Beste patrone van die rak af.
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Beste patrone van die rak af.
Manne help asb, ek skiet nie genoeg, om self laai t? regverdig nie, wat is die beste patrone van die rak af, 308 Sako.
Dankie
Dankie
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Beste patrone van die rak af.
Vir jag, springbok tot kudu, max 250m.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Beste patrone van die rak af.
Bywoner,
Vir daai Sako, sal SAKO patrone goed werk of Norma.
As jy hulle kan bekostig sal 10 pakkies jou herlaai stel betaal
Raven
Vir daai Sako, sal SAKO patrone goed werk of Norma.
As jy hulle kan bekostig sal 10 pakkies jou herlaai stel betaal
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Beste patrone van die rak af.
Ek hoor Federal is ook goed.
R
R
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Beste patrone van die rak af.
Federal Vitalshock gelaai met 165gr Barnes TSX of 165gr Trophy Bonded Tip 
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Beste patrone van die rak af.
Naand Bywoner.Ek het self n sako 308 en wil se met prys gewys gaan jy nie beter kry as Highland AX 165gr nie.Hulle groepeer perfek en ek skiet al my kudus en springbokke met dit.Al my bokke het net daar in hulle spore neergesak en vleisskade is nie so erg nie.
Groete
Blackie
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Beste patrone van die rak af.
Probeer gerus Winchester supreme elite, gelaai met XP3 koels. Baie baie akuraat en ongelooflike performance.
Groete
Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- Sam Kelbrick
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am
Re: Beste patrone van die rak af.
Ek weet darem nie van Highland nie? 
As jy waarde vor geld soek, dink ek PMP PRO-AMM is 'n baie goeie opsie.
As jy waarde vor geld soek, dink ek PMP PRO-AMM is 'n baie goeie opsie.
Value has a value only if its value is valued
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Beste patrone van die rak af.
enige koeel laat op breek met daai spoed nie ....
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Beste patrone van die rak af.
More manne.
Is dit regtig nodig vir ultra-premium koeels in 'n .308?
In die gewigte bo 150gr sal ek s? nee, want die tromp- en impaksnelhede van die ou kleilat is mos nie so hoog nie?
As mens afkom na die ligter koeels soos 110, 125, 130gr ens. waar die koeels teen 3000+fps geskiet word, ja, daar kan 'n man kyk na die Barnes Vor-tx ammo ens.......
Ek het vir baie lank Federal Powershok 150gr in my .308 geskiet, en hulle het bitter mooi gewerk.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Beste patrone van die rak af.
VD Walt,
Juis wat ek van praat.VdWalt wrote: ek glo nie hy kan enige koeel laat op breek met daai spoed nie
Goed, beter, 6millimeter!
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Beste patrone van die rak af.
Ek gaan maar by Norma bly, nou net om n supplier te-kry, S&O dra geen stock nie.
Dankie vir julle hulp.
Dankie vir julle hulp.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Beste patrone van die rak af.
Goeie Keuse - Probeer Camdix 011 660 2398
- axe942
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm
Re: Beste patrone van die rak af.
Uit beginsel uit will ek hulle nie ondersteun nie maar die blou pakkie 180gr. werk uitstekend op iets soos die .308
Hannes
9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Beste patrone van die rak af.
As jy Norma soek gee vir Rosenthals in die kaap 'n lui, hulle is die invoerders....
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Beste patrone van die rak af.
Ek is met jou op die een, sal hulle nie self koop nie, maar my swaer skiet die blou pakkie 180gr (vandat hulle uitgekom het) in sy 308 ... as dieaxe942 wrote: Uit beginsel uit will ek hulle nie ondersteun nie maar die blou pakkie 180gr. werk uitstekend op iets soos die .308
skoot klap kan die bakkie maar kom.
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Beste patrone van die rak af.
Rosenthals, het geen Norma patrone in "stock" eers weer in 2012, dis pateties, hulle is die agente en invoerders. 
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Beste patrone van die rak af.
Arnold
Probeer Guns&Bows, Parow Arms, of die Koop daar in Parow.
Probeer Guns&Bows, Parow Arms, of die Koop daar in Parow.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Beste patrone van die rak af.
Bywoner ek dink die meeste ouens is maar hierdie tyd van die jaar bietjie laag op ammo stock met die seisoen wat ge-eindig het. Meeste van hulle se nuwe shipments vir die volgende seisoen land so tussen November en Februarie weer.
Groete,
Lourens
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Beste patrone van die rak af.
Hi Bywoner. Is jy erens naby Pta? Ek skiet self 308 en as j tyd het een aand vir laai sal ek j help. PM my as j belangstel. Teen die prys wat j gaan betaal vir 40 Norma behoort jy omtrent 100 te kan laai met wat j wil.
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U