Page 5 of 5

Re: TRAIL KAMERA

Posted: Thu Oct 04, 2012 11:18 pm
by Kalahari
Oom Frik

Ek het 2 moultries en het dit gekoop by die Jagwinkel in Windhoek, ek glo hulle sal mens kan help as daar pyn is.
Praat met Worsie op die forum, FM se seun.

Re: TRAIL KAMERA

Posted: Sat Oct 06, 2012 8:45 pm
by Frikjordaan
Kalahari.
baie dankie.
Hou duim vas dat dit nie nodigĀ  word nie
mooi loop
Frik

Re: TRAIL KAMERA

Posted: Sat Oct 06, 2012 9:15 pm
by Kalahari
Plesier oom Frik

Het oom toe die bobbejaan mannetjie gekry?

Re: TRAIL KAMERA

Posted: Sun Oct 07, 2012 12:22 pm
by johans
het iemand dalk al van daai tk wat die fotos na jou foon toe stuur?

Re: TRAIL KAMERA

Posted: Mon Oct 15, 2012 9:41 am
by Rasmus
Johan

My swaer het een gekoop. Jy moet baie goeie sein h? anders stuur hy nie die fotos nie! Werk net op Vodacom, Cell C en 8Ta vir een of ander rede werk MTN nie op die spesifieke kamera nie.

Hy neem goeie fotos en is baie sensitief!

Hy het die kamera gekoop http://www.hcodealer.com/index.php?cPat ... e62rfo0or4

Al moeilikheid is hulle is duur!