.308 VS .270

User avatar
Hoender
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Sun Sep 04, 2011 3:21 pm

.308 VS .270

Post by Hoender »

Ek dink dis van die grootste stryery in die jag afdeling. Ek wil graag mense se opinie he daaroor. wat dinkk mense van SAKO en BRUNO gewere
.308 SAKO
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: .308 VS .270

Post by PITSMIT »

altwee ewe goed sako is net baie duurder.  ek het n brno 270 mod zzkk600 '81 mod en hy skiet vandag nog net so goed as toe hy nuut was

wat die twee kalibers betref.  ek het altwee en elkeen is baie goed .  tussen hulle twee doen ek alles wat in my budget range val
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Hoender
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Sun Sep 04, 2011 3:21 pm

Re: .308 VS .270

Post by Hoender »

Dit sal nogal intressant wees hoe vergelyk die pryse. Ek het met 'n 308bruno dubbel sneller geskiet. My eie pa se 308 sako kom nie naby aan die gevoel nie. Almal gaan mal oor die 270 remington. Herlaai jy self 270 of nie? So ver my kennis trek, kry jy net tot 150gr klaar gelaaide ammo by handelaars?
.308 SAKO
User avatar
Blackie Swart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm

Re: .308 VS .270

Post by Blackie Swart »

Yes Hooender,beide die make is baie goeie gewere.Daar is niks fout met die 2 kalibers nie.Sal moeilik n keuse kan maak.Al wat ek weet is dar daar nie n beter .22 geweer is as n BRNU nie.
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: .308 VS .270

Post by blaser »

Blackie
Ja die brono is koning maar het jy al met n ruger 10/22geskiet
User avatar
Hoender
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Sun Sep 04, 2011 3:21 pm

Re: .308 VS .270

Post by Hoender »

Kyk die 270 kan nie so swaar gelaai word nie. maar as die 308 180gr  gelaai is dan kan jy 'n klip vinniger gooi. dis wat ek weer haat van die 308. maar almal gaan aan oor die 270 wat vinnig is. op 150gr is dit maar 100ft/pf vinnger as 308. en die geweer wat flipen lekker skiet, is die 243brno. Ek het gsien hoe word koedoes getrap met daai 243.
.308 SAKO
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: .308 VS .270

Post by Beretta »

Reminton
Die 10/22 is die beste fun wat jy met jou broek aan kan he.Daar is nie beter nie veral nie die 10/22 bull barrel nie.Myne het al duisende koeels deur hom maar nog steeds so vinnig as wat jy die sneller trek so vinning is hulle in die bull.
Beretta
User avatar
Blackie Swart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm

Re: .308 VS .270

Post by Blackie Swart »

Remington ek het ongelukkig nog nie die voreg gehad om met een te skiet nie.Ek glo jou dat dit n lieflike .22 is om te skiet.Ek het self my .22Brnu nou al 23jaar en skiet nog soos wat ek dit gekoop het.
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: .308 VS .270

Post by PITSMIT »

hoener ja ek herlaai beide en vd twee is die 270 my gunsteling

ek skiet 140gr met groot sukses in die 270 maar gaan nou na 110gr gschv punte toe gaan

ek help graag as jy iets wil weet oor altwee kalibers

pm my maar as daar vrae is

soos reeds gese altwee is ewe goed en my brno 270 het ook n two stage sneller ( hair trigger ) en ja daai sneller skiet lieflik

sterkte met jou keuse
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Hoender
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Sun Sep 04, 2011 3:21 pm

Re: .308 VS .270

Post by Hoender »

Pitsmit

Dankie, soms voel ek of mens na ander maak gewere moet kyk. Dit is een van die duurste bates wat mens kan koop. EK is maar 'n groot fan van die sako 308. my pa skiet nou al 28jaar met syne. al wat hy nog vervang het was die scope. die brno is 'n lieflike geweer en sal dit nooit sleg kan maak nie. Een van my vriende het 'n 270 howa gekoop. Wat dink oom daarvan?
.308 SAKO
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: .308 VS .270

Post by Armand Steenkamp »

Howa is die meeste geweer wat jy vir ie minste geld gan koop! Baie lekker roere!

