Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Fanie, ek sien jy se jy het n klomp 40 doppe, wat jy se niemand wil he nie. As ek die posgeld betaal sal jy hulle vir my stuur.
Skaaphaas, my vrou laai self haar 40, n lekker warm lading met 180grn, sy is maar n kleiner dame maar geniet sy dit meer om met die 40 te skiet as met die 9mmS of die 9 mmP. My eerste keuse vir selfverdediging is die 45, maar omdat hy dan gewoonlik n groot pistool is, is die kleiner 40 rame met meer kapasitiet die keuse wat ek maak.
Maar ai sal nog eendag so n 1911 wil he

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
piet
with all due respect thats a story about the prosacueters getting heavy on a person for using self loaded ammo , in the usa that shit might fly but not here .
there's lots of stories out there when it comes to getting involved in a self defence shooting, first thing is not to tell the cops much if any thing at all . all the cop / detective wants to do is close a case weather you guilty or not . rather spend 1 night in a holding cell that do 10 years cos you were talking to a detective without a lawyer after a shooting .
when you use deadly force you must know your shit weather it's with a knife,r5 or your pistol with reloads . if your lawyer proves you acted like ''A REASONABLE MAN'' you walk .
cheers

my point precisely , they just want to charge/convict you for a good mark to their books .
piet
a hunting acquittance shot dead a robber with his 357 with handloads and he never picked up shit for using handloads . even in this very clear cut self defence shooting he picked up other crap from the cops and his revolver was taken away for some time lucky he had another revolver to use during that time .

johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
ek dink as n witman iemand skiet gaan hulle alles probeer doen om jou vir lank te bere
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Nou ja, ek dink ou FC is nou eers in die war. Ek glo hy weet nou nog nie Watter pistool is die beste vir selfverdedinging, nie.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Die antwoord is eintlik baie maklik: Die een wat jy by jou het en wat jy weet hoe om te gebruik.Pieter Willem Vorster wrote: Nou ja, ek dink ou FC is nou eers in die war. Ek glo hy weet nou nog nie Watter pistool is die beste vir selfverdedinging, nie.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Hein M
Nou praat jy waar woorde. Hoekom het jy nie vanaf die begin dit laat weet nie.

FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Oom Pieter,Pieter Willem Vorster wrote: Nou ja, ek dink ou FC is nou eers in die war. Ek glo hy weet nou nog nie Watter pistool is die beste vir selfverdedinging, nie.
Die groot vraag was nie watter pistool is die beste nie, want daai sal dalk nog 'n paar manne laat geelkaarte kry op die forum.
Maar ek glo dat ek my antwoord het itv watter kaliber is die beste/mees populer vir Selfverdediging. Die 9mmP. Daar is heelwat manne wat se die 9mmP is nie 'n voldoende kaliber nie, maar ek glo dat dit meer te doen het met skoot plasing as enige iets anders. 'n man met 'n 9mmS kan net so effektief indien nie meer efefktief wees as 'n man met 'n man met 'n .45ACP as hy vertroud is met sy wapen en beter skootplasing en opvolg skote kan skiet.
Ek lees ook dat die 9mmP 'n groter verskeindenheid van ammo beskikbaar het. Dus is die keuse vir my redelik maklik. Die volgende stap is om uit my kortlys van pistole op 'n baan te kom waar ek al die verskillende pistole kan skiet en dat ek kan voel watter een sit beter in my hand, recoil ens.
My kortlys bestaan uit die volgende.
S&W M&P compact
S&W M&P Shield
Glock 19 Gen 3
Glock 19 Gen 4
CZ 75 Duty
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Dankie Piet, ek kyk ook na 'n nuwe een en die Shield lyk na die beste concealed carry opsie. Dis belangrik vir my, ek wil nie 'n teiken wees en ek wil die wapen gemaklik kan dra. Ek het nie baie wegsteek plekke.
FC, het jy al besluit op die dra opsie? Miskien werd om nog 'n fred te begin?

