Middag Mannee
Ek het n Klein AUS gekruis met SA Skaaphond wat is die regte menier om hom te leer sodat hy die skaape keur as hy moet?Hy begin hulle jaag en blaf vir hulle.Hy is so 3 maande oud maar wil hom ook nie permanent my die skaape he nie hy moet ook darm saam bakie ry veld toe en die plaas huis op pas hoe leer ek dit vir hom?Hoor graag van julle kenners.
Groete FB
Skaaphond
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Skaaphond
Hi Francois
Kontak die SA Skaaphond vereniging, daar sal jy alles kry wat jy nodig het. Boeke, dvd's, ens. Sekretaresse is Martie Ferreira, kantoor ure was 09h-13h Ma - Vry, 01773-51844 of www.sasda.za.net of probeer www.elfadogs.co.za, dis 'n man wat dit anders doen en nie net in SA welslae behaal nie, maar ook in onder andere die VSA, hy was my mentor so 11 jaar terug.
Groete Izak

-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Skaaphond
Baie dankie.
Groete FB
Groete FB