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: .308 VS .270

Post by PITSMIT »

sekondeer armand

hoener ja die howa is n goeie geweer as jou budget bietjie styf is.  hier is baie ouens op die forum wat verskeie howa's het in n paar kalibers en tensy ek dit mis gelees het het nog nie een van hulle gekla nie.  daai goed groep sommer uit die blokke uit met winkel ammo en ek glo as jy gaan laai gaan hy netso goed doen en beter

pel van my het howa varminter in n 308 en daai ding skiet n pitskoot.  ek dink dis die varminter maar ek weet net hy skiet n pitskoot

sako is almal se droom maar nou ja die rante en sente eish! daar is die ding

tussen brno en sako sal jy nie fout maak nie en dan nog tussen die 2 kalibers gaan jy nooit verkeerd gaan nie jy gaan alles kan doen tot by n eland

sterkte met jou keuse en soos ek se as jy wil raad he praat maar.  dok neels (jagtersdok) op die forum staan jou met graagte by en so ook wouter roets en geno en en en en>>>>

die manne help graag

groete
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: .308 VS .270

Post by MJK »

Hoenner

Albei is uitstekende kalibers - koop die 270 want sal(?) seker eendag daardie pragtige Sako 308 erf :angel: Dan het jy albei ;D ;D (sorry vir daardie een maar is ongelukkig realiteite...)

Wat is jou budget? Kyk ook na Tikka (Sako se kleinboet). Howa great waarde vir geld. Gaan na S&O / wapenwinkel en kyk watter een praat met jou
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .308 VS .270

Post by Geno »

Hoener,
Jy kannie pryse van 'n sporter vergelyk met 'n taktiese model nie.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
gideon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 69
Joined: Tue Jul 12, 2011 8:12 pm

Re: .308 VS .270

Post by gideon »

Hoender.

Ek het 270 AI en 'n remington 308. Die 270 is 'n swaar 26 duim loop op RSA aksie met duimgatkolf so dit is my voorsit en bakkie skiet geweer. My 308 is 'n ligte 22duim dun loop 'n lekker dra geweer. Al wat ek wel agtergekom het is dat herlaai komponente effe goedkoper is vir die 308. Ek skiet bv lapua doppe vir die 308 is dit geen probleem. Moes egter 30 06 doppe afnek om in die 270 te kan gebruik. Hulle is dan so rapsie korter as die standaard maar ek skiet eerder 'n kort lapua dop as enige ander.

As mens al die tegniese data op sy sit gaan dit net oor met watter een jy gemaklik is en of jy sy trajek verstaan. Ek ken manne wat met 'n 303' die rook uit baie platskieters skiet. Ek dink beide hierdie kalibers is baie goeie kalibers as mens in ag neem dat hulle 'skop' hanteerbaar is en hulle lekker is op die skouer om te skiet.

Jy sal ine fout maak met een van die twee nie as ek moet kies tussen my 270 en 308 vat ek my 270 vir die eenvoudige rede ek skiet meer in die vrystaat en Noordkaap en kom maar min in die bos waar die 308 tot sy reg kom.

Besluit vaarvoor jy die geweer wil gebruik en kies dan daarvolgens.
Sterkte
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: .308 VS .270

Post by Penkop »

Hoender,

Tussen Brno en Sako kies ek Tikka.. (Niks fout met Brno nie, slegs persoonlike keuse!)

Tikka kom uit die Sako fabriek en staan wragtig nie 'n tree terug vir Sako's nie.

Tikka Varminter is R10k goedkoper as 'n Sako Varminter maar R10k duurder as 'n Howa. Ek het nog net 'n Howa in die winkel vasgehou en die grendel gewerk en nog nie geskiet nie, maar Howa's is nie naastenby so mooi afgewerk soos 'n Tikka nie en die grendel is ook nie naastenby so glad soos die Tikka nie.
Maar as hy goed skiet is dit die belangrikste ding wat tel.