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Hi Carl.
Nog nie besluit nie. Ek het nog net die kortlys saam gestel. 'n ander thread is dalk nie 'n slegte opsie nie.
Nog nie besluit nie. Ek het nog net die kortlys saam gestel. 'n ander thread is dalk nie 'n slegte opsie nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
AS
jy 'n 9mil Para dra moet jy BAIE seker maak dat jou ammo ONE STOP is. Maklik om te praat van skootplasing, bla bla. In 'n kontaksituasie skiet jy bitter k*k en dit is juis hier waar jy met die 9mil 'n paar keer gaan skiet - en wat jou gat in die selle gaan kry. Onthou, min van ons is pro's as dit by die skiet van mense kom...
Dit is hoekom ek vroeër gepraat het van die 10mil - en Piet van die G29 (dalk).
Hoor graag!
Hein M
jy 'n 9mil Para dra moet jy BAIE seker maak dat jou ammo ONE STOP is. Maklik om te praat van skootplasing, bla bla. In 'n kontaksituasie skiet jy bitter k*k en dit is juis hier waar jy met die 9mil 'n paar keer gaan skiet - en wat jou gat in die selle gaan kry. Onthou, min van ons is pro's as dit by die skiet van mense kom...
Dit is hoekom ek vroeër gepraat het van die 10mil - en Piet van die G29 (dalk).
Hoor graag!
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Ek wonder hoe vergelyk die benoemde kalibers se penetrasie vermoe deur bv. n glas skuifdeur, soliede houtdeur, motorruit en deur, ens.
Ek het n handwapen geerf waarmee ek akuraat is en baie gemaklik hanteer. Dis egter aan die ligte kant en ek sal baie ongemaklik voel as ek en n aanvaller op mekaar skiet deur n medium.

Johnnie
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Hein,Hein M. wrote: AS
jy 'n 9mil Para dra moet jy BAIE seker maak dat jou ammo ONE STOP is. Maklik om te praat van skootplasing, bla bla. In 'n kontaksituasie skiet jy bitter k*k en dit is juis hier waar jy met die 9mil 'n paar keer gaan skiet - en wat jou gat in die selle gaan kry. Onthou, min van ons is pro's as dit by die skiet van mense kom...
Dit is hoekom ek vroeër gepraat het van die 10mil - en Piet van die G29 (dalk).
Hoor graag!
Hein M
More en voorspoedige nuwe jaar vir jou.
Ek hoor wat jy se en ek verstaan. As die bollie die fan tref, waai alle logiese en kalm besluit neming by die deur uit. Ek persoonlik was nog nooit in so 'n situasie nie en bid dat dit ook nie sal gebeur nie.
Soos Piet skryf
Die hele ding is ook, dit help nie jy loop rond met 'n Glock 29 maar jy kan nie die recoil verwerk nie. Dit is juis waarom ek 'n kortlys saam gestel het en dan al die betrokke pistole skiet en daarop besluit watter een is die beste vir my.Piet-Skiet wrote: Jy skiet nie vir raak skiet nie,jy skiet meer om die ou weg tehou as eenige iets anders. Nie een van ons was raak geskiet nie en so ver ons weet was net een van hulle raak geskiet en ook dit is nie 100% seker nie. Tussen ons en hulle was daar maklik 30 rondtes geskiet. Vergeet van skoot plaasing. Ja dit tel baie mar as die paw paw die fan strike vlieg jou skiet vermoe by die venster uit.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Ek het myself voorgeneem ek sal nooit its aanhaal van wkipedia nie, en hier op die eerste werksdag van die nuwe jaar trap ek klaar in die gat. Nogtans n lekker stuk om te lees nadat die FBI toetse gedoen het op n paar kalibers vir eie gebruik.
The .40 S&W cartridge has been popular with law enforcement agencies in the United States, Canada, and Australia. While possessing nearly identical accuracy,[12] drift and drop, it has an energy advantage over the 9×19mm Parabellum, and with a more manageable recoil than the 10 mm Auto cartridge.[6] Marshall & Sanow (and other hydrostatic shock proponents) contend that with good JHP bullets, the more energetic loads for the .40 S&W can also create hydrostatic shock in human-sized living targets.[13][14]
Based on ideal terminal ballistic performance in ordnance gelatin during lab testing in the late 1980s and early 1990s, the .40 S&W earned status as "the ideal cartridge for personal defense and law enforcement".
The energy of the .40 S&W exceeds standard-pressure .45 ACP loadings, generating between 350-foot-pound (470 J) and 500-foot-pound (680 J) of energy, depending on bullet weight.
As daar staats departemente in die res van die wereld is wat kan bekostig om toetse te doen, en dan daarna die 40s&w as idiaal beskryf, dan moet ons die kaliber sekerlik n bietjie meer repek gee as wat ons tans in SA doen.

