Dinky toy 30BR

Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Dinky toy 30BR

Post by BLOK »

Weet nie wie van julle het al die man se aardige geweer gesien nie. Nou nie my smaak nie maar baie interresant

http://www.6mmbr.com/gunweek077.html
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dinky toy 30BR

Post by Gerhard »

Lyk dalk grof...

Maar hy skiet n bars hou
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: Dinky toy 30BR

Post by Machann »

Ja, baie grof maar soos jy se Gerhard daai ding ken skiet asof hy weet waar die gat is.

Kyk al na die 30BR vir ruk en dink sal nogal lekker jag geweertjie maak vir kort afstand klein wild vir jong mannetjie of vroutjie?

Groete
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Dinky toy 30BR

Post by BLOK »

Snaakse manier van die loop float met magnete, ek reken hy skiet akuraat mits jy nie al n paar yster penne iewers in jou lyf het nie ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Dinky toy 30BR

Post by James Wilson »

koddig
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply