Hi manne, waar kry mens quickload in SA en wat kos dit?
Dankie
Quickload in SA?
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Quickload in SA?
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Quickload in SA?
S&O het nou 'n besending gekry, jy gaan kyk na sowat R1500.
Ek sou aanbeveel jy bel en vra dat hulle vir jou een uithou.
Groete
Vossie
Ek sou aanbeveel jy bel en vra dat hulle vir jou een uithou.
Groete
Vossie
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Quickload in SA?
Dankie Vosman. S&O in die Kaap of hier in PTA? Was ete daar by hulle (PTA) maar hulle weet van niks sover nie.
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Quickload in SA?
hoor dit word onwettig van die internet afgelaai
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Quickload in SA?
Machan,
Lourens het een laat uithou en ek behoort hom vandag te gaan oplaai in Pretoria.
Dalk moet jy hulle net 'n lui gee, ek glo nie hulle het net een gestuur nie?
Lourens het een laat uithou en ek behoort hom vandag te gaan oplaai in Pretoria.
Dalk moet jy hulle net 'n lui gee, ek glo nie hulle het net een gestuur nie?