As jy iets uit die Sako fabriek wil koop, kan jy maar met geruste hart 'n Tikka aanskaf!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7551
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: .308 VS .270

Post by Wouter Roets »

Hallo Hoender

Kom ek maak dit vir jou bietjie makliker. Die 270 en 308 kan nie werklik in die selfde asem genoem word nie. Elkeen van hulle het hulle eie gebruike. Jy sal moet bepaal wat is jou jag aplikasie en daarvolgens n kaliberkeuse maak. Daar is heelwat keuses as dit kom by kalibers en as jy kyk na n all-rounder word die 30-06 moeilik geklop. In Suid Afrika en so ook in die wereld is dit by verre die gewildste kaliber. Al waar hy geklop word as jy spisialis aplikasies begin aanwend. Net jy sal daai vraag kan beantwoord.

Brno as sulks word nie meer vervaardig nie maar CZ het die vaandel oorgeneem. Ook glad nie meer net n "budget" maak nie. Die gehalte en kwaliteit is van hoe gehalte. Sako veral in sy laaste gewaad nl. 85 Hunter is n uitstekende geweer met min om mee fout te vind. Moet ook nie ander make weg gooi nie. Gaan en voel hoe sit die gewere vir jou. Die pas van die geweer is van uiterse belang. Dit help ook as hy sag op die oog vir jou is! Daar is geen maar geen rede om n lelike vrou, kar of geweer te besit nie! ;D

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Biltongjagter

Re: .308 VS .270

Post by Biltongjagter »

Stukkie interessante geskiedenis oor Brno gewere, waarop hierdie woorde voorkom: Ceska zbrojovka -
The history of Ceska zbrojovka Uhersky Brod dates back to 1936, when it was established as a branch plant of Ceska zbrojovka located in town of Strakonice, based on a political decision of the National Defence Council. On 2 January 1937 production of a combined range of military and civilian arms commenced. The first products were aircraft machine guns, military pistols and smallbore rifles. During the Nazi occupation period the plant was forced to produce and repair military arms.

From 1945 the plant returned to the combined range of military and civilian arms, with an equal share of time going into the production of each. In 1950 the Company became a separate state enterprise called "Presne strojirenstvi Uhersky Brod" (The Precision Machine Tooling Company) and was subsequently reorganised into a number of specialised directorates. In the 1970s and 1980s the Company was merged with the concern Agrozet Brno, where it engaged in its traditional production of arms while also taking over and launching the production of reduction gears and driveshaft casings for aircraft engines for Motorlet Praha and hydraulic powered and controlled attachments for tractors for Zetor Brno. In the second half of the 1980s a corporate modernisation and restructuring process began, with an emphasis on the product range of arms, and the process continued on into the 1990s. As of 1 July 1988 the Company was split off from Agrozet Brno and became a separate state enterprise, once again taking its original name of ?esk? zbrojovka, s.p.

In 1990 production for the last project for the Czechoslovak armed units ceased and the newly available capacity was put to full use in expanding production of arms for hunting and sporting purposes, as well as exports for armed police and military units. Similarly, in 1991 when the production of hydraulic powered and controlled attachments for tractors was discontinued, and in 1992 after the production volume of reduction gears and driveshaft casings for aircraft engines was curtailed, the newly available capacities were used primarily to expand the traditional production of recreational arms.

On 1 May 1992, the National Property Fund of the Czech Republic established the joint stock company Ceska zbrojovka a.s., Uhersky Brod in accordance with a privatisation project.

In 1997 Ceska zbrojovka obtained quality system certification pursuant to ISO 9001. The Company has been granted the requisite authorisation by the Office for Civil Aviation to manufacture and repair aircraft engine parts. The Company?s automotive industry manufacturing operation is has received quality system certification per CSN EN ISO 16949 standards, which forms a solid basis for further development in this area.
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: .308 VS .270

Post by Nuweseun »

Hoender
Ek stem saam die manne. Ek skiet onderandere sako en ook tikka, en die tikka is 'n 270 super varmint en hy staan nie 'n tree terug vir die sako nie.
Tussen die 2 kalibers is bietjie moeiliker, ek het juis nou vir my 'n 308 ook aangeskaf. Albei baie lekker kalibers, maar volgens my verskil net genoeg om helemal verskillend aan te wend.
'n wyse man het gese: Vir elke kaliber wat jy het, kan ek vir jou nog 2 wys wat jy MOET he!!