Last edited by James Wilson on Wed Jan 02, 2013 9:55 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
James,
Ek dink nie enige se die .40 is 'n slegte kaliber nie. Soos wat ek dit verstaan is die probleem die beskikbaarheid en koste van ammunisie. As jy self laai is dit seker nie soveel van 'n hindernis nie.
Ek dink nie enige se die .40 is 'n slegte kaliber nie. Soos wat ek dit verstaan is die probleem die beskikbaarheid en koste van ammunisie. As jy self laai is dit seker nie soveel van 'n hindernis nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Ek het nog nooit probleme met die 40 ammo gehad nie, maar nou ja die wapen is nou meear eers seker 2 maande in mybesit. Ons laai wel self vir die kaliber. Ek ly af dat daar n groot verskil is tussen 9mmP ammo em 40 ammo?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
James watse 40 het jy(maak van pistool)?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Taurus pt140 milenuim edision. Het iewerste n foto.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Hoekom vertrou jy nie jou elke dag wapen vir reaksie op 'n plaasaanval nie? Ek weet ons het die ding al bespreek en ek val jou nie aan nie. Onthou jy is die 1st responder by jou aanval. Jy gaan die meeste skiet en verdedig met jou primêre wapen.johans wrote: dis n probleem want as hier n plaasaanval naby is en ons word uitgeroep gaan ek nie my svd wapen wat n .22mag is vat as daar n skietery ontstaan nie,ek sal my 9mm en pompaksie wat onder sportskiet en jag is wil saamvat
In die meeste gevalle is die ergste verby wanneer jy by 'n ander plaas aankom.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Doomslayer
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Ek het vir my 'n Glock G19 Gen 4 gekoop om die volgende redes:
1. Ammo is maklik beskikbaar.
2. Ammo kos nie arm en 'n been nie.
3. Maklik om herlaai komponente te kry.
4. Recoil is maklik hanteerbaar.
5. Maklik om te EDC.
6. 16-17 Rondtes per magasyn is nie 'n slegte ding nie....
Dis maar my paar sente...

- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Ek stem 100% saam doomslayer en wil aansluit by punt 4 wat hy gemaak het. My vrou het nie 'n handwapen op haar naam nie, maar sou ek vir een of ander rede verder van my pistool af wees as sy in 'n geval van nood, en sy kan vinniger as ek reageer (gestel eks in die bad of wat ook al die geval mag wees), weet ek sy gaan die 9mm se recoil beter kan hanteer as 'n 45acp. Sy is ook al vertroud met die 9mm na 'n klomp oefen sessies op die skietbaan. Eks seker 'n vrou kan net so vertroud raak met 'n 45, maar dit was maar vir my 'n persoonlike vereiste.
Wat ek ook gedoen het, ek het my oë toegehou en verskillende pistole in my hand vasgehou, en slegs net gefokus oor hoe hulle hulle voel en pas in my hand. En het redelike groot hande, so dit was ook belangrik vir my.
Wat ek ook gedoen het, ek het my oë toegehou en verskillende pistole in my hand vasgehou, en slegs net gefokus oor hoe hulle hulle voel en pas in my hand. En het redelike groot hande, so dit was ook belangrik vir my.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
carl kom in.om jou vraag te antw dis eintlik dood eenvoudig.want ekt net 5 skote.nou gaan jy vir my vra maar hoekom het ek hom dan gekoop.want my werk laat nie toe dat ek n groter ding kan dra nie
-
Loodswaai
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Mon Feb 02, 2015 8:50 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Weens SAPSA agtergrond besit ek en skiet redelik behendig met 'n 9mmPara FN Browning en Glock 40S&W. Daar heers geen twyfel by my dat, gegewe redelike skootplasing, beide hierdie wapens hulle goed van hulle taak sal kwyt in 'n konfliksituasie nie. Maar weer, net soos met baie ander dinge wat vergelyk word, moet daar na die hele prentjie gekyk word. Geen keuse tussen 'n 9mmPara, 40S&W of .45ACP gaan 'n verskil maak as die persoon agter die wapen nie "situational awareness" het of in condition amber lewe nie. Suid Afrika is 'n oorlogsone. Die wat dit nie weet nie, moet wakker word! Die vyand floreer op verrassingselement. Dis wat hulle maak tiek. Die oomblik wat hulle dit verloor, spaander hulle. Die groot ding is om nie verras te word nie!! Dan, ek hou nie van groot pistole ronddra nie, meestal praktiese redes. My Glock en FNHP bly dus in die kluis. Wat ek wel ronddra, gemaklik in my broeksak, totaal onopsigtelik en sonder hindernis of steurnis, is my handpalm 6.35mm CZ 92. 8 skote in die magasyn. Nie die ideaalste wapen (waar dit kaliber aangaan ) vir die job nie, maar wanneer ek hom nodig het, is hy by my!!! Murphy se wet bepaal dat die poefies die fan gaan slaan wanneer dit jou die minste pas. Die beste wapen vir die job dan is die een wat jy dadelik tot jou beskikking het. Bedags is die kleintjie in my sak. Snags (wanneer ek kwesbaar is) slaap ek in my veilige koekon agter staaldeure met honde in die kamer en in die huis. Dan is die groot-kaliber pistole en 'n paar ander tools dadelik byderhand langs my bed.
Kyk na die geheelprentjie. As jy uiteindelik een gekies het tussen die genoemde pistole en daardie pistool bly hoofsaaklik in die kluis, dan sit ons die pot mis. Wat maak dit tog saak watter een jy gekies het en hy is in elkgeval toegesluit, buite bereik en afwesig toe jy hom die meeste nodig gehad het?
Kom ons wees minder tegnies en word meer prakties. Ek self verval ook soms in analysis - paralysis waar alles tot op die been toe ondersoek word. Miskien is dit 'n trivial pursuit? Wees wakker. Kyk rond. Neem die omgewing in. Lees die tekens. Los vir jou 'n ontsnappingsroete oop. En as jy slaan, doen dit met alle oorgawe, sonder enige genade of berou. Dan is die kaliber van jou pistool nie so belangrik nie.
ek sê maar net.......
Loodswaai
Kyk na die geheelprentjie. As jy uiteindelik een gekies het tussen die genoemde pistole en daardie pistool bly hoofsaaklik in die kluis, dan sit ons die pot mis. Wat maak dit tog saak watter een jy gekies het en hy is in elkgeval toegesluit, buite bereik en afwesig toe jy hom die meeste nodig gehad het?
Kom ons wees minder tegnies en word meer prakties. Ek self verval ook soms in analysis - paralysis waar alles tot op die been toe ondersoek word. Miskien is dit 'n trivial pursuit? Wees wakker. Kyk rond. Neem die omgewing in. Lees die tekens. Los vir jou 'n ontsnappingsroete oop. En as jy slaan, doen dit met alle oorgawe, sonder enige genade of berou. Dan is die kaliber van jou pistool nie so belangrik nie.
ek sê maar net.......
Loodswaai
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Watter Kaliber Pistool vir Selfverdediging
Dis reg Johan solank jy dit besef en jou strategie daar rondom beplan. Jou kleiner EDD wapen kan jou die tyd koop om terug te veg en by jou ander wapens uit te kom. En dit is beter as niks nie! Ek gaan nog 'n pos opsit daaroor na aanleiding van my ondervindings die Desember vakansie.johans wrote:carl kom in.om jou vraag te antw dis eintlik dood eenvoudig.want ekt net 5 skote.nou gaan jy vir my vra maar hoekom het ek hom dan gekoop.want my werk laat nie toe dat ek n groter ding kan dra nie