Biker
Snaakse dinge gebeur wanneer jou lewe op die spel is! Daai adrenalien kom befoeter baie mense. Maar die meeste van die tyd is dit maar skrefies oe wat nog nie baie n geweer vasgehou het nie! Die PH doen maar gewoonlik die doodmaakwerk.
Groete
Wouter
Eerste renoster gekoop!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Eerste renoster gekoop!
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Eerste renoster gekoop!
Wouter,baie jammer om van jou skade te lees.My eie verlies hierdie week voel nou klein teenoor joune.Ek het so 3 weke terug by n baie goeie Bonsmara boer naby Louis Trichardt vir my n nuwe bul gekoop en donderdag sonder enige ooglopende rede het hy gevrek.Ons probeer nog bepaal wat kon gebeur het en sluit nie die moontlikheid uit dat n mamba hom dalk kon gepik het nie.Ek sal maar vir my ook n Johnny Walker moet aanskaf na hierdie slegte week!Groete
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Eerste renoster gekoop!
Jis Wouter, as ek kom kuier volgende jaar gaan Johnny ook daar wees?
Eers drink mens om te vier dan drink jy om die sorrows te versuip!
Volgende jaar ry jy die renoster bloots soos n rodeo cowboy!!!
Eers drink mens om te vier dan drink jy om die sorrows te versuip!
Volgende jaar ry jy die renoster bloots soos n rodeo cowboy!!!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Eerste renoster gekoop!
Ou Kallie
Sterkte daar ou maat! Dit is nie lekker nie en die gebrek aan antwoorde maak mens mal! Ek het al self gedink oor die mamba ding. Kan heel moontlik wees. Kry maar die Johnny, wonderlike midesyne!
Grompie as daar nie Johnny is nie is die hele jag op die huis!
Al probleem van Johnny is dat n mens nie so lekker ander dinge ry soos met Oom Ricky Louw nie! 
Groetnis
Wout
Sterkte daar ou maat! Dit is nie lekker nie en die gebrek aan antwoorde maak mens mal! Ek het al self gedink oor die mamba ding. Kan heel moontlik wees. Kry maar die Johnny, wonderlike midesyne!
Grompie as daar nie Johnny is nie is die hele jag op die huis!
Groetnis
Wout
Last edited by Wouter Roets on Sat Oct 29, 2011 11:00 am, edited 1 time in total.