Die enigste manier dink ek om te kies, is om voor die tyd mooi te dink en te besluit wat is jou behoeftes en dan te gaan en elke een op te tel, in die skouer te sit en te kyk watter een praat met jo! En glo my, die regte een gaan hard praat!

Sterkte met die keuse en hou ons op hoogte.

Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: .308 VS .270

Post by Hein M. »

My vrae is:

Kan die 308, met sy swaarder koeels, "beter" preform oor lang afstande - 300m+ ?  Nou nie dat jy dit in die jagveld gaan skiet nie, maar darem.
Op watter kaliber sal 'n sterkerige dwarswind die meeste effek h? - as hulle gelaai is met elkeen se mees wind-effektiewe koeels?
Watter kaliber is die mees geskikte as boskaliber?  As alle aspekte van die kalibers in ag geneem word.

Ek is vreeslik lief vir beide die 270 en 308, maar wil ook (dalk) laasgenoemde binnekort aanskaf.

Ek hoor graag wat julle s?.

Mooiloop!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: .308 VS .270

Post by Nuweseun »

Hein

Ek persoonlik dink die 308 is die meer geskikte bosveld kaliber tussen die 2 en sal ook minder deur wind gepla word, plus jy kan bietjie groter wild aantree met hom.
So weereens, horses for courses.

Watter kalibers gerbruik jy reeds?
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
Biltongjagter

Re: .308 VS .270

Post by Biltongjagter »

Hein,

Ek is van mening dat die kaliber nie die bepalende faktor is tussen die .270 en die .308 nie, maar veel eerder die tipe koe?l wat in elk van die genoemde kalibers gebruik gaan word.

Met die regte tipe koe?ls is die .308 volgens my ervaring, die meer veelsydige kaliber - bosjag tot selfs medium- tot langafstand met verskillende koe?l lengtes - dit nou tipiese plaaslike jagafstande. Nie daardie afstande bo 400m tot 700m en verder wat mens soms van lees nie.

Nogtans is die .270 se aanwending nie eng beperk nie - weereens met die regte tipe koe?l in gebruik.

Dit in ag geneem, kan die effek van wind op die toepaslike koe?l, in beide kalibers sinvol gemarginaliseer word tot steeds prakties, redelike akkurrate skootplasingsvlakke.

Groete,
Koos.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: .308 VS .270

Post by Hein M. »

NS

Nee, ek het darem al 'n gewillige 243 in die stal, maar kyk na 'n plankgeweer (308 kaliber).  My vrou stem nie saam nie 8)

BJ

Soos wat ek al gelees het, is ek eens met jou.  Die koeel is 'n bepalende faktor in alle aspekte.  Dankie vir die sinvolle antwoord!

Dalk nog 'n gedagte:

Het enigeen van hierdie 2 kalibers herlaaibeperkings / probleme?

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: .308 VS .270

Post by JOHANNIC »

Koos

Jy slaan die spyker op sy kop ;)
Biebers
Need for speed >:D
JoevR
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm

Re: .308 VS .270

Post by JoevR »

Hoender, ek sou verkies om nie te stry oor 270 vs. 308 nie, maar om sommer altwee te kry! In "real life" is alles nie moontlik nie, maar 'n man kan maar droom. Wat ek wel weet, is dat my volgende skyfskiet geweer 'n Ruger VT in 308 gaan wees. As ek 'n ZG 47 Brno in 270 raakloop sal ek ook nie 2 keer dink nie. Daar is een by Classic Arms, maar R 16 000 is bietjie styf.

Remington en Beretta, ek stem 'n semi-outo .22 LR is groot pret ;D. Myne is 'n Browning SA "take-down", vervaardig deur FN in Belgiee in 1960. John Browning, een van die reuse van vuurwapenontwerp, het hierdie amazing geweertjie gepatenteer in 1914! Met 'n semi-outo .22 LR kom jy egter gou agter dat jy ammo moet koop in "bricks" van 500, 'n pakkie van 50 verdwyn net te vinnig ;).

Groete
Joe
Last edited by JoevR on Sat Oct 08, 2011 3:17 am, edited 1 time in total.
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
Post Reply