Hi.
My vriend wil vir sy 338 Lapua begin laai. Dit is sy enigste jag geweer so hy kyk bos lading en vlak lading.
Vir vlak dink aan die 185Gr Barnes TSX of die Swift Scirocco 210 gr. Het iemand ladings vir een van die twee punte vir die LM? Ek neem aan altwee punte sal spoed kan hanteer vn die LM?
Vir Bos stel ek die Swift A-frame 275gr voor. Iemand dalk ladings vir die punt? Wat sal die stadigste wees wat hy die kan laai? Dalk ander swaar punte wat julle kan aanbeveel vir jag?
Waar kan ons lading info kry vir die LM en iemand anders dalk ander jag ladings vir die LM?
Dankie!!!
338 Lapua ladings
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
338 Lapua ladings
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 338 Lapua ladings
Iemand met Quick Load kan vir julle 'n variasie van ladings met 'n reeks van kruite voorspel. Gee net looplengte (vanaf punt tot teen slot) , COL van elke koeel wat gebruik gaan word, gewig van water wat 'n dop vul wat in die geweer afgevuur is en die berekende snelhede by 'n akkurate node sal vir jou baie kruit spaar. Mens begin dan met 1 grein onder tot so 1 grein bo en sodra die regte spoed bereik word behoort akkuraatheid daar te wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br