van Petrie
Meskien moes ek die woord asimmetries gebruik het in stede van skeef. Wat ek bedoel as ek vinnig kyk lyk dit net soos n rooikat wat effens asimmetries geskets is. Sy gesigs features is dus meer prominent as Vlekkie sin. Hy lyk nie soos George Michael nie...
Ieder geval, ek bestel graag een van die breathable hemde en een van die Khakis. Great produkte van Petrie
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Nuwe logo.
-
slagboom
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat Aug 24, 2013 9:07 pm
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Ek hou van die nuwe een. Lyk baie goed en doelgerig
When only the BEST is good enough
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Hein, baie geluk aan alles wat jy en jou span hier vermag het, ek was nie van die begin af deel nie, en voel nounog of ek iets gemis het in daardie eerste jaar.
Albei logo's lyk bakgat. Dit is dalk bloot tyd vir die nuwe een. Besluit jy maar, ons sal jou volg.
Albei logo's lyk bakgat. Dit is dalk bloot tyd vir die nuwe een. Besluit jy maar, ons sal jou volg.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
Die logo lyk vir my baie goed veral dat ek dit nou op die items gesien het, ek weet net nie van die oranje op die camo nie. Hein ek wil definitief n paar items bestel kan jy dalk pryse ook deurgee......
Wie doen die items vir jou?
Groete
Kobus
Wie doen die items vir jou?
Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- gareth
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Mon Aug 06, 2012 10:01 am
Re: Jaracal Reeks "Goodies"
New one looks Good !!
