Goeie middag menere
Ek in die proses om my herlaaitoerusting vir my 30-06 in orde te kry.
Het enige van julle ervaring met die Hornady die sets ? En natuurlik meer belangrik, indien beskikbaar, in die 30-06 kaliber ?
Sou julle dit weer koop ?
Dankie
Johan
Hornady Matrys stel (die set)
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Hornady Matrys stel (die set)
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Hornady Matrys stel (die set)
Johan,
Hornady maak goeie dies maar ek sal eerder gaan vir RCBS of Redding. Ek gebruik Hornady dies vir my .375 Ruger mar gaan hulle binnekort vervang met Redding. Die Hornady seating die werk bietjie anders as 'n gewone seating die en dit is vir my nogal 'n groot irritasie. Hy druk ook baie maklik jou doppe se skouers in hulle maai in met die seating proses as jy nie versigtig is nie. Overall is ek persoonlik glad nie be indruk met die Hornady dies nie.
Groete,
Lourens

Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Hornady Matrys stel (die set)
Ek gebruik hulle vir my 300 en is happy met hulle. Ek het nog geen probleme
met my seating die gehad.
Maar ek gebruik 'n Lee press, die klein foutjies
sien mens nie eers raak nie.

Ek het by Camdix gekoop.
met my seating die gehad.
sien mens nie eers raak nie.
Ek het by Camdix gekoop.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hornady Matrys stel (die set)
Ek het nou die dag vir my die Redding De Lux Rifle Stel vir my 30-06 gekoop vir R700, het fullsize, necksize en bullet seater in. Jy moet dan net 'n shellholder ook koop
Baie Nice
Was by S&O Pretoria
Baie Nice
Was by S&O Pretoria
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Hornady Matrys stel (die set)
Ek gaan ook die Redding stel vir die 6.5 koop.
- axe942
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm
Re: Hornady Matrys stel (die set)
Ek sien Camdix het Hornady op party kalibers op special vir R250 vir .243 en 30-06, nie sleg nie. Het self Hornady op .308, geen klagtes maar gaan hom later vervang met RCBS of Redding.
Hannes
9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Hornady Matrys stel (die set)
Het jy dalk 'n part nommer of serial nommer of nommerplaat vir daai stel asb?DWB wrote: Ek het nou die dag vir my die Redding De Lux Rifle Stel vir my 30-06 gekoop vir R700, het fullsize, necksize en bullet seater in. Jy moet dan net 'n shellholder ook koop
Baie Nice
Was by S&O Pretoria
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Topcat
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm
Re: Hornady Matrys stel (die set)
Ek sal ook nie sommer weer Hornady koop nie.Het 2 stelle van dit en soos RJ se die seating die is n frustrasie.My lee dies werk baie beter.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Hornady Matrys stel (die set)
Ek koop maar altyd die lee volledige stel en dan 'n addiosonele neck die. Vir my 30-06 is die neck-die toevallig 'n Hornady, waarmee ek baie gelukkig is. Deesdae is die Redding dies seker maar die beste bet.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson