Lisensie kaartjie

Post Reply
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Lisensie kaartjie

Post by .::Alwyn-U::. »

Goeie dag manne

Ek dog ek deel net my geluk met julle, het sopas die oproep gekry dat my lisensie kaartjie is hier!

Die storie loop so: My aansoek was geod gekeur binne 4maande vir my 375H&H en toe moes ek eers my kaartjie he om die roer te gaan afhaal. Wel toe bel ek bietjie rond en na baie moeite was my naam op 'n prioriteits lys geplaas. 2 weke daarna is my kaartjie klaar ;D...

Lyk my ek gaan december hom bietjie moet inwei!

Groete
Alwyn Uys
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Lisensie kaartjie

Post by James Wilson »

ja nee, as jy nieplanne gehad het vir Desember nie het jy nou baie.  geluk
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Lisensie kaartjie

Post by VdWalt »

Geluk man - ek wens ek was al so ver!!
User avatar
Sniper66
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm

Re: Lisensie kaartjie

Post by Sniper66 »

Hoe maak n mens as hulle jou van verkeerd gespel het? My van word De Bruyn gespel en hulle het hom De Bryun gespel maar my foto en Id nommer is reg.
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Lisensie kaartjie

Post by .::Alwyn-U::. »

@jag behep, ja verseker! daar verander my hele vakansie se planne sopas ;D

@sniper, ek dink die fout is maar by hulle admin... Hulle sal dit moet uitsort.

Groete
Alwyn
User avatar
Sniper66
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm

Re: Lisensie kaartjie

Post by Sniper66 »

Alwyn ekt nou my papier werk deur gekyk die vrou het van die begin af my van verkeerd gespel op op die aansoek terwyl sy met my Id boekie voor haar gesit het,ek stres nou, ekt my eie aansoek vorms ingevul en ek sal nie daai fout maak nie. ???
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Lisensie kaartjie

Post by James Wilson »

Sniper66 wrote: Hoe maak n mens as hulle jou van verkeerd gespel het? My van word De Bruyn gespel en hulle het hom De Bryun gespel maar my foto en Id nommer is reg.
los dit net so. hulle is so onbevoeg as jy vir hulle die fout wys dan kom die kaartjie dalk met die regte van terug maar die verkeerde nommer op die loop of so iets.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Lisensie kaartjie

Post by .::Alwyn-U::. »

Lyk my die persoon :police: wat jou vorms hanteer het was disleksies...

Sal ook se dat jy los dit net so! Neto moet hulle oor begin met die aansoek as jy die fout uitwys..

Groete
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Lisensie kaartjie

Post by Nuweseun »

Ek stem sniper.

Hulle sal dit nooit agterkom nie.

Geluk Alwyn, da is dam min dinge so lekker as om met daai kaartjie in jou hand, jou geweer te loop haal nie!!

Geniet hom

Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Lisensie kaartjie

Post by Beretta »

Manne
So lank jou van net nie verander het na Malema toe dink ek dit is ok.
Beretta
User avatar
Sniper66
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm

Re: Lisensie kaartjie

Post by Sniper66 »

Dankie julle,ekt so bietjie ge stres,daai dag wat ek hom gaan afhaal het was ek so bly ekt nie eers opgelet nie,ek het oor die 2 jaar gewag.Jmr Alwyn dat ek die topic oorgevat het.
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere
User avatar
axe942
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm

Re: Lisensie kaartjie

Post by axe942 »

" hulle is so onbevoeg as jy vir hulle die fout wys dan kom die kaartjie dalk met die regte van terug maar die verkeerde nommer op die loop of so iets."

Hahahaha.  ;D
Last edited by axe942 on Mon Oct 24, 2011 7:31 pm, edited 1 time in total.
Hannes

9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Lisensie kaartjie

Post by .::Alwyn-U::. »

Nee geen probleem, ek het my se gese :)

Groete
User avatar
Christiaan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Jun 08, 2011 1:05 pm

Re: Lisensie kaartjie

Post by Christiaan »

Hey Alwyn,

Geluk meneer, het jy al besluit watse vergrooting scope jy op daai roer gaan sit?

Geniet hom,

Christiaan
222 Rem
7x64 Brenneke
308 Win
12 Br O/U
9mm
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Lisensie kaartjie

Post by .::Alwyn-U::. »

Christiaan

Vir eers gaan ek maar 'n 3-9x40 opsit, Leupold VX1, hy le daar by die huis  en wag... Heti nou die $$$ vir 'n nuwe scope nie..

En as die dag kom dan sal ek hom oop visier maak vir daai swart meneere in mozambiek..

Groete
User avatar
Christiaan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Jun 08, 2011 1:05 pm

Re: Lisensie kaartjie

Post by Christiaan »

Daai vergooting link vir my reg vir daai kaliber, net solank hy n lang 'eye relief' het. Ek self het n 2 - 10 x 44 op meine.

Dis ook my droom om daai dagga booi met n oop visier te skiet.

Lekker droom ek nou .... ;D
222 Rem
7x64 Brenneke
308 Win
12 Br O/U
9mm
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Lisensie kaartjie

Post by .::Alwyn-U::. »

Sy eye relief is nie sleg nie, ek sal maar sien of ek die club join  ;)...

Groete
Post Reply