Taksidermie hulp

Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Taksidermie hulp

Post by Frikkiedbr »

Goeie Dag  Manne en dames,

Ek wil graag die leer, as sal dit waardeer as iemand my kan help met 'n nommer of adres.
Gooi 'n mail of pm my asseblief.

Ek is in Kemptonpark.

Dankie

Groete
Stadsjapie
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Henk01

Re: Taksidermie hulp

Post by Henk01 »

???

Frikkie, ek verstaan glad nie jou versoek nie?  :-[
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Taksidermie hulp

Post by Geno »

Frikkie,
Wil jy Taksidermie werk leer?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Taksidermie hulp

Post by Frikkiedbr »

Yip ek wil dit graag leer doen.

Ek sall betaal, soos alles in die lewe, hoes s? die wet van Transvaal  ;D
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Henk01

Re: Taksidermie hulp

Post by Henk01 »

Ah Frikkie,

Nou verstaan ek  ;D

Soos ek die ding het is dit nogal n redelike leerskool, beste raad sal wees dat jy iemand kontak wat dit doen en dalk bietjie tyd afknyp en saam hulle werk vir n week of so.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Taksidermie hulp

Post by Frikkiedbr »

Hello Henk,

Ek weet, ek wou dit gedoen het en daai manne wil nie sommer mens leer nie.
Ek het lank gesoek na werk en wou dit gedoen het.

Ek het nou werk maar sal dit graag wil leer doen,
Daar is niks fout met my hande nie en ek hou daarvan om met hulle te werk.

Daar is baie tyd wat mens in daai werk in sit en weet dit is nie maklik nie. ;D

Soos met enige werk moet mens oefen en oefen om dit te bemeester.

Lekker dag Henk en 'n lekker naweek.

Groete
Frikkie
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Shindzela (Pierre)
Full Member
Full Member
Posts: 156
Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm

Re: Taksidermie hulp

Post by Shindzela (Pierre) »

George Nel Snr adnerteer n korrespondensie kursus in een van die jag tydskrifte, ek kan nou net nie onthou watter 1 nie.
Life's a journey, enjoy the ride!
Post Reply