Jagplek in Kalahari 2012

Adverteer jagte hier gratis/ Advertise hunts here for free
Post Reply
vernon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Oct 04, 2011 3:12 pm

Jagplek in Kalahari 2012

Post by vernon »

More Manne en Mannine.

Ek benodig jagplek in kalahari 2012 en sal graag die volgende wild wil jag.
My Vrou wil graag ha eerste gemsbok skiet en sy wil graag he die jag moet plaasvind in die kalahari.

Gemsbok
Springbok
Kudu
Eland

Help as jul kan

Jag Groete.
Vernon
.22 Brno
243 Remington
338 Custom.
User avatar
Renier
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm

Re: Jagplek in Kalahari 2012

Post by Renier »

Hi

Probeer "Loch Maree" (Johann en Retha Stadler). Hulle is naby Askham, so 2 ure noord va Upington. Ons was Julie 2009 daar en het dit baie geniet. Die pryse was ook baie goed. Ek is onseker of hulle nog aan die gang is, maar ek dibnk dis die moeite werk om hulle te kontak.

Die laaste nommer wat ek het is:

Nul82 drie5een een8drie4

Groete
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Jagplek in Kalahari 2012

Post by Flip Fouche »

Vernon

Ons gaan jag gereeld by Pieter Grove.

Sy kontak no 0727284181 / 0832654729

epos pieter@oppiknoppi.co.za

Probeer hom gerus.

Groete

Flip Fouche
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Post Reply