Gym oefen

Van goeie kos tot oefeninge - not for the faint hearted
Post Reply
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

Re: Gym oefen

Post by stephensonsknives »

dankie

ek gaan begin
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gym oefen

Post by Gerhard »

stephensonsknives wrote: dankie

ek gaan begin
Go For It!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Gym oefen

Post by SV MAD (Henk) »

Vandag is dit weer bene.

Moer swaar gaan vandag, 3 sets, 6 reps per set, maar maksimum krag. Ek sien weer ek kruip by die gym uit vandag...
ek soek nog wapens...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gym oefen

Post by Gerhard »

SV MAD (Henk) wrote: Vandag is dit weer bene.

Moer swaar gaan vandag, 3 sets, 6 reps per set, maar maksimum krag. Ek sien weer ek kruip by die gym uit vandag...
Het vanoggend bene gedoen...

Moes die reelings vashou toe ek met die trappe af stap kleed kamers toe.

Ek gaan beslus seer wees hier van more middag af...  :o
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Gym oefen

Post by Gerhardu »

Die ergste is om die clutch in te trap met die bestuur of om op die toilet te gaan sit!
.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Gym oefen

Post by Eugene »

Ons ou gympie is baie stil, so jy wag nooit vir enige iets nie. Ons doen op Maandae bors en rug en die ergste is om na die tyd hare te was en tande te borstel....

Dink ek gaan volgende keer vir vroutjie vra om my hare te was....
Aim small, miss small
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Gym oefen

Post by SV MAD (Henk) »

Sterkte Gerhard. My bene was laasweek vir 3dae seer gewees...
ek soek nog wapens...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gym oefen

Post by Gerhard »

SV MAD (Henk) wrote: Sterkte Gerhard. My bene was laasweek vir 3dae seer gewees...
Gaan nou beter...

Desember laas jaar toe ek ernstig begin bene oefen het was ek vir 4 dae na die tyd so seer ek het gesukkel om te loop... lol
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Gym oefen

Post by SV MAD (Henk) »

Ek hoor jou!
ek soek nog wapens...
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Gym oefen

Post by SV MAD (Henk) »

Jis manne, bene is gaar.

Het hack squats ook ingewerk vandag, veral voete na aan mekaar sodat ek spesifieke spiere kan target.

Ek is nou so gaar dat 'n dr0l nie eers wil val nie, selfs al het hy swaartekrag :-[

Maar overall 'n goeie sessie gewees, voel baie goed en squats is met 10kg op!
ek soek nog wapens...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gym oefen

Post by Gerhard »

SV MAD (Henk) wrote: Jis manne, bene is gaar.

Het hack squats ook ingewerk vandag, veral voete na aan mekaar sodat ek spesifieke spiere kan target.

Ek is nou so gaar dat 'n dr0l nie eers wil val nie, selfs al het hy swaartekrag :-[

Maar overall 'n goeie sessie gewees, voel baie goed en squats is met 10kg op!
Lekke man!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
JF. SCHOEVERS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Tue Jul 12, 2011 1:16 pm

Re: Gym oefen

Post by JF. SCHOEVERS »

Mooi man Henk.

Jitte ek sien nou sommer uit om vanaand weer te begin sal maar net n los maak sessie wees die hele week net om al die muscle memory terug te kry het n nuwe gym partner ook ou ene is nou vas gevang in crossfit maar hy lyk soos n masjien!
As my fiksheid weer optel sal dit seker n lekker variasie opsie wees... As ek nou so sessie moet deur werk sal ek net daar uit pass.  ;D ;D
Sal maar met n bors en tricep dag begin vandag.
:o

Groete Jannie

Your body's like a peice of dynamite. You can tap it with a pencil all day but you will never make it explode. You hit it once with a hammer,bang! Get serious do 40 hard minutes not an hour and a half of nonsens it's so much more rewarding- Jason Statham-
6mm Dasher,
.30-06 Vektor,

As jy nie tyd het om dit nou reg te doen nie waneer gaan jy tyd he om dit oor te doen.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gym oefen

Post by Gerhard »

JF. SCHOEVERS wrote: Mooi man Henk.

Jitte ek sien nou sommer uit om vanaand weer te begin sal maar net n los maak sessie wees die hele week net om al die muscle memory terug te kry het n nuwe gym partner ook ou ene is nou vas gevang in crossfit maar hy lyk soos n masjien!
As my fiksheid weer optel sal dit seker n lekker variasie opsie wees... As ek nou so sessie moet deur werk sal ek net daar uit pass.  ;D ;D
Sal maar met n bors en tricep dag begin vandag.
:o

Groete Jannie

Your body's like a peice of dynamite. You can tap it with a pencil all day but you will never make it explode. You hit it once with a hammer,bang! Get serious do 40 hard minutes not an hour and a half of nonsens it's so much more rewarding- Jason Statham-
Geniet dit vanaand.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
JF. SCHOEVERS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Tue Jul 12, 2011 1:16 pm

Re: Gym oefen

Post by JF. SCHOEVERS »

Bors en triceps is redelik styf was n lekker sessie vir n begin!
Groete Jannie
6mm Dasher,
.30-06 Vektor,

As jy nie tyd het om dit nou reg te doen nie waneer gaan jy tyd he om dit oor te doen.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gym oefen

Post by Gerhard »

JF. SCHOEVERS wrote: Bors en triceps is redelik styf was n lekker sessie vir n begin!
Groete Jannie
So lank jy net begin.

Ek het vanoggend bors gedoen en kan klaar die bene begin voel na gister se sessie.

Te lekker
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gym oefen

Post by Gerhard »

Ludwig wrote: Gisteraand bene en rug gedoen. Snaaks, my quads het lekker gebrand na die sqauts, en my bene was jelly. Selfde met die calf raises. Het to-failure met die calf raises gegaan en gedog my kuite gaan begin kramp. Maar vandag is hulle net effens lam. Het verwag hulle gaan baie seerder wees. Vanaand is dit bors, skouers en arms.
Jy gaan eers more begin ernstig seer word... lol
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Gym oefen

Post by SV MAD (Henk) »

Ludwig, ouderdom bekruip jou so stilletjies soos 'n muis met slippers!
ek soek nog wapens...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gym oefen

Post by Gerhard »

Jou spier is behoorlik seer so 48 uur nadat jy hom hard ge oefen het...

Hou maar dop en laat weet.  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Gym oefen

Post by LUAN »

Kuite en maagspeire recover vinniger as ander daarom sal jy sien die ouens doen kuite meer as eenkeer per week ivg met ander spier groepe.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Gym oefen

Post by LUAN »

Wel ek weetie van jou quads nie maar myne sal n paar dae styf wees as ek lus was om myself te verkrag met die bene sessie. :laugh:
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Gym oefen

Post by SV MAD (Henk) »

DOMS
Delayed Onset of Muscle Soreness.

die kuite en maag herstel vinniger, maar quads ens begin die ware styfheid (agv laktaat) eers 24-48 uur na harde sessie kom. Daarom is dit belangrik om te strek na oefening, strek herstel bleodvloei na die spier toe en neem van die klaar opgeboude laktaat weg. BVerder bring dit meer suurstof na die spier toe (laktaat word gevorm in die afwesigheid van suurstof) en kan dus ook jou kans so verminder om spierstyfheid te he.
ek soek nog wapens...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gym oefen

Post by Gerhard »

SV MAD (Henk) wrote: DOMS
Delayed Onset of Muscle Soreness.

die kuite en maag herstel vinniger, maar quads ens begin die ware styfheid (agv laktaat) eers 24-48 uur na harde sessie kom. Daarom is dit belangrik om te strek na oefening, strek herstel bleodvloei na die spier toe en neem van die klaar opgeboude laktaat weg. BVerder bring dit meer suurstof na die spier toe (laktaat word gevorm in die afwesigheid van suurstof) en kan dus ook jou kans so verminder om spierstyfheid te he.
Dis hoekom n cardio sessie na die spier oefening n goeie idee is...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Gym oefen

Post by SV MAD (Henk) »

Baie waar Gerhard en Ludwig
ek soek nog wapens...
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Gym oefen

Post by Louis Kriel »

Ludwig wrote: Ek dink die sauna sessie wat ek na die tyd insit help baie, want ek sit en strek ook in die sauna die spiere wat ek geoefen het. Die hitte bevorder bloedvloei saam met die strek, en verminder lactic acid buildup.
Jy's 100% reg Ludwig.  Ek het al vreeslike kuitkrampe in die swembad gekry.  Dan gaan sit ek letterlik 5 minute in die sauna en swem verder sonder probleme met die krampe. Mens moet net nie te lank sit as jy nog wil oefen nie, want jy raak gou pap in die sauna!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Gym oefen

Post by Swys14 »

Goeie thread die, ek sien julle praat nou oor bene, oefen bene ten minste 2 keer per week, dis baie belangrik. My bene dae bestaan uit squats, lunges, leg extensions, leg curls, deadlifts vir die hammies en bietjie kuit werk.

In die algemeen hou ek my gym sessies kort en kragtig, 1 spiergroep per dag,max 4 oefeninge per groep, max 5 sets, tussen 8-10 reps, 4 dae aan, 1 dag af, na elke gym sessie doen ek 25min low intensity cardio wat BAIE goed werk om vet te verbrand (maar hel dis moeilik!!!), ek probeer om myself nie dood te maak met die cardio nie want dit kan "counter productive" ook wees en jy sal dan meer spier verbrand.

Diet en  Supps: Ek's lief vir eet so hier sukkel ek, maar ek probeer om "goeie" carbs in te neem op die regte tye van die dag en ek probeer om my vleis (hoender, vark en bees) sonder vet te eet (dis jammer want vet gee soveel geur). Groente laai ek maar. Ek drink maar 100% Whey Protein direk na 'n sessie om my protein aan te vul. Probber alkhol beperk, maar ek geniet nog my biertjie langs die braai en my glasie rooiwyn.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Post